Sesde Briefing: Vrae en Antwoorde

* Hierdie vrae was na die Nuwe Kennis Biblioteek uitgestuur deur baie van die eerste lesers van die Bondgenote Materiaal.

______________________

Ons voel dat dit belangrik is, aangesien die inligting wat ons sover voorsien het, om vrae te beantwoord wat seker moet voortkom betreffend ons werklikheid en die beduidendheid van die boodskappe wat ons gekom het om te gee.

~

Aangesien die gebrek van harde bewys, waarom behoort mense te glo wat julle vir hulle vertel oor die Ingryping?”

Eerste, daar moet groot bewys wees betreffend die besoeking na julle wêreld. Ons is vertel dat hierdie die geval is. Tog is ons ook vertel deur die Onsigbares dat mense weet nie hoe om die bewys te verstaan nie en dat hulle gee dit hulle eie betekenis – ‘n betekenis wat hulle verkies om te gee daaraan, ‘n betekenis wat meestendeels gerief en gerusstelling oplewer. Ons is seker dat daar genoeg bewys is om te bevestig dat die Ingryping gebeur vandag in die wêreld as ‘n mens die tyd neem om te soek en hierdie saak te navors. Die feit dat julle regerings of godsdienstige leiers nie sulke dinge openbaar nie beteken nie dat so ‘n groot gebeurtenis nie te midde van julle gebeur nie.

~

Hoe kan mense weet dat julle werklik is?”

Betreffend ons werklikheid, ons kan nie ons fisieke teenwoordigheid toon vir julle nie, en so moet julle die betekenis en die belang van ons woorde onderskei. Op hierdie punt, dit is nie net ‘n kwessie van geloof nie. Dit verg ‘n groter herkenning, ‘n Kennis, ‘n resonering. Die woorde ons praat ons glo is waar, maar daardie verseker nie dat hulle so ontvang kan wees nie. Ons kan nie die reagering aan ons boodskap beheer nie. Daar is mense wat meer bewys verg as moontlik gegee kan wees. Vir andere, sulke bewys sal nie noodsaaklik wees nie, want hulle sal ‘n innerlike bevestiging voel.

In die tussentyd, dalk bly ons ‘n twispunt, en tog hoop ons en vertrou ons dat ons woorde ernstig beskou kan wees en dat die bewys wat bestaan, wat substantiaal is, versamel en verstaan kan wees deur diegene wat gewillig is om hulle inspanning en hulle fokus in die lewe hieraan te gee. Van ons perspektief, daar is geen groter probleem, uitdaging en geleentheid om julle aandag te ontvang nie.

Daarom is julle by die begin van ‘n nuwe begrip. Hierdie verg geloof en selfstandigheid. Baie sal ons woorde verwerp net omdat hulle glo nie dat ons moontlik kan bestaan nie. Andere dalk sal dink dat ons deel van sommige manipulering is wat op die wêreld gewerp is. Ons kan nie hierdie reagerings beheer nie. Ons kan net ons boodskap en ons teenwoordigheid in julle lewe openbaar, hoe afgeleë ook al daardie teenwoordigheid mag wees. Dit is nie ons teenwoordigheid hier wat van opperste belangrikheid is nie, maar die boodskap wat ons gekom het om te openbaar en die groter perspektief en begrip wat ons vir julle kan voorsien. Julle onderwys moet iewers begin. Alle onderwys begin met die wens om te weet.

Ons hoop dat deur ons diskoerse ons kan ten minste deel van julle vertroue kry ten einde om te begin om te openbaar wat ons hier is om aan te bied.

~

Wat hê julle om te sê vir diegene wat die Ingryping as ‘n positiewe ding sien?”

Ons verstaan, in die eerste plek, die verwagting dat alle kragte van die hemele verwant is met julle geestelike begrip, tradisies en fondamentele oortuigings. Die idee dat daar prosaïese lewe in die heelal is, is ‘n uitdaging aan hierdie grondige aannames. Vans ons perspektief en aangesien die ervaring van ons eie kulture, ons verstaan hierdie verwagtings. In die ver weg verlede, ons onsself het hulle in stand gehou. En tog moes ons hulle loslaat om die werklikhede van Groter Gemeenskap lewe en die betekenis van besoeking onder oë te sien.

Julle leef in ‘n groot fisieke heelal. Dit is vol lewe. Hierdie lewe verteenwoordig ontelbaar tonings en verteenwoordig ook die evolusie van intelligensie en geestelike bewustheid op elke vlak. Wat hierdie ook beteken is dat wat julle in die Groter Gemeenskap sal ontmoet omvat amper elke moontlikheid.

Maar julle is geïsoleer en reis nie in die ruimte nog nie. En selfs as julle die vermoë gehad om ‘n ander wêreld te bereik, die heelal is uitgestrek, en niemand het die vermoë gekry om van een einde van die sterrestelsel na die ander te gaan met enige soort vinnigheid nie. Daarom bly die fisieke heelal enorme en onbegrypbaar. Niemand het sy wette gemeester nie. Niemand het sy gebiede oorwin nie. Niemand kan aanspraak maak op volledig oorheersing of beheersing nie. Die lewe het ‘n groot nederigmakende effek in hierdie manier. Selfs ver buite julle grense is hierdie waar.

Julle behoort dan te kom om te verwag dat julle sal intelligensies ontmoet verteenwoordigend kragte vir goed, kragte vir onbewustheid en diegene wat meer neutraal betreffend julle is. Maar in die werklikhede van Groter Gemeenskap reis en ondersoeking, opkomende rasse soos julle eie s’n sal, amper sonder besondering, hulpbronsondersoekers, kollektiefs en diegene soekend voordeel vir hulleself ontmoet as hul eerste kontak met Groter Gemeenskap lewe.

Betreffend die positiewe vertolking van besoeking, deel van hierdie is menslike verwagting en die natuurlike wens om ‘n goeie uitkoms te welkom en hulp te soek van die Groter Gemeenskap vir die probleme wat die mensdom nie in staat gewees het om te oplos op sy eie nie. Dit is normaal om sulke dinge te verwag, veral wanneer julle beskou dat julle besoekers groter vermoëns hê as julle. Maar ‘n groot deel van die probleem om die groot besoeking te vertolk het om te doen met die wil en die agenda van die besoekers hulleself. Want hulle aanmoedig mense orals om hulle teenwoordigheid hier as heeltemal voordelik vir die mensdom en vir sy behoeftes te beskou.

~

As hierdie Ingryping so wel aan die gang is, waarom het julle nie vroeër gekom nie?”

Op ‘n vroeër tyd, baie jare gelede, verskeie groepe van julle bondgenote het na julle wêreld gekom om te besoek in ‘n poging om ‘n boodskap van hoop te gee, om die mensdom voor te berei. Maar helaas kon hulle boodskappe nie verstaan wees nie en was misgebruik deur daardie weiniges wat hulle kon ontvang. Ná hul koms, die besoekers van die kollektiefs het versamel en het hier vergader. Dit is bekend vir ons dat hierdie sou gebeur, want julle wêreld is ver te waardevol om verbysien te wees, en, soos ons het gesê, dit bestaan nie in ‘n afgeleë en ver weg deel van die heelal nie. Julle wêreld is vir ‘n lank tyd waargeneem deur diegene wat sou soek om dit vir hulle eie voordeel te gebruik.

~

Waarom kan ons bondgenote nie die Ingryping stop nie?”

Ons is slegs hier om te waarneem en te aanraai. Die groot besluite voor die mensdom is in julle hande. Die groot besluite wat die mensdom voorlê is in julle hande. Niemand anders kan hierdie besluite vir julle maak nie. Selfs julle groot vriende ver buite julle wêreld sou nie ingryp nie, want as hulle so gedoen, dit sou oorlog veroorsaak, en julle wêreld sou ‘n vegsgrond tussen teenstaandende kragte word. En as julle vriende die oorwinaare is, julle sou heeltemal afhanklik op hulle word, nie in staat om vir julleself te sorg nie of julle eie sekuriteit in die heelal in stand te hou nie. Ons weet van geen goedgunstige ras wat sou soek om hierdie las te dra nie. En om die waarheid te sê, dit sou julle ook nie dien nie. Want julle sou ‘n kliëntstaat aan ‘n ander mag word en sou van ver weg regeer moet wees. Hierdie is nie voordelik vir julle in enige manier nie, en dit is vir hierdie rede dat hierdie gebeur nie. Tog sal die besoekers hulleself as verlossers en redders van die mensdom werp. Hulle sal julle naïwiteit benut. Hulle sal op julle verwagtings kapitaliseer, en hulle sal soek om heeltemal te bevoordeel van julle vertroue.

Daarom is dit ons ongeveinse wens dat ons woorde as ‘n teengif tot hulle teenwoordigheid en tot hulle manipulering en misbruik kan dien. Want julle regte word oortree. Julle gebied word geinfiltreer. Julle regerings word oorreed. En julle godsdienstige ideologies en impulse word herrig.

Daar moet ‘n stem van waarheid betreffend hierdie wees. En ons kan slegs vertrou dat julle hierdie stem van waarheid kan hoor. Ons kan slegs hoop dat die oorreding nie te ver gegaan het nie.

~

Wat is realistiese doelwitte vir ons om te stel, en wat is die onderste lyn met betref tot die mensdom te red van sy self-bepaling verloor?”

Die eerste stap is bewustheid. Baie mense moet bewus word dat die Aarde word besoek en dat vreemde magte hier is operened in ‘n heimlike manier, soekend om hulle agenda en ondernemings van menslike begrip te skuil. Dit moet baie helder wees dat hulle teenwoordigheid hier ‘n groot uitdaging aan menslike vryheid en self-bepaling is. Die agenda wat hulle verkondig en die Pasifikasie Program wat hulle borg moet met nugterheid en wysheid betreffend hulle teenwoordigheid teengewerk word. Hierdie teenwerking moet gebeur. Daar is baie mense in die wêreld vandag wat in staat is om hierdie te verstaan. Daarom is die eerste stap bewustheid.

Die volgende stap is onderwys. Dit is noodsaaklik vir baie mense in verskillende kulture en in verskillende nasies te leer oor lewe in die Groter Gemeenskap en te begin om te begryp waarmee julle sal omgaan en waarmee julle selfs op hierdie oomblik omgaan.

Daarom is bewustheid en onderwys realistiese doelwitte. Hierdie in sigself sou die besoekers se agenda in die wêreld belemmer. Hulle opereer nou met baie min weerstand. Hulle ontmoet weinige belemmerings. Al diegene wat soek om hulle as “bondgenote van die mensdom” te beskou moet leer dat hierdie nie die geval is nie. Dalk sal ons woorde nie genoeg wees nie, maar hulle is ‘n begin.

~

Waar kan ons hierdie onderwys vind?”

Die onderwys kan in Die Groter Gemeenskap Weg van Kennis gevind word, wat op hierdie tyd in die wêreld voorgestel word. Hoewel dit ‘n nuwe begrip oor lewe en geestelikheid in die heelal oplewer, dit is verbind met al die onvervalse geestelike paaie wat alreeds in julle wêreld bestaan – geestelike paaie wat menslike vryheid en die betekenis van ware geestelikheid waardeer en wat samewerking, vrede en eenstemmigheid in die mensefamilie waardeer. Daarom roep die lering in Die Weg van Kennis voort al die groot waarhede wat alreeds in julle wêreld bestaan en gee hulle ‘n groter konteks en arena van uitdrukking. In hierdie manier, Die Groter Gemeenskap Weg van Kennis vervang nie die wêreld se godsdienste nie, maar lewer op ‘n groter konteks waarin hulle wragtig betekenisvol en toepaslik vir julle tye kan wees.

~

Hoe deel ons julle boodskap met andere?”

Die waarheid leef op hierdie oomblik binne elke persoon. As jy aan die waarheid in ‘n persoon kan spreek, dit sal sterker word en begin om te resoneer. Ons groot hoop, die hoop van die Onsigbares, die geestelike kragte wat julle wêreld dien, en die hoop van diegene wat menslike vryheid waardeer en wens om julle opkoming in die Groter Gemeenskap suksesvol vervul te wees, staatmaak op hierdie waarheid wat leef binne elke persoon. Ons kan nie hierdie bewustheid op julle dwing nie. Ons kan dit net openbaar vir julle en vertrou in die grootheid van Kennis wat die Skepper vir julle gegee het wat julle en andere in staat kan stel om dit te beantwoord.

~

Waar lê die mensdom se sterktes om die Ingryping teë te staan?”

Eerste, ons verstaan van waarneming van julle wêreld, en van wat die Onsigbares vir ons vertel het betreffend dinge wat ons nie kan sien nie, dat hoewel daar groot probleme in die wêreld is, daar is genoeg menslike vryheid om julle ‘n fondasie te gee om die Ingryping teë te staan. Hierdie is in kontras met baie ander wêrelde waar individuele vryheid nooit gestig was om mee te begin nie. As hierdie wêrelde ontmoet buiteaardse kragte te midde van hulle en die werklikheid van Groter Gemeenskap lewe, die moontlikheid vir hulle om vryheid en onafhanklikheid te stig is baie beperk.

Daarom het julle ‘n groot sterkte in dat menslike vryheid bekend is in julle wêreld en word deur baie beoefen, hoewel dalk nie almal nie. Julle weet julle hê iets om te verloor. Julle waardeer wat julle alreeds hê, tot watter mate ook al dit gestig is. Julle wil nie deur vreemde magte regeer word nie. Julle wil nie eens streng regeer word deur menslike gesagte nie. Daarom is hierdie ‘n begin.

Volgende ding, omdat julle wêreld ryke geestelike tradisies hê wat Kennis in die individu bevorder het en menslike samewerking en begrip bevorder het, die werklikheid van Kennis is alreeds gestig. Ons sê weer, in ander wêrelde waar Kennis nooit gestig was nie, die moontlikheid om dit te stig op die draaipunt van opkoming in die Groter Gemeenskap wys min hoop vir sukses. Kennis is sterk genoeg in genoeg mense hier dat hulle mag in staat wees om te leer van die werklikheid van lewe in die Groter Gemeenskap en te begryp wat op hierdie tyd te midde van hulle gebeur. Dit is vir hierdie rede dat ons hoopvol is, want ons vertrou in menslike wysheid. Ons vertrou dat mense bo selfsugtigheid, self-voorbesetenheid en self-beskerming kan opstaan om die lewe in ‘n groter manier te beskou en ‘n groter verantwoordelikheid in diens vir hul eie soort te voel.

Dalk is ons geloof ongegrond, maar ons vertrou dat die Onsigbares ons wys aanraai het betreffend hierdie. As ‘n gevolg, ons het onsself op risiko geplaas deur om in die nabyheid van julle wêreld te wees en gebeure buite julle grense te betuig wat direkte invloed hê op julle toekoms en bestemming.

Die mensdom het groot belofte. Julle het ‘n groeiende bewustheid van probleme in julle wêreld – die gebrek van samewerking onder nasies, die verlaging van julle natuurlike omgewing, julle verminderende hulpbronne en so voort. As hierdie probleme onbekend vir julle volk was, as hierdie werklikhede was van julle mense verborg gehou, tot die mate dat mense geen idee gehad het van die bestaan van hierdie dinge nie, dan sou ons nie so hoopvol wees nie. Maar die werklikheid bly dat die mensdom het die potensiaal en die belofte om enige ingryping in die wêreld teë te werk.

~

Sal hierdie Ingryping ‘n militêre invalling word?”

Soos ons het gesê, julle wêreld is ver te waardevol om ‘n militêre invalling op te rui. Niemand wat julle wêreld besoek wil sy infrastruktuur of sy natuurlike hulpbronne vernietig nie. Die is waarom die besoekers soek nie om die mensdom te vernietig nie, maar pleks daarvan om die mensdom betrokke te maak in diens vir hulle kollektiefs.

Dit is nie militêre invalling wat julle bedreig nie. Dit is die mag van verlokking en oorreding. Hierdie sal op julle eie swakhede, op julle eie selfsugtigheid, op julle onbewustheid van lewe in die Groter Gemeenskap en op julle blinde optimisme betreffend julle toekoms en die betekenis van lewe buite julle grense, gebou wees.

Om hierdie teë te werk, ons voorsien onderwys en ons praat van die middels van voorbereiding wat op hierdie tyd in die wêreld gestuur word. As julle nie alreeds van menslike vryheid geweet het nie, as julle nie alreeds bewus was van die probleme endemies aan julle wêreld nie, dan kon ons nie so ‘n voorbereiding vir julle toevertrou nie. En ons sou nie vertroue hê nie dat ons woorde sou resoneer met die waarheid van wat julle weet nie.

~

Kan julle mense so magtig as die besoekers beïnvloed, maar vir die goed?”

Ons voorneme is nie om individue te beïnvloed nie. Ons voorneme is net om die probleem en die werklikheid waarin julle opkom te oplewer. Die Onsigbares voorsien die eintlike middel van voorbereiding, want daardie kom van God. In hierdie, die Onsigbares beïnvloed individue vir die goed. Maar daar is beperkings. Soos ons het gesê, dit is julle self-bepaling wat versterk moet wees. Dit is julle mag wat vergroot moet wees. Dit is julle samewerking onder die mensefamilie wat ondersteun moet wees.

Dalk die mees kritieke vrae om vir jouself te vra is, “Is ons mense alleen in die heelal of in ons eie wêreld? Word ons op hierdie tyd besoek? Is hierdie besoeking voordelik vir ons? Moet ons voorberei?”

Daar is grense betreffend hoeveel hulp ons kan voorsien. Ons groep is klein. Ons loop nie te midde van julle nie. Daarom moet die groot begrip van julle nuwe werklikheid van persoon tot persoon meegedeel wees. Dit kan nie deur ‘n vreemde mag op jou gedwing wees nie, selfs as dit vir julle eie goed was. Ons sou nie, dan, julle vryheid en self-bepaling ondersteun nie as ons so ‘n program van manipulering borg nie. Hier julle kan nie soos kinders wees nie. Julle moet ryp en verantwoordelik word. Dit is julle vryheid wat in die weegskaal is. Dit is julle wêreld wat in die weegskaal is. Dit is julle samewerking met mekaar wat benodig is.

Julle hê nou ‘n groot saak om julle ras te verenig, want geen van julle sal bevoordeel sonder die ander nie. Geen nasie sal bevoordeel as enige ander nasie val onder buiteaardse beheersing nie. Menslike vryheid moet volledig wees. Die samewerking moet gebeur rondom julle wêreld. Want nou is elkeiemand in dieselfde situasie. Die besoekers begunstig nie een groep oor ‘n ander nie, een ras oor ‘n ander, een nasie oor ‘n ander. Hulle soek net die laan van minste weerstand om hulle teenwoordigheid en hulle oorheersing van julle wêreld te stig.

~

Hoe extensief is hulle infiltrasie van die mensdom?”

Die besoekers het ‘n beduidende teenwoordigheid in die bevorderdste nasies in julle wêreld, veral die nasies van Europa, Rusland, Japan en Amerika. Die word as die sterkste nasies beskou, met die grootste mag en invloed. En dit is daar dat die besoekers sal konsentreer. Maar hulle vat mense van orals oor die wêreld, en hulle verkondig hulle Pasifikasie Program met al diegene wat hulle vang, as daardie individue ontvanklik aan hulle invloed kan wees. Daarom is die besoekers se teenwoordigheid wêreldwyd, maar hulle konsentreer op diegene wat hulle hoop hulle bondgenote sal word. Hierdie is die nasies en regerings en godsdienstige leiers wat die grootste mag en invloed hou oor menslike gedagte en oortuiging.

~

Hoeveel tyd hê ons?”

Hoeveel tyd hê julle? Julle hê ‘n bietjie tyd, hoeveel ons kan nie sê nie. Maar ons kom met ‘n dringende boodskap. Hierdie is nie ‘n probleem wat net vermy of ontken kan wees nie. Van ons perspektief, is dit die belangrikste uitdaging voor die mensdom. Dit is van die grootste besorging, die eerste prioriteit. Julle is laat in julle voorbereiding. Hierdie was veroorsaak deur baie faktore buite ons beheersing. Maar daar is tyd, as julle kan reageer. Die uitkoms is onseker en tog is daar nog hoop vir julle sukses.

~

Hoe kan ons fokus op hierdie Ingryping aangesien die onmeetlikheid van ander globale probleme wat reg nou gebeur?”

In die eerste plek, ons voel dat daar geen ander probleme in die wêreld is wat so belangrik as hierdie is nie. Van ons perspektief, wat ook al julle op julle eie kan oplos sal min betekenis hê in die toekoms as julle vryheid verloor word. Wat kon julle hoop om te kry? Wat kon julle hoop om te bereik of beveilig as julle nie vry is in die Groter Gemeenskap nie? Al julle bereikings sou aan julle nuwe goewerneure gegee wees; al julle rykdom sou op hulle bestee wees. En hoewel julle besoekers nie wreedaardig is nie, hulle is heeltemal toegewy aan hulle agenda. Julle word waardeer slegs sover as julle nuttig vir hulle saak kan wees. Dit is vir hierdie rede dat ons voel nie dat daar enige ander probleme voor die mensdom is wat so belangrik as hierdie is nie.

~

Wie sal waarskynlik aan hierdie situasie reageer?”

Betreffend wie kan reageer, daar is baie mense in die wêreld vandag wat ‘n aangebore kennis hê van die Groter Gemeenskap en wat sensitief daaraan is. Daar is baie andere wat alreeds deur die besoekers geneem is maar het nie aan hulle of hul oorreding geswig nie. En daar is baie andere wat besorg is oor die toekoms van die mensdom en wat aandagtig is aan die gevare wat die mensdom voorlê, selfs in julle eie wêreld. Mense in al of enige van hierdie drie kategories mag onder die eerste wees om aan die Groter Gemeenskap werklikheid te reageer en die voorbereiding vir die Groter Gemeenskap te begin. Hulle mag van enige loop van die lewe kom, van enige nasie, van enige godsdienstige agtergrond of van enige ekonomiese groep. Hulle is letterlik orals oor die wêreld. Dit is op hulle en op hul reagering dat die groot Geestelike Magte wat menslike welstand beskerm en oorsien afhanklik is.

~

Julle sê dat individue word orals rond die wêreld gevat. Hoe kan mense hulleself of andere beskerm teen ontvoer te wees?”

Die meer dat jy sterk met Kennis en bewus van die besoekers se teenwoordigheid kan word, die minder sal jy ‘n begeerlike onderwerp wees vir hul studie en manipulering. Die meer jy gebruik jou ontmoetings met hulle om insig in hulle te kry, die groter gevaar word jy. Soos ons gesê het, hulle soek die pad van minste weerstand. Hulle wil individue hê wat toegewend en buigsaam is. Hulle wil diegene hê wat hulle weinige probleme en min besorging veroorsaak.

Tog as julle sterk word met Kennis, sal jy buite hulle beheersing wees omdat nou kan hulle nie jou verstand of jou hart vang nie. En met tyd, sal jy die mag van waarneming hê om in hulle verstande te sien, wat hulle wens nie. Jy word dan ‘n gevaar vir hulle, ‘n uitdaging aan hulle, en hulle sal jou vermy as hulle kan.

Die besoekers soek nie om geopenbaar te wees nie. Hulle wens nie vir konflik nie. Hulle is oorvertrouend dat hulle hulle doelwitte kan bereik sonder ernstige weerstand van die mensefamilie. Maar sodra as sulke weerstand opstel word, sodra as die mag van Kennis ontwaak in die individue, dan het besoekers ‘n baie meer formidabele belemmering. Hul ingryping hier word gedwarsboom en meer moeilik om te bereik. En hul oorreding van diegene wat regeer, word meer moeilik om te bereik. Daarom is dit die individu se antwoord en toewyding aan die waarheid wat wesenlik hier is.

Word bewus van die besoekers se teenwoordigheid. Buig nie aan die oorreding dat hulle teenwoordigheid hier van ‘n geestelike natuur is of dat dit groot voordeel of verlossing hou vir die mensdom nie. Staan teen die oorreding. Herkry jou eie innerlike gesag, die groot gawe wat die Skepper vir jou gegee het. Word ‘n krag om mee te reken betreffend enigiemand wat teen jou fondamentele regte sou oortree of ontken.

Hierdie is Geestelike Mag wat uitdruk word. Dit is die Wil van die Skepper dat die mensdom opkom in die Groter Gemeenskap verenig in sigself en vry van vreemde ingryping en oorheersing. Dit is die Skepper se Wil dat julle berei voor vir ‘n toekoms wat ongeleke as julle verlede sal wees. Ons is hier in diens vir die Skepper, en dus dien ons teenwoordigheid en ons woorde hierdie doelwit.

~

As die besoekers weerstand ontmoet in die mensdom of in sekere individue, sal hulle kom in groter getalle of sal hulle weggaan?”

Hulle nommers is nie groot nie. As hulle groot weerstand ontmoet, hulle sal moet terugval en nuwe planne maak. Hulle is heeltemal vertrouend dat hulle sending vervul kan wees sonder ernstige belemmerings. Tog as ernstige belemmerings voortkom, dan sou hul ingryping en oorreding gedwarsboom wees, en hulle sou ander maniere moet vind om kontak met die mensdom te kry.

Ons vertrou dat die mensefamilie genoeg weerstand en genoeg konsensus kan genereer ten einde om hierdie invloede teë te werk. Dit is op hierdie dat ons baseer ons hope en ons inspannings.

~

Wat is die belangrikste vrae ons moet vra vir onsself en andere met betref tot hierdie probleem van buiteaardse infiltrasie?”

Dalk die mees kritieke vrae om vir jouself te vra is, “Is ons mense alleen in die heelal of in ons eie wêreld? Word ons op hierdie tyd besoek? Is hierdie besoeking voordelik vir ons? Moet ons voorberei?”

Hierdie is baie fondamentele vrae, maar hulle moet gevra wees. Daar is baie vrae, hoewel, wat nie beantwoord kan word nie, want julle weet nie genoeg oor lewe in die Groter Gemeenskap nie, en julle is nog nie vertrouend dat julle die vermoë hê om hierdie kragte teë te werk nie. Daar is baie dinge wat ontbreek in menslike onderwys, wat hoofsaaklik op die verlede gefokus is. Die mensdom opkom vanuit ‘n lank staat van relatiewe isolasie. Tog is julle isolasie klaar nou, vir altyd. Dit was altyd geweet dat hierdie sou gebeur. Dit is onontkombaar dat hierdie die geval sou wees. Daarom gaan julle onderwys en julle waardes in ‘n nuwe konteks in, waarby hulle moet aanpas. En die aanpassing moet vinnig gebeur weens die natuur van die Ingryping vandag in die wêreld.

Daar sal baie vrae wees wat jy nie kan beantwoord nie. Jy sal sonder hulle moet leef. Jou onderwys oor die Groter Gemeenskap is net by die begin. Jy moet dit met groot nugterheid en besorgdheid benader. Jy moet jou eie neigings om te probeer om die situasie aangenaam of gerusstellend te maak, teenwerk. Jy moet ‘n objektiwiteit oor die lewe ontwikkel, en jy moet kyk buite jou eie persoonlike sfeer van belangstellings ten einde om jouself in ‘n posisie te plaas om die groter kragte en gebeure te beantwoord wat jou wêreld en jou toekoms vorm.

~

Wat as genoeg mense kan nie reageer nie?”

Ons is vertrouend dat genoeg mense kan reageer en hulle groot onderwys oor lewe in die Groter Gemeenskap begin ten einde om belofte en hoop te gee vir die mensefamilie. As hierdie nie bereik kan wees nie, dan sal die diegene wat hulle vryheid waardeer en wat hierdie onderwys hê moet terugtrek. Hulle sal Kennis lewendig in die wêreld moet hou as die wêreld onder volle beheersing val. Hierdie is ‘n baie ernstige alternatief, en tog het dit in ander wêrelde gebeur. Die reis terug na vryheid van so ‘n posisie is baie moeilik. Ons hoop dat hierdie nie julle noodlot sal wees nie, en daardie is hoekom ons hier is en gee vir julle hierdie inligting. Soos ons gesê het, daar is genoeg mense in die wêreld wat kan antwoord om die voorneme van die besoekers teë te werk en hul invloed op menslike sake en menslike waardes teë te werk.

~

Julle praat van ander wêrelde wat opkomend in die Groter Gemeenskap is. Kan julle praat van suksesse en mislukkings wat invloed op ons situasie kan hê?”

Daar het suksesse gewees of ons sou nie hier wees nie. In my geval, as die spreker vir ons groep, ons wêreld het alreeds grootliks geinfiltreer geword voordat ons die situasie byderhande besef het. Ons onderwys was gevra deur die aankoms van ‘n groep soos onsself, wat insig en inligting oor ons situasie verskaf het. Ons het uitheemse hulpbronshandelaars in ons wêreld gehad inwerkend op ons regering. Diegene wat op daardie tyd regeer het was oorreed dat handel en koophandel voordelik vir ons sou wees, want ons het begin om hulpbronsuitputting te ervaar. Hoewel ons ras verenig was, ongeleke as julle eie s’n, ons het begin om heeltemal afhanklik te word op die nuwe tegnologie en geleenthede wat vir ons voorgestel was. En tog as hierdie het gebeur, daar was ‘n beweging in die sentrum van mag. Ons word die kliënte. Die besoekers word die voorsieners. As tyd geloop het, terme en beperkings was op ons geplaas, subtiele in die begin.

Ons godsdienstige fokus en oortuigings was ook beïnvloed deur die besoekers, wat belang gewys het in ons geestelike waardes maar wat gewens het om ons ‘n nuwe begrip te gee, ‘n begrip op die kollektief gebaseerd, op die samewerking van verstande dinkend gelyk in eenheid met mekaar gebaseerd. Hierdie was vir ons ras as ‘n uitdrukking van geestelikheid en prestasie voorgestel. Sommige was oorreed, en tog omdat ons wel aanraai was van ons bondgenote buite ons wêreld, bondgenote soos onsself, ons het begin om ‘n weerstandsbeweging op te stel en met tyd was ons in staat om die besoekers te dwing om ons wêreld te verlaat.

Sedert daardie tyd, het ons baie oor die Groter Gemeenskap geleer. Die handel wat ons hou is baie selektief, met net ‘n weinige ander nasies. Ons het in staat gewees om die kollektiefs te vermy, en daardie het ons vryheid bewaar. En tog was ons sukses moeilik om te bereik, want daar was baie van ons wat moes sterf in die gesig van hierdie konflik. Ons s’n is ‘n storie van sukses, maar nie sonder prys nie. Daar was andere in ons groep wat gelyke moeilikhede deurgeleef het in hul interaksie met ingrypende kragte in die Groter Gemeenskap. En tog omdat ons uiteindelik geleer het om buite ons grense te reis, ons het bondgenootskap met mekaar gekry. Ons was in staat om te leer wat geestelikheid beteken in die Groter Gemeenskap. En die Onsigbares, wat ons wêreld ook dien, het ons gehelp in hierdie betref om die groot oorgang te maak van isolasie tot Groter Gemeenskap bewustheid.

Tog het daar baie mislukkings gewees waarvan ons nie bewus is nie. Kulture waar die inheemse volke het nie persoonlike vryheid gestig nie of het nie die vrugte van samewerking geproe nie, selfs al hulle tegnologies bevorderend was, het nie ‘n fondasie gehad om hulle eie onafhanklikheid te stig in die heelal nie. Hulle vermoë om die kollektiefs weer te staan was baie beperk. Verlok deur beloftes van groter mag, groter tegnologie en groter rykdom, en verlok deur die oënskynlike voordele van handel in die Groter Gemeenskap, hulle sentrum van mag het hulle wêreld verlaat. In die einde, hulle het heeltemal afhanklik geword op diegene wat hulle toevoer en wat beheersing van hulle hulpbronne en hulle infrastrukture gekry het.

Seker kan julle verbeeld hoe hierdie die geval kan wees. Selfs in julle eie wêreld volgens julle eie geskiedenis, julle het gesien hoe kleiner nasies val onder die oorheersing van groter ene. Julle kan hierdie selfs vandag sien. Daarom is hierdie idees nie heeltemal vreemd vir julle nie. In die Groter Gemeenskap, soos in julle wêreld, die sterk sal die swak oorheers, as hulle kan. Hierdie is ‘n werklikheid van lewe orals. En dit is vir hierdie rede dat ons aanmoedig nou julle bewustheid en julle voorbereiding, ten einde dat julle sterk mag word en julle self-bepaling mag groei.

Dit mag ‘n ernstige teleurstelling vir baie wees om te verstaan en te leer dat vryheid skaars is in die heelal. As nasies word sterker en meer tegnologies, hulle verg groter en groter eenvormigheid en toegewendheid onder hulle volke. As hulle brug uit in die Groter Gemeenskap en word betrokke in Groter Gemeenskap sake, die verdraagsaamheid vir individuele uitdrukking verminder tot die punt waar groot nasies wat rykdom en mag hê word met ‘n strengheid en ‘n veeleisende houding regeer wat julle as afskuwelik sou vind.

Hier moet julle leer dat tegnologiese bevordering en geestelike bevordering nie dieselfde is nie, ‘n les wat die mensdom nog nie geleer het nie en wat julle moet leer as julle julle natuurlike wysheid in hierdie sake sal oefen.

Julle wêreld word grootliks gewaardeer. Dit is ryk biologies. Julle sit op ‘n prys wat julle moet beskerm as julle sy opsigters en erfgename sal wees. Beskou die volke in julle wêreld wat hulle vryheid verloor het omdat hulle in ‘n plek geleef het wat deur andere as waardevol beskou was. Dit is nou die hele menslike familie wat so in gevaar gestel is.

~

Omdat die besoekers so vaardig is om gedagtes te uitsteek en mense se Verstandelike Omgewing te beïnvloed, hoe verseker ons onsself dat wat ons sien werklik is?”

Die enigste basis vir wyse waarneming is die ontwikkeling van Kennis. As jy glo net in wat jy sien, dan sal jy glo net wat vir jou gewys word. Daar is baie, ons word vertel, wat hierdie perspektief hê. Tog het ons geleer dat die Wyse orals moet ‘n groter visie en ‘n groter onderskeiding kry. Dit is waar dat julle besoekers beelde van julle gesaligdes en van julle godsdienstige figure kan uitsteek. Hoewel hierdie nie dikwels beoefen is, dit kan seker gebruik wees ten einde om toewyding te oproep in diegene wat alreeds geneigd aan sulke oortuigings is. Hier word julle geestelikheid ‘n gebied van kwesbaarheid waar Wysheid gebruik moet word.

Tog het die Skepper Kennis vir jou gegee as ‘n fondasie vir ware onderskeiding. Jy kan weet wat jy sien as jy jouself vra of dit werklik is. Tog om hierdie te doen, moet jy hierdie fondasie hê, en die is waarom die lering in Die Weg van Kennis so grondig is om Groter Gemeenskap Geestelikheid te leer. Sonder hierdie, mense sal glo wat hulle wil glo, en hulle sal staatmaak op wat hulle sien en wat vir hulle gewys word. En hulle potensiaal vir vryheid sal alreeds verlore wees, want dit was nooit toegelaat om te floreer in die eerste plek nie.

~

Julle praat van Kennis lewendig te hou. Hoeveel mense sal dit neem om Kennis lewendig in die wêreld te hou?”

Ons kan nie vir julle ‘n nommer gee nie, maar dit moet sterk genoeg wees om ‘n stem te genereer in julle eie kulture. As hierdie boodskap net deur ‘n weinige ontvang kan wees, hulle sal nie hierdie stem of hierdie sterkte hê nie. Hier moet hulle hulle wysheid meedeel. Dit kan nie net vir hulle eie opbouing wees nie. Baie meer moet van hierdie boodskap leer, baie meer as dit vandag kan ontvang.

~

Is daar ‘n gevaar in om hierdie boodskap te oplewer?”

Daar is altyd ‘n gevaar in om die waarheid te oplewer, nie slegs in julle wêreld nie, maar in ander plekke. Mense kry voordeel van die omstandighede soos hulle huidig bestaan. Die besoekers sal voordeel aanbied vir diegene wat regeer wat hulle kan ontvang en wat nie sterk met Kennis is nie. Mense word gewoond aan hierdie voordele en bou hulle lewens daarop. Hierdie maak hulle weerstandig of eens vyandig aan die oplewering van waarheid, wat roep vir hulle verantwoordelikheid in diens vir andere en wat die basis van hulle rykdom en prestasies mag bedreig.

Hierdie is waarom ons verborg is en loop nie in julle wêreld nie. Seker sou die besoekers ons vernietig as hulle kon ons vind. Maar die mensdom mag soek om ons ook te vernietig weens wat ons verteenwoordig, weens die uitdaging en die nuwe werklikheid wat ons toon. Nie elkeiemand is gereed om die waarheid te ontvang nie selfs al dit grootliks benodig is.

~

Kan individue wat sterk met Kennis is die besoekers beïnvloed?”

Die kans van sukses hier is baie beperk. Julle omgaan met ‘n kollektief van wesens wat geteel is om toegewend te wees, wie se hele lewe en ervaring word omvat en bevorder deur ‘n kollektiewe verstandsgesteldheid. Hulle dink nie vir hulself nie. Vir hierdie rede, ons voel nie dat julle kan hulle beïnvloed nie. Daar is weinige in die mensefamilie wat die sterkte hê om hierdie te doen, en selfs hier sou die moontlikheid vir sukses baie beperkte wees. So die antwoord moet “Nee” wees. Vir alle praktiese doelwitte, julle kan nie hulle oorreed nie.

~

Hoe is kollektiefs verskillend as ‘n verenigde mensdom?”

Kollektiefs bestaan uit verskillende rasse en van diegene wat geteel is om daardie rasse te dien. Baie van die wesens wat in die wêreld ontmoet word is deur die kollektiefs geteel om dienaars te wees. Hulle genetiese erfenis is lank verlore vir hulle. Hulle is geteel om te dien, soos julle teel diere om julle te dien. Die menslike samewerking wat ons aanmoedig is ‘n samewerking wat die self-bepaling van individue bewaar en ‘n posisie van sterkte voorsien waarvandaan die mensdom kan inwerk, nie slegs met die kollektiefs maar met andere wat julle kuste in die toekoms sal besoek.

‘n Kollektief is op een oortuiging, een stel beginsels en een gesag gebaseerd. Sy beklemtoning is volle getrouheid aan ‘n idee of ‘n ideal. Hierdie word bevorder nie slegs in die onderwys van julle besoekers, maar ook in hulle genetiese kode. Die is waarom hulle optree in die maniere wat hulle doen. Hierdie is beide hulle sterkte en hulle swakheid. Hulle het groot sterkte in die Verstandelike Omgewing omdat hulle verstande verenig is. Maar hulle is swak omdat hulle kan nie vir hulleself dink nie. Hulle kan nie ingewikkeldhede of adversiteit baie suksesvol hanteer nie. ‘n Man of vrou van Kennis sou onverstaanbaar vir hulle wees.

Die mensdom moet verenig om sy vryheid te bewaar, maar hierdie is ‘n baie verskillende stigting as die skepping van ‘n kollektief. Ons noem hulle “kollektiefs” omdat hulle kollektiefs van verskillende rasse en nasionaliteite is. Kollektiefs is nie een ras nie. Hoewel daar baie rasse is in die Groter Gemeenskap wat deur ‘n heersende gesag regeer is, ‘n kollektief is ‘n organisasie wat strek buite die getrouheid van een ras aan sy eie wêreld.

Kollektiefs kan groot mag hê. Tog omdat daar baie kollektiefs is, hulle het die neiging om mee te ding, wat verhoed enige een van hulle van heersend te word. Daar is ook verskeie nasies in die Groter Gemeenskap wat lankstaandende geskille hê met mekaar, wat verskillend is om oor te brug. Dalk het hulle vir ‘n lank tyd vir dieselfde hulpbronne mededing. Dalk ding hulle mee om die hulpbronne wat hulle hê te verkoop. Tog is ‘n kollektief ‘n verskillende saak. Soos ons sê hier, dit is nie op een ras en een wêreld gebaseerd nie. Hulle is die gevolg van oorwinning en oorheersing. Die is waarom julle besoekers bestaan uit verskillende rasse van wesens op verskillende vlakke van gesag en beheersing.

~

In ander wêrelde wat suksesvol verenig het, het hulle hulle individue vryheid van gedagte in stand gehou?”

Tot wisselende mates. Sommige tot ‘n baie hoë mate, andere minder so, afhanklik op hulle geskiedenis, hulle psigologiese saamstel en die behoeftes van hulle eie oorlewing. Julle lewe in die wêreld het relatief maklik gewees vergeleke met waar ander rasse ontwikkel het. Meeste plekke waar intelligente lewe bestaan was gekoloniseer, want daar is nie baie terrestriale planete soos julle s’n wat so ‘n rykdom van biologiese hulpbronne oplewer nie. Hulle vryheid het grotendeels op die rykdom van hulle omgewinge afhang. Maar hulle het almal suksesvol gewees om uitheemse indringing gedwarsboom te maak en het hulle eie lyne van ruil, koophandel en kommunikasie gestig baseerd op hulle eie self-bepaling. Hierdie is ‘n ongewone bereiking en moet verdien en beskerm wees.

~

Wat sal dit neem om menslike eenheid te bereik?”

Die mensdom is baie kwesbaar in die Groter Gemeenskap. Hierdie kwesbaarheid, met tyd, kan ‘n fondamentele samewerking bevorder onder die mensefamilie, want julle moet aansluit en verenig ten einde om te oorleef en voort te gaan. Hierdie is deel van ‘n Groter Gemeenskap bewustheid te hê. As hierdie op die beginsels van menslike bydrae, vryheid en self-uitdrukking gebaseerd is, dan kan julle self-genoegsaamheid baie sterk en baie ryk word. Maar daar moet ‘n groter samewerking wees in die wêreld. Mense kan nie vir hulleself alleen leef nie of hulle eie persoonlike doelwitte sit bo en buite die behoeftes van elkeiemand anders nie. Sommige sal miskien hierdie as ‘n verlies van vryheid sien. Ons sien dit as ‘n gewaarborging vir toekomstige vryheid. Want aangesien die huidige houdings wat algemeen is in die wêreld vandag, julle toekomstige vryheid sou baie moeilik wees om te beveilig of in stand te hou. Let op. Diegene wat deur hul eie selfsugtigheid aangedrywe is, is die perfekte kandidate vir vreemde invloed en manipulering. As hulle in posisies van mag is, hulle sal hulle nasie se rykdom, hulle nasie se vryheid en hulle nasie se hulpbronne oorgee ten einde om voordeel vir hulleself te kry.

Daarom word groter samewerking vereis. Seker kan jy hierdie sien. Seker is hierdie blykbaar selfs in jou eie wêreld. Maar hierdie is baie verskillend as die lewe van die kollektief, waar rasse oorheer en beheer is, waar diegene wat toegewend is word in die kollektiefs gebring en diegene wat is nie, vervreemd of vernietig word. Seker so ‘n stigting, hoewel dit groot invloed kan hê, kan nie voordelik vir sy lede wees nie. En tog is hierdie die pad wat so baie in die Groter Gemeenskap geneem het. Ons wens nie om die mensdom in so ‘n organisasie te sien val nie. Die sou ‘n groot tragedie en ‘n verlies wees.

~

Hoe is die menslike perspektief verskillend as julle s’n?”

Een van die verskille is dat ons het ‘n Groter Gemeenskap perspektief ontwikkel, wat ‘n minder selfgesentreerde manier is van na die wêreld te kyk. Dit is ‘n perspektief wat groot helderheid gee en groot sekerheid kan voorsien betreffend die kleiner probleme wat julle in julle daaglikse sake sien. As jy ‘n groot probleem kan oplos, jy kan kleiner ene oplos. Julle het ‘n groot probleem. Elke mensewesen in die wêreld het hierdie groot probleem voor. Dit kan julle verenig en julle in staat stel om julle lankstaandende verskille en konflikte te oorkom. Dit is so groot en so magtig. Die is waarom ons sê dat daar ‘n moontlikheid vir verlossing is in dieselfde omstandighede wat julle welstand en julle toekoms bedreig.

Ons weet dat die mag van Kennis binne die individu kan daardie individu en al hulle verhoudings herstel na ‘n hoër mate van bereiking, herkenning en vermoë. Jy moet hierdie vir jouself ontdek.

Ons lewens is baie verskillend. Een van die verskille is dat ons lewens gegee aan diens is, ‘n diens wat ons het verkies. Ons het die vryheid om te kies en dus is ons keus werklik en betekenisvol en op ons eie begrip gebaseerd. In ons groep is verteenwoordigers van verskeie verskillende wêrelde. Ons het saam gekom in diens vir die mensdom. Ons verteenwoordig ‘n groter bondgenootskap wat meer geestelik in sy natuur is.

~

Hierdie boodskap kom deur een man. Hoekom kontak julle elkeiemand nie as hierdie so belangrik is?”

Dit is net ‘n saak van doeltreffendheid. Ons beheer nie wie geselekteer is om ons te ontvang nie. Die is ‘n saak vir die Onsigbares, diegene wat julle juis “Engele” kan noem. Ons dink van hulle in hierdie manier. Hulle het hierdie persoon geselekteer, ‘n persoon wat geen posisie in die wêreld het nie, wat nie erkend in die wêreld word nie, ‘n individu wat gekose is weens sy eienskappe en weens sy erfenis in die Groter Gemeenskap. Ons is bly om een te hê waardeur ons kan praat. As ons deur meer gepraat het, dalk sou hulle verskil met mekaar, en die boodskap sou deurmekaar en verlore word.

Ons verstaan, van ons eie studentskap, dat die transmissie van geestelike wysheid is in die algemeen deur een gegee, met die ondersteuning van andere. Hierdie individu moet die gewig en die las en die risiko dra van so gekose te wees. Ons respekteer hom omdat hy hierdie doen, en ons verstaan wat ‘n las dit kan wees. Hierdie sal dalk verkeerd opvat wees, en daardie is waarom die Wyse verborg moet bly. Ons moet verborg bly. Want daar sal vyandigheid wees aan hierdie boodskap. Die besoekers sal dit teenstaan en alreeds dit teenstaan. Hul teenstand kan beduidend wees maar sal hoofsaaklik na die boodskapper homself gemik wees. Dit is vir hierdie rede dat die boodskapper beskerm moet wees.

Ons weet dat die antwoorde vir hierdie vrae sal meer vrae genereer. En baie van hierdie kan nie beantwoord word nie, dalk eens vir ‘n lank tyd. Die Wyses êrens moet met vrae leef wat hulle nog nie kan antwoord nie. Dit is deur hulle geduld en hulle aanhouvermoë dat werklike antwoorde opkom en dat hulle in staat is om hulle te ervaar en te beliggaam.