Finale Woorde
Die mensdom is by ‘n nuwe begin. Dit word met ‘n ernstige situasie die in gesig gestaar. Die behoefte vir ‘n nuwe onderwys en begrip is opperste. Ons is hier om hierdie behoefte te dien per die aanvra van die Onsigbare Ene. Hulle staatmaak op ons om ons wysheid mee te deel, want ons leef in die fisieke heelal, soos julle doen. Ons is nie engelagtige wesens nie. Ons is nie perfek nie. Ons het nie groot hoogtes van geestelike bewustheid en bereiking bereik nie. En daarom sal ons boodskap vir julle oor die Groter Gemeenskap, ons vertrou, meer toepaslik en meer maklik ontvang wees. Die Onsigbare Ene weet ver meer as ons oor lewe in die heelal en oor die verdiepings van bevordering en bereiking wat beskikbaar is en dat in baie plekke beoefen word. Tog het hulle ons gevra om te praat betreffende die werklikheid van fisieke lewe omdat ons volledig betrokke daar is. En ons het geleer deur ons eie beproewings en dwalings die belangrikheid en die betekenis van wat ons deel met julle.
Dus, ons kom as die Bondgenote van die Mensdom, want sulke is ons. Wees dankbaar dat julle bondenote hê wat julle kan help en wat julle kan onderwys en wat julle sterkte, julle vryheid en julle bereiking kan ondersteun. Want sonder hierdie bystand, die prospek van julle oorlewing van die soort alien infiltrasie wat julle nou ervaar sou baie beperkte wees. Ja, daar sou ‘n weinige indiwiduele wees wat sou kom om die situasie te besef soos dit eintlik bestaan, maar hulle nommers sou nie groot genoeg wees nie, en hulle stemme sou ongehoor gaan.
In hierdie, kan ons net vir julle vertroue vra. Ons hoop dat deur die wysheid van ons woorde en deur die geleenthede julle hê om hulle betekenis en toepaslikheid te leer, dat ons mettertyd hierdie vertroue kan kry, want julle hê bondgenote in die Groter Gemeenskap. Julle hê groot vriende buite hierdie wêreld wat die uitdagings wat julle nou in die gesig staar, gely het, en sukses bereik het. Omdat ons bygestaan was, moet ons nou andere bystaan. Daardie is ons geheiligde verbond. Dit is hieraan dat ons vas toegewy is.