Die Bondgenote van die Mensdom word voorgestel om mense te voorberei vir ‘n hele nuwe werklikheid wat grootendeels verborge en ongeherken in die wêreld vandag is. Dit verskaf ‘n nuwe perspektief wat mense bemagtig om die grootste uitdaging en geleentheid wat ons, as ‘n ras, ooit beleef het, onder die oë te sien.

Die Bondgenote Briefings bevat ‘n aantal kritieke as nie skrikwekkende verklarings oor die groeiende buiteaardse ingryping en integrasie in tot die menslike ras en oor die buiteaardse bedrywighede en verborge agenda.

Die doel van die Bondgenote Briefings is nie om harde bewys van oor die werklikheid van ET besoeking na ons wêreld te verskaf nie, wat alreeds goed gedokumenteer in baie ander goeie boeke en ondersoek joernale op die vak is. Die doel van die Bondgenote Briefings is om die dramatiese en verreikende implikasies van hierdie verskynsel te aanspreek, om ons menslike neigings en aannmaes betreffend dit te uitdaag en die menslike familie bewus te maak na die groot draaipunt wat ons nou voor ons sien.

Die Briefings verskaf ‘n vlugtige blik in tot die werklikheid van intelligente lewe in die Heelal en wat Kontak werklik sal beteken. Vir baie lesers, wat in die Bondgenote van die Mensdom geopenbaar is sal heeltemal nuut wees. Vir andere, dit sal ‘n bevestiging wees van dinge wat hulle lank al gevoel geweet het.

Hoewel hierdie Briefings ‘n dringende boodskap verskaf, hulle is ook oor na ‘n hoër bewussyn wat “Kennis” genoem word te beweeg, wat ‘n groter telepatiese vermoë by mense en tussen rasse insluit. In lig van hierdie, was die Bondgenote Briefings na die skrywer, Marshall Vian Summers van ‘n multi-ras, buiteaardse groep indiwiduele wat na hulleself as die “Bondgenote van die Mensdom” verwys, gestuur.

Hulle beskrywe hulleself as fisieke wesens van ander wêrelde wat in ons sonnestelsel naby die Aarde vergader het vir die doeleinde van die kommunikasies en bedrywighede van daardie alien rasse wat in ons wêreld inmengend in menslike affêre te waarneem. Hulle beklemtoon dat hulle hulleself nie fisiek teenwoordig in die wêreld is nie en verskaf noodsaaklike wysheid, nie tegnologie of inmenging nie.

Die Bondgenote Briefings was oor ‘n een-jaar period vir die skrywer gegee. Hulle offer perspektief en visie in tot ‘n ingewikkelde vak wat, in weervil van dekades van groeiende bewys, aanhou om ondersoekers te verwar. Tog is hierdie perspektief nie romanties, spekulatief of idealisties in sy benaderingswyse na die vak nie. Daarenteen, is dit botweg realisties en onkompromiterend tot die punt waarheen dit baie uitdagend mag wees, selfs vir ‘n leser wat goed geleer in hierdie vak is.

Daarom, om wat hierdie Briefings hê om te offer te ontvang verg dat jy opskort, vir ten minste ‘n oomblik, baie van die oortuigings, aannames en vrae wat jy mag hê oor buiteaardse Kontak en selfs oor hoe hierdie Briefings ontvang was. Die inhoud van hierdie Briefings is soos ‘n boodskap in ‘n bottel van buite die wêreld af gestuur. Dus, ons behoort nie om oor die bottel bekommerd te wees nie maar oor die boodskap sigself.

Om hierdie uitdagende boodskap wragtig te verstaan, ons moet baie van die heersende aannames en neigings betreffende die moontlikheid en die werklikheid van Kontak konfronteer en uitvraag. Hierdie insluit:

  • ontkenning;
  • hopevolle verwagting;
  • om die bewys verkeerd te vertolk om ons oortuigings te bevestig;
  • om redding van die “besoekers” te soek en verwag;
  • om te glo dat ET tegnologie ons sal red;
  • om hopeloos en gelate te voel na wat ons veronderstel ‘n superieur krag is;
  • om regerings onthulling te vereis maar nie ET onthulling nie;
  • om menslike leiers en instellings te veroordeel terwyl om onbetwiste aanvaarding van die “besoekers” te hou;
  • om te veronderstel dat omdat hulle ons nie aangetas of ingeval het, hulle moet hier ons beswil wees;
  • om te veronderstel dat bevorderde tegnologie gelyk aan bevorderde etieke en geestelikheid is;
  • om te glo dat hierdie verskynsel ‘n geheimenis is wanneer feitlik dit ‘n begrypbare gebeurtenis is;
  • om te glo dat ETs in sommige manier ‘n aanspraak op die mensdom en aan hierdie planeet hê;
  • en om te glo dat die mensdom onredbaar is en kan nie op sy eie maak nie.

Die Bondgenote Briefings uitdaag sulke aannames en neigings en laat ontplof baie van die mitte van ons tans hê oor wie besoek ons en waarom hulle hier is.

Die Bondgenote van die Mensdom Briefings gee vir ons ‘n grooter perspektief en ‘n dieper begrip van ons bestemming binne ‘n groter panorama van intelligente lewe in die Heelal. Ten einde om hierdie te bereik, die Bondgenote praat nie na ons analitiese verstand nie maar na Kennis, die dieper deel van ons wese waarheen waarheid, hoe bewolk ook al, direk onderskeid en beleef kan wees.

Die Bondgenote van die Mensdom sal baie vrae opbring, wat verder ondersoeking en oorweging sal verg. Sy fokus is nie om name, datums en plekke te verskaf nie maar om ‘n perspektief te verskaf op die buiteaardse teenwoordigheid in die wêreld en op lewe in die Heelal wat ons as mense nie andersins kon hê nie.

Terwyl ons nog in isolasie leef op die oppervlak van ons wêreld, kan ons nog nie sien en weet wat gebeur betreffend intelligente lewe buite ons grense nie. Vir hierdie nodig ons hulp, hulp van ‘n baie buitengewone soort. Ons mag nie herken of aanvaar sulke hulp in die begin nie. Tog is dit hier.

Die Bondgenote se verklaarde doel is om ons waaksaam te maak aan die risikos van in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe te verrys en ons te bystaan om hierdie groot draaipunt suksesvol te kruis in so ‘n manier dat menslike vryheid, soewereinteit en self-bepaling bewaar kan wees.

Die Bondgenote is hier om ons te aanraai van die behoefte vir die mensdom om ons eie “Reëls van Verbintenis” te stig gedurende hierdie onvoorafgaande tyd. Volgens die Bondgenote, as ons wys, bereid en verenigte is, sal ons dan in staat wees om ons bestemde plek te neem as ‘n ryp en vrye ras in die Groter Gemeenskap.

Oor die koers van tyd wat hierdie reeks briefings gebeur het, het die Bondgenote sekere sleutel-idees hergehaal wat hulle as vitaal vir ons begrip gevoel het. Ons het hierdie herhalings in die Briefings gehou ten einde om die voorneme en integriteit van hul kommunikasie te bewaar. Weens die dringende natuur van die Bondgenote se boosdkap en weens die kragte in die wêreld wat hierdie boodskap sou teenstaan, daar is ‘n wysheid en ‘n noodsaaklikheid vir hierdie herhalings.

Na die publikasie van die Bondgenote van die Mensdom in 2001, het die Bondgenote ‘n tweede stel Briefings verskaf om hul vitale boodskap vir die mensdom vol te maak. Die Bondgenote van die Mensdom Boek Twee, wat in 2005 gepubliseer was, verteenwoordig skrikwekkende nuwe inligting op die interaksies tussen rasse in ons lokale Heelal en op die natuur, doel en mees verborge bedrywighede van daardie rasse wat in menslike affêre inmeng.

In 2008 het die Bondgenote kommunikasie weer begin en verder verduidelik die ingewikkelde omgewing waarin die mensdom verrys. Die derde stel Briefings was in 2012 gepubliseer.

Te danke aan daardie lesers wat die dringendheid van die Bondgenote se boodskap gevoel het en die Briefings in ander tale vertaal het, is daar ‘n uitstrekkende wêreldwye bewustheid van die werklikheid van die Ingryping.

Ons in Die Vereniging vir die Nuwe Boodskap dink dat hierdie drie stel Briefings bevat een van die belangrikste boodskappe wat vandag in die wêreld kommunikeerd word.

Die Bondgenote van die Mensdom is nie net nog ‘n boek spekulerend oor die UFO/ET verskynsel nie. Dit is ‘n ongeveinsde transformasionele boodskap direk gemik na die grondige doel van die alien Ingryping ten einde om die bewustheid op te roep wat ons sal nodig om die uitdagings en die geleenthede voor onder die oë te sien.

Die Verenging vir die Nuwe Boodskap