Vierdie Briefing: Manipulasie van Godsdienstige Tradisies en Oortuigings

Ten einde om die besoekers se bedrywighede in die wêreld vandag te verstaan, moet ons meer inligting verskaf betreffende hulle invloed op wêreld godsdienstige instellings en waardes en op die grondige geestelike aandrange wat so gemeen vir julle natuur is en wat, in baie maniere, gemeen is vir intelligente lewe in baie dele van die Groter Gemeenskap.

Ons behoort om te begin deur om te sê dat die bedrywighede wat die besoekers op hierdie tyd in die wêreld bestuur het baie keer tevore aangedra gewees in baie verskillende plekke met baie verskillende kulture in die Groter Gemeenskap. Julle besoekers is nie die veroorsakers van hierdie bedrywighede nie maar net gebruik hulle op hulle eie diskresie tot die mate wat hulle bewus daarvan is en tevore gebruik het.

Dit is belangrik vir julle om te verstaan dat vaardighede in invloed en manipulasie het tot ‘n baie hoë trap van funksioneelheid ontwikkel gewees in die Groter Gemeenskap. As rasse word meer geoefen en bekwaam tegnologies, hulle uitoefen meer subtiele en meer deurdringende soorte invloed op mekaar. Mense het dusver net ge-ewolusieer om met mekaar te mededing, so julle het nog nie hierdie aanpassingsvoordeel nie. Hierdie in sigself is een van die redes ons hierdie materiaal voorstel vir julle. Julle gaan in ‘n hele nuwe stel omstandighede wat die ontwikkeling van julle aangebore vermoëns verg sowel as die leer van nuwe vaardighede.

Hoewel die mensdom verteenwoordig ‘n unieke situasie, verrysing in die Groter Gemeenskap het ontelbaar keer tevore met ander rasse gebeur. Daarom, wat nou op julle bedrywe word het tevore gedoen gewees. Dit het baie ontwikkel gewees en nou word dit aangepas by julle lewe en by julle situasie met wat ons voel relatiewe maklikheid is.

Dit is deels die Pasifikasie Program wat deur die besoekers uitvoer word wat hierdie moontlik maak. Die natuurlike geneigdheid na vreedsame verhoudings en die wens om oorlog en konflik te vermy is bewonderenswaardig, maar kan en inderdaad word nou teen julle gebruik. Selfs julle edelste aandrange kan vir ander doelwitte gebruik wees. Julle het hierdie in julle eie geskiedenis gesien, in julle eie natuur en in julle eie samelewings. Vrede kan net op ‘n vas grondslag van wysheid, samewerking en ware vermoë gestig wees.

Ons kom nie om julle godsdienstige instellings of julle grondigste aandrange of waardes te kritiseer nie, maar om te illustreer hoe hulle teen julle gebruik word deur daardie alien rasse wat in julle wêreld ingryp.

Die mensdom het natuurlik besorg gewees om vreedsame verhoudings tussen sy eie volkstamme en nasies te stig. Nou, hoewel, het dit ‘n groter stel probleme en uitdagings. Ons beskou hierdie as geleenthede vir julle ontwikkeling, want dit sal slegs die uitdaging van verrysing in die Groter Gemeenskap wees wat die wêreld sal verenig en julle die grondslag gee vir hierdie eenheid onvervals, sterk en doeltreffend te wees.

Daarom, ons kom nie om julle godsdienstige instellings of julle grondigste aandrange en waardes te kritiseer nie, maar om te illustreer hoe hulle word teen julle gebruik deur die alien rasse wat in julle wêreld ingryp. En, as dit binne ons mag is, ons wens om te aanmoedig die regte gebruik van julle gawes en julle bereikings vir die bewaring van julle wêreld, julle vryheid en julle integriteit as ‘n ras binne ‘n Groter Gemeenskap konteks.

Die besoekers is grondig werkdadig in hulle benaderingswyse. Hierdie is albei ‘n sterkte en ‘n swakheid. As ons hulle waargeneem het, albei hier en in ander plekke, ons sien dat dit moeilik is vir hulle om van hulle planne te afwyk. Hulle is nie goed aangepas by verandering nie, en ewemin kan hulle baie doeltreffend met ingewikkeldheid behandel nie. Daarom, hulle uitvoer hulle plan in ‘n amper sorgelose manier want hulle voel hulle in die reg is en dat hulle die voordeel hê. Hulle glo nie dat die mensdom weerstand teen hulle sal optrek – ten minste nie weerstand wat hulle grootliks sal affekteer nie. En hulle voel dat hulle geheime en hulle agenda goed bewaar is en buite menslike begrip is.

In hierdie lig, ons bedrywigheid om hierdie materiaal vir julle te voorstel maak ons hulle vyande, seker in hulle sig. In ons sig, hoewel, ons probeer net om hul invloed te teenwerk en julle die begrip te gee wat julle nodig en die perspektief waarop julle moet staatmaak om julle vryheid as ‘n ras te bewaar en met die werklikhede van die Groter Gemeenskap te behandel.

Weens die werkdadige natuur van hulle benaderingswyse, hulle wens om hulle doelwitte met die grootste doeltreffendheid moontlik te bereik. Hulle wens om die mensdom te verenig maar net in ooreenstemming met hulle eie deelneming en bedrywighede in die wêreld. Vir hulle, menslike eenheid is ‘n werkdadige besorging. Hulle waardeer nie diversiteit in kulture nie; hulle seker waardeer dit nie hulle eie kulture nie. Daarom, sal hulle probeer om dit te uitroei of dit te verminder, as dit moontlik is, waar ook al hulle hul invloed uitoefen.

In ons vorige diskoers, ons het gepraat oor die besoekers se invloed op nuwe vorme van geestelikheid – op nuwe idees en nuwe uitdrukkings van menslike goddelikheid en die menslike natuur wat op hierdie tyd in julle wêreld is. In ons bespreking nou, ons wens om to fokus op die tradisionele waardes en instellings wat julle besoekers soek om te beïnvloed en vandag beïnvloed.

Soekend eenvormigheid en konformiteit, die besoekers sal staatmaak op die instellings en die waardes hulle voel die mees vastig en mees doeltreffend vir hulle gebruik is. Hulle stel nie belang is julle idees nie, en hulle stel nie belang in julle waardes nie, behalwe insover as hierdie dinge mag hulle agenda bevorder. Moenie jouself bedrieg deur om te dink dat hulle getrek na julle geestelikheid is omdat hulle ontbreek hierdie hulleself nie. Hierdie sou ‘n dwase en dalk fatale dwaling wees. Moenie dink hulle verlief is met jou lewe en met die dinge wat jy as interessant vind nie. Want slegs in ongewone gevalle sal jy in staat wees om hulle in hierdie manier te beïnvloed. Alle natuurlike nuuskierigheid het uit hulle geteel gewees en baie min bly oor. Daar is, feitlik, baie min van wat julle “Gees” sou noem of wat ons “Varne” of “Die Pad van Insig” sou noem. Hulle is beheer en beheersend en volg patrone van denkery en opdrag wat vas gestig en streng versterk is. Hulle mag lyk om met julle idees te empatiseer, maar dit is slegs om julle getrouheid te kry.

Die identifikasie met Jesus die Christus sal grootliks benut word. Die hoop en die belofte van sy terugkeer na die wêreld offer julle besoekers 'n perfekte geleentheid.

In tradisionele godsdienstige instellings in julle wêreld, hulle soek om die waardes en die grondige oortuigings te gebruik wat in die toekoms kan dien om julle in getrouheid aan hulle te bring. Laat ons gee vir julle ‘n paar voorbeelde, gebore albei van ons eie waarnemings en van die insig wat die Onsigbare Ene oor tyd vir ons gegee het.

Baie van julle wêreld volg die Christelike geloof. Ons dink hierdie is bewonderenbaar hoewel dit is seker nie die enigste benaderingswyse aan die grondige vrae van geestelike identiteit en bedoeling in die lewe nie. Die besoekers sal die grondige idee van getrouheid aan ‘n enkele leier gebruik ten einde om getrouheid aan hulle saak te genereer. Binne die konteks van hierdie godsdiens, die identifikasie met Jesus die Christus sal grootliks benut wees. Die hoop en die belofte van sy terugkoms na die wêreld offer julle besoekers ‘n perfekte geleentheid, veral op hierdie draaipunt in die millennium.

Dit is ons begrip dat die ware Jesus sal nie na die wêreld terugkeer nie, want hy werk gesamentlik met die Onsigbare Ene en dien die mensdom en ander rasse ook. Die een wat sal kom en aanspraak maak op sy naam sal kom vanuit die Groter Gemeenskap. Hy sal een wees wat gebore en geteel vir hierdie doel is deur die kollektiefs wat vandag in die wêreld is. Hy sal soos ‘n mens lyk en sal beduidende vermoëns hê vergeleke met wat julle op hierdie oomblik kan bereik. Hy sal heeltemal altruïsties lyk. Hy sal in staat wees om dade te vertoon wat óf vrees of groot eerbied sal bevorder. Hy sal in staat wees om beelde van engele, demone of wat ook al sy meerderes wens om julle bloot te stel aan, te uitsteek. Hy sal lyk asof hy geestelike vermoëns hê. Tog sal hy vanuit die Groter Gemeenskap kom, en hy sal deel van die kollektief wees. En hy sal getrouheid bevorder om hom te volg. Uiteindelik, vir diegene wat hom nie kan volg nie, sal hy hulle vervreemding of hulle vernietiging aanmoedig.

n Tweede Koms, dan word deur julle besoekers voorberei. Die bewys van hierdie, ons verstaan, is alreeds in die wêreld.

Die besoekers gee nie om hoeveel van julle mense vernietig is solank as hulle ‘n primêre getrouheid tussen die meerderheid hê. Daarom, sal die besoekers fokus op die grondige idees wat hierdie gesag en invloed gee vir hulle.

‘n Tweede Koms, dan, word deur julle besoekers voorberei. Die bewys van hierdie, ons verstaan, is alreeds in die wêreld. Mense besef nie die teenwoordigheid van die besoekers of die natuur van werklikheid in die Groter Gemeenskap nie, en so hulle sal natuurlik hulle vorige oortuigings sonder vraag aanvaar, voelend dat die tyd gekom het vir die groot terugkoms van hul Redder en hul Leermeester. Maar hy wat sal kom sal nie vanuit die hemelse leërskaar kom nie, hy sal nie Kennis of die Onsigbare Ene verteenwoordig nie, en hy sal nie die Skepper of die Skepper se wil verteenwoordig nie. Ons het hierdie plan in formulasie in die wêreld gesien. Ons het ook gelyke planne in ander wêrelde gesien uitgevoer.

In ander godsdienstige tradisies, eenvormigheid sal deur die besoekers aanmoedig wees – wat julle mag noem ‘n fondamentele soort godsdiens wat op die verlede gebaseerd is, op getrouheid aan gesag gebaseerd en op konformiteit aan die instelling gebaseerd. Hierdie dien die besoekers. Hulle stel nie belang in die ideologie en waardes van julle godsdienstige tradisies nie, slegs in hulle nuttigheid. Die meer dat mense gelyk kan dink, gelyk kan optree en in voorspelbare maniere antwoord, die meer nuttig is hulle vir die kollektiefs. Hierdie konformiteit word in baie verskillende tradisies bevorder. Die voorneme hier is nie om hulle almal dieselfde te maak nie maar om hulle eenvoudig binne in hulleself te wees.

In een deel van die wêreld, een spesifieke godsdienstige ideologie sal heers; in ‘n verskillende deel van die wêreld, ‘n verskillende godsdienstige ideologie sal heers. Hierdie is heeltemal nuttig vir julle besoekers, want hulle gee nie om of daar meer as een godsdiens is solank as daar orde, konformiteit en getrouheid is. Omdat hulle geen godsdiens van hulle eie hê wat julle moontlik kan volg of daarmee identifiseer, hulle sal julle s’n gebruik om hulle eie waardes te bevorder. Want hulle waardeer slegs totale getrouheid aan hulle saak en aan die kollektiefs en soek julle totale getrouheid om met hulle deel te neem in maniere wat hulle voorskrywe. Hulle sal julle verseker dat hierdie sal vrede en verlossing in die wêreld skep en die terugkoms van watter godsdienstige beeld of persoon ook al word van die grootste waarde hier beskou.

Hierdie is nie om te sê dat fondamentele godsdiens deur alien kragte regeer word, want ons verstaan dat fondamentele godsdiens is goed gestig in julle wêreld. Wat ons sê hier is dat die aandrange vir hierdie en die meganisme vir hierdie sal deur die besoekers ondersteun wees en vir hulle eie doelwitte gebruik wees. Daarom, moet groot besorging gegee wees deur almal wat ware gelowiges in hulle tradisies is om hierdie invloede te onderskei en hulle te teenwerk as dit moontlik is. Hier is dit nie die gewone persoon in die wêreld wat die besoekers soek om te oorreed nie; dit is die leierskap.

Die besoekers glo vas dat as hulle nie in ‘n betydse manier ingryp, die mensdom sal sigself en die wêreld vernietig. Hierdie is nie op waarheid gebaseerd nie; dit is net ‘n aanname. Hoewel die mensdom op risiko van self-uitwissing is, hierdie is nie noodsaaklik julle bestemming nie. Maar die kollektiefs glo dat hierdie so is, en so moet hulle met gehaastheid optree en hulle program van oorreding groot beklemtoning gee. Diegene wat oorreed kan wees sal as nuttig geskat wees; diegene wat nie oorreed kan wees nie sal weggegooi en vervreemd wees. As die besoekers sterk genoeg word om volle beheersing van die wêreld te kry, diegene wat nie kan konformeer nie sal net uitgewis wees. Tog sal die besoekers nie die vernietiging doen nie. Dit sal deur dieselfde indiwiduele in die wêreld wat heeltemal onder hulle oorreding geval het, gesmee wees.

Hierdie is ‘n vreeslike scenario, ons verstaan, maar daar moet geen deurmekaarheid wees nie as julle sal verstaan en ontvang wat ons in ons boodskappe vir julle uitdruk. Dit is nie die uitwissing van die mensdom, dit is die integrasie van die mensdom wat die besoekers soek om te bereik. Hulle sal vir hierdie doelwit met julle interteel. Hulle sal probeer om julle godsdienstige aandrange en instellings vir hierdie doelwit te herrig. Hulle sal regerings en regeringsleiers vir hierdie doelwit beïnvloed. Hulle sal militêre magte in die wêreld vir hierdie doelwit beïnvloed. Die besoekers is seker dat hulle suksesvol kan wees, want sover sien hulle dat die mensdom het nie genoeg weerstand opstel om hulle maatreëls te teenwerk of hulle agenda te teenwerk nie.

Om hierdie te teenwerk, moet julle Die Groter Gemeenskap Pad van Kennis leer. Enige vrye ras in die heelal moet Die Pad van Kennis leer, hoe ook al dit in hulle eie kulture omskrywe mag wees. Hierdie is die bron van indiwiduele vryheid. Hierdie is wat mense en samelewings in staat stel om ware integriteit te hê en die noodsaaklike wysheid te hê om met die invloede wat Kennis teenwerk te behandel, albei binne hulle wêrelde en binne die Groter Gemeenskap. Dit is, daarom, noodsaaklik om nuwe wae te leer, want julle gaan in ‘n nuwe situasie met nuwe kragte en nuwe invloede. Inderdaad, is hierdie nie sommige toekomstige prospek nie maar ‘n onmiddelike verandering. Lewe in die heelal wag nie op julle gereedheid nie. Gebeure sal gebeur as julle bereid is of nie. Besoeking het gebeur sonder julle ooreenstemming en sonder julle toestemming. En julle grondige regte word tot ‘n ver groter trap oorgetree as julle nog besef.

Weens hierdie, is ons gestuur nie net om ons perspektief en ons aanmoediging te gee nie maar ook om ‘n roeping te laat klink, ‘n alarm, om ‘n bewustheid en ‘n toewyding te inspireer. Ons het tevore gesê dat ons kan nie julle ras deur militêre ingryping red nie. Daardie is nie ons rol nie. En selfs as ons probeer om so te doen en die sterkte verkry om so ‘n agenda te uitvoer, julle wêreld sou verwoes wees. Ons kan slegs aanraai.

Julle sal sien in die toekoms ‘n wreedheid van godsdienstige geloof in geweldige maniere uitgedruk, uitgevoer teen mense wat ooreenstem nie, teen nasies van minder sterkte en as ‘n wapen van aanvalling en vernietiging gebruik. Die besoekers sou niks beter wil hê as vir julle godsdienstige tradisies die nasies te regeer. Hierdie julle moet weerstaan. Die besoekers sou niks beter wil hê as godsdienstige waardes deur elkeiemand meegedeel te wees, want hierdie dra by tot hulle arbeidskrag en maak hulle taak makliker. In al sy tonings, sulke invloed grondig reduseer neer tot toegewing en onderwerping – onderwerping van wil, onderwerping van bedoeling, onderwerping van ‘n mens se lewe en vermoëns. Tog sal hierdie as ‘n groot prestasie vir die mensdom ingelui wees, ‘n groot bevordering in die samelewing, ‘n nuwe vereniging vir die menslike ras, ‘n nuwe hoop vir vrede en gelykmatigheid, ‘n triomf van menslike gees oor menslike instinkte.

Daarom, ons kom met ons raad en aanmoedig jou om terug te hou van onwyse besluite te maak, van jou lewe oor te gee aan dinge wat jy verstaan nie en jou onderskeiding en jou diskresie toe te gee vanweë enige beloofde beloning. En ons moet jou aanmoedig om Kennis binne in jouself, die geestelike intelligensie waarmee jy gebore was en wat nou jou enigste en grootste belofte hou, nie te veraai nie.

Dalk as jy hierdie hoor sal jy die heelal as ‘n plek leeg van Genade sien. Dalk sal jy sinies en bang word, dinkend dat gierigheid universeel is. Maar hierdie is nie die geval nie. Wat nou benodig is, is dat julle sterk word, sterker as julle is, sterker as julle het gewees. Moenie kommunikasies van diegene ingrypend in julle wêreld welkom nie totdat julle hierdie sterkte hê. Moenie julle verstande en harte oopmaak aan besoekers van buite die wêreld nie, want hulle het hiernatoe vir hulle eie doelwitte gekom. Moenie dink dat hulle julle godsdienstige voorspellings of grootste ideale sal vervul nie, want hierdie is ‘n sinsbedrog.

Daar is groot geestelike kragte in die Groter Gemeenskap – indiwiduele en selfs nasies wat baie hoë state van bereiking bereik het, ver buite wat die mensdom sover getoon het. Maar hulle kom nie om beheersing van ander wêrelde te neem nie. Hulle verteenwoordig nie politiese en ekonomiese kragte in die heelal nie. Hulle is nie betrokke in koophandel nie buite om hulle eie grondige behoeftes te vervul. Hulle reis seldsaam, behalwe in situasies van noodgeval.

Afgesante word gestuur om diegene wat in die Groter Gemeenskap verrys te help, afgesante soos ons onsself. En daar is geestelike afgesante ook – die mag van die Onsigbare Ene, wat kan praat aan diegene wat gereed is om te ontvang en wat goeie hart en goeie belofte wys. Hierdie is hoe God werk in die heelal.

Julle gaan in ‘n moeilike nuwe omgewing. Julle wêreld is baie waardevol vir andere. Julle sal dit moet beskerm. Julle sal julle hulpbronne moet bewaar sodat julle verg nie of staatmaak nie op handel met ander nasies vir die grondige noodsaaklikhede van julle lewe nie. As julle bewaar nie julle hulpbronne nie, julle sal baie van julle vryheid en self-genoegsaamheid moet opgee.

Julle geestelikheid moet gesond wees. Dit moet op ware ervaring gebaseerd wees, want waardes en oortuigings, rituale en tradisies kan gebruik wees en word gebruik deur julle besoekers vir hulle eie doelwit.

Hier kan julle begin om te sien dat julle besoekers baie wondbaar is in sekere gebiede. Laat ons nou hierdie verder ondersoek. Indiwidueels, hulle hê baie min wil en hê moeilikheid om met ingewikkeldhede te behandel. Hulle verstaan nie julle geestelike natuur nie. En hulle baie seker verstaan nie die aandrange van Kennis nie. Die sterker is jy met Kennis, die meer onverklaarbaar word jy, die moeiliker is jy om te beheer en die minder nuttig word jy vir hulle en vir hulle program van integrasie. Indiwidueels, die sterker is jy met Kennis, die groter uitdaging word jy vir hulle. Die meer indiwiduele wat sterk met Kennis word, die meer moeilik is dit vir die besoekers om hulle te isoleer.

Die besoekers het nie fisieke sterkte nie. Hulle mag is in die Verstandelike Omgewing en in die gebruik van hulle tegnologië. Hulle nommers is klein vergeleke met julle s’n. Hulle is heeltemal afhanklik op julle toegewing, en hulle is oorseker dat hulle sukses kan hê. Op die basis van hulle ervaring sover, die mensdom het nie beduidende weerstand geoffer nie. Tog die sterker is jy met Kennis, die meer word jy ‘n krag wat ingryping en manipulasie teenstaan en die meer word jy ‘n krag vir vryheid en integriteit vir jou ras.

Hoewel nie baie dalk sal in staat wees om ons boodskap te hoor nie, jou antwoord is belangrik. Dalk is dit maklik om ons teenwoordigheid en ons werklikheid nie te glo nie en teen ons boodskap te reageer, tog praat ons in ooreenkoms met Kennis. Daarom, kan wat ons sê binne in jou geweet wees, as jy vry is om dit te weet.

Ons verstaan dat ons baie oortuigings en konvensies uitdaag in ons voorstelling. Selfs ons verskyning hier sal onverklaarbaar lyk en sal deur baie verwerp wees. Tog kan ons woorde en ons boodskap met julle resoneer omdat ons met Kennis praat. Die mag van waarheid is die grootste mag in die heelal. Dit het die mag om vry te maak. Dit het die mag om te inlig. En dit het die mag om sterkte en vertroue te gee vir diegene wat dit nodig.

Ons word vertel dat die menslike gewete baie gewaardeer is hoewel dalk seldsaam beoefen is. Dit is hierdie waarvan ons praat wanneer ons oor Die Pad van Kennis praat. Dit is grondig vir al julle ware geestelike aandrange. Dit is alreeds in julle godsdienste bevat. Dit is nie nuut vir julle nie. Maar dit moet gewaardeer wees, of ons inspannings en die inspannings van die Onsigbare Ene om die mensdom voor te berei vir die Groter Gemeenskap sal nie suksesvol wees nie. Te weinige sal antwoord. En die waarheid sal ‘n las vir hulle wees, want hulle sal nie in staat wees om dit doeltreffend te deel nie.

Daarom, ons kom nie om julle godsdienstige instellings of konvensies te kritiseer nie, maar slegs om te illustreer hoe hulle teen julle gebruik kan wees. Ons is nie hier om hulle te vervang of om hulle te ontken nie, maar om te wys hoe ware integriteit moet hierdie instellings en konvensies deurdring ten einde vir hulle om julle in ‘n onvervalsde manier te dien.

In die Groter Gemeenskap, geestelikheid word beliggaam in wat ons noem Kennis, Kennis betekenend die intelligensie van Gees en die beweging van Gees binne in jou. Hierdie magtig jou om te weet eerder as net om te glo. Hierdie gee jou onvatbaarheid van oorreding en manipulering, want Kennis kan nie deur enige wêreldlike mag of krag gemanipuleer word nie. Hierdie gee lewe vir julle godsdienste en hoop vir julle bestemming.

Ons hou vas by hierdie idees, want hulle is grondig. Hulle ontbreek in die kollektiefs, hoewel, en as jy die kollektiefs, of selfs hulle teenwoordigheid ontmoet, en die mag hê om jou eie verstand in stand te hou, sal jy hierdie vir jouself sien.

Ons word vertel dat daar baie mense in die wêreld is wat wens om hulleself oor te gee, om hulleself weg te gee aan ‘n groter mag in die lewe. Hierdie is nie uniek vir die wêreld van die mensdom nie, maar in die Groter Gemeenskap so ‘n benaderingswyse lei tot verslawing. Ons verstaan dat in julle eie wêreld, voordat die besoekers hier in sulke nommers was, so ‘n benaderingswyse het dikwels tot verslawing gelei. Maar in die Groter Gemeenskap, julle is meer wondbaar en moet wyser, meer geduldig en meer self-genoegsaam wees. Roekeloosheid hier bring ‘n swaar prys en groot ongeluk saam daarmee.

As jy aan Kennis kan antwoord en ‘n Groter Gemeenskap Pad van Kennis leer, sal jy in staat wees om hierdie dinge vir jouself te sien. Dan sal jy ons woorde bevestig eerder as hulle net te glo of ontken. Die Skepper maak hierdie moontlik, want die Skepper wil dat die mensdom voorberei vir sy toekoms. Daardie is waarom ons gekom het. Daardie is waarom ons wag en nou die geleentheid hê om wat ons sien te rapporteer.

Die godsdienstige tradisies van die verlede praat goed vir julle in hulle wesenlike lerings. Ons het die geleentheid gehad om oor hulle te leer van die Onsigbare Ene. Maar hulle verteenwoordig ook ‘n potensiale swakheid. As die mensdom meer waaksaam was en het die werklikhede van lewe in die Groter Gemeenskap en die betekenis van voortydige besoeking verstaan, sou die risikos nie so groot wees as hulle vandag is nie. Daar is hoop en verwagting dat sulke besoeking groot belonings sal bring en ‘n vervulling vir julle sal wees. Tog het julle nie in staat gewees nie om van die werklikheid van die Groter Gemeenskap te leer nie of van die magtige kragte wat met julle wêreld inmekaarwerk nie. Julle gebrek van begrip en voortydige vertroue in die besoekers dien julle nie.

Dit is vir hierdie rede dat die Wyse dwarsdeur die Groter Gemeenskap verborge bly. Hulle soek nie koophandel in die Groter Gemeenskap nie. Hulle soek nie om deel van gildes of handelskoöperatiewes te wees nie. Hulle soek nie diplomasie met baie wêrelde nie. Hulle netwerk van getrouheid is meer geheimenisvol, meer geestelik in sy natuur. Hulle verstaan die risikos en die moeilikhede van blootstel aan die werklikhede van lewe in die fisieke heelal. Hulle hou hulle afsondering in stand, en hulle bly waaksaam by hulle grense. Hulle soek net om hulle wysheid te uitstrek deur middels wat minder fisiek in natuur is.

In julle eie wêreld, kan julle hierdie sien uitgedruk in diegene wat die wyste is, die begaafste, wat soek nie persoonlike voordeel deur kommersiele lane nie en wat nie geneigd is aan oorwinning en manipulering nie. Julle eie wêreld vertel soveel vir julle. Julle eie geskiedenis vertel soveel vir julle en illustreer, hoewel op ‘n klein skaal, alles wat ons vir julle verteenwoordig hier.

Dus, is dit ons voorneme nie slegs om julle te waarsku van die gewigtigheid van julle situasie nie maar om vir julle te verskaf, as ons kan, ‘n groter waarneming en begrip van die lewe, wat julle sal nodig. En ons vertrou dat daar sal genoeg wees wat hierdie woorde kan hoor en aan die grootheid van Kennis kan antwoord. Ons hoop daar sal diegene wees wat kan herken dat ons boodskappe nie hier is om vrees en paniek te oproep nie maar om verantwoordelikheid en ‘n toewyding aan die bewaring van vryheid en goed binne julle wêreld te bevorder.

As die mensdom sou misluk om die Ingryping te teenstaan, ons kan ‘n prent verf van wat hierdie sou beteken. Ons het dit in ander plekke gesien, want elkeen van ons het baie naby gekom, binne ons eie wêrelde. As deel van ‘n kollektief, die planeet Aarde sal vir sy hulpmiddels ontgin wees, sy mense sal in die kraal gejaag wees om te werk en sy rebele en ketteres sal óf vervreemd of vernietig wees. Die wêreld sal vir sy landbou en sy mynbou belangstellings bewaar wees. En as die wêreld sy nuttigheid sou uitput, as sy hulpmiddels heeltemal geneem sou wees, dan sal julle verlaat wees, berowe. Die ondersteunende lewe op julle wêreld sal heeltemal geneem van julle wees; dieselfde middels van oorleef sal gesteel wees. Hierdie het tevore in baie ander plekke gebeur.

In die geval van hierdie wêreld, die kollektiefs mag kies om die wêreld te bewaar vir aangaande gebruik as ‘n strategiese pos en as ‘n biologiese pakhuis. Tog sou die menslike bevolking vreeslik ly onder so ‘n verdrukkende regeer. Die bevolking van die mensdom sou verminder wees. Die bestuur van die mensdom sou gegee wees aan diegene wat geteel is om die menslike ras binne ‘n nuwe orde te lei. Menslike vryheid as julle weet dit sou nie meer bestaan nie, en julle sou ly onder die gewig van vreemde regeer, ‘n regeer wat streng en veeleisend sou wees.

Daar is baie kollektiefs in die Groter Gemeenskap. Sommige van hulle is groot; sommige van hulle is klein. Sommige van hulle is meer eties in hulle taktieks; baie is nie. Tot die mate wat hulle met mekaar vir geleenthede mededing, soos die regeer van julle wêreld, gevaarlike bedrywighede kan bedrywe wees. Ons moet hierdie illustrering gee sodat julle geen twyfel sal hê nie oor wat ons sê. Die keuse voor julle is baie beperkte, maar baie grondig.

Daarom, verstaan dat van julle besoekers se perspektief, julle is almal volkstamme wat bestuur en beheer moet wees ten einde om die besoekers se belangstellings te dien. Vir hierdie julle godsdienste en ‘n sekere trap van julle sosiale werklikheid sal bewaar wees. Maar julle sal baie verloor. En baie sal verlore wees voordat julle besef wat weg van julle geneem is. Daarom, kan ons net ‘n waaksaamheid, ‘n verantwoordelikheid en ‘n verpligting om te leer aanbeveel – om te leer oor lewe in die Groter Gemeenskap, te leer hoe om julle eie kultuur en julle eie werklikheid te bewaar binne ‘n groter omgewing en te leer hoe om te sien wie is hier om julle te dien en hulle te onderskei van diegene wat is nie. Hierdie groter onderskeiding is so benodig in die wêreld, selfs vir die oplossing van julle eie moeilikhede. Maar betreffende julle oorleef en welstand in die Groter Gemeenskap, is dit heeltemal grondig.

Daarom, ons aanmoedig julle om moed te hou. Ons het meer om met julle te deel.