The Allies of Humanity Book Four: Freedom in the Universe
Al die Bondgenote Briefings is gratis aanlyn beskikbaar. Begin die reis met Bondgenote Boek Vier.

Die Bondgenote van die Mensdom is ‘n groep indiwiduele van verskeie verskillende wêrelde wat na die nabyheid van die aarde gekom het om die alien Ingryping wat in ons wêreld gebeur te waarneem en op die bedrywighede van hierdie Ingryping en sy implikasies vir die menslike ras te berig.

Deur hulle Briefings, die Bondgenote openbaar die werklikheid van Kontak wat vandag in die wêreld gebeur – wie die besoekers is, waarom hulle hier is en die groter agenda agter hulle bedrywighede. In om so te doen, die Briefings invul baie van die krietieke gapings in ons begrip van die werklikheid van buiteaardse besoeking en die UFO verskynsel, wat vir meer as sewe dekades die fokus van ondersoeking en navraging is.

Die Briefings is deel van ‘n groter kommunikasie van daardie rasse in ons lokale heelal wat die mensdom se vryheid en soewereinteit ondersteun as dit verrys in tot ‘n “Groter Gemeenskap” van lewe. Hierdie is ‘n outentieke boodskap van ‘n buiteaardse bron, waarskuwend ons van die gevare van Ingryping van buite en aandrywend ons om voor te berei vir die uitdagings van lewe in die heelal.

Begin Nou om die Briefings te Lees!

Tafel van Inhoud:

n Boodskap van Marshall Vian Summers

Eerste Briefing: Wie Ons Is en Wat Ons Verteenwoordig

Tweede Briefing: Die Belangrikheid van Weerhouding

Derde Briefing: Vryheid in die Heelal

Vierde Briefing: Hoër Magte

Vyfde Briefing: Die Groot Koordinasie

Sesde Briefing: Die Netwerke van die Wys

12-Punt Opsomming van die Bondgenote van die Mensdom Briefings


Die Vereniging vir Die Nuwe Boodskap verskaf nou alle vier volumes van Die Bondgenote van die Mensdom aanlyn met geen koste. Ons doen hierdie sodat hierdie boodskap so baie mense as moontlik kan bereik, albei by die gras wortels en in die posisies van politieke, ekonomiese en godsdienstige mag.