Die Menslike Familie staar die grootste draaipunt in sy lang geskiedenis in die gesig – sy opkoming in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe in die heelal. Hierdie verrysing sal menslike perseptie, geloof en hoe ons leef hier op Aarde, verander. Tog is die mensdom onbereid.

Vir die eerste keer, die voorbereiding om die groot drumpel van die Groter Gemeenskap oor te tree word beskikbaar gemaak deur die skrywings van MV Summers. Hierdie uitgestrekte liggaam van Lerings in sy heelheid is ongeleke as enigiets in die wêreld vandag en verteenwoordig ‘n Nuwe Boodskap vir die Mensdom.

Onderwys en Aksie is wesenlik om hierdie nuwe boodskap en bewustheid na die Mensdom te bring.

Aanhou jou Groter Gemeenskap onderwys in die
Gratis Skool van die Nuwe Boodskap.
Globaal, aanlyn en oop vir almal.

Verder hulpmiddels:

Die Wesenlike Waarhede Oor die Groter Gemeenskap

Lerings van die Nuwe Boodskap:

Onderwysers se Kommentaar van Bondgenote van die Mensdom Boek Twee: