Om jou by te staan om Die Bondgenote se Boodskap en Briefings met andere te deel, insluit ons hierdie 12-punt opsomming van die vier stel Briefings. Hierdie opsomming verteenwoordig net ‘n generale samevatting en insluit nie baie van die belangrike details wat volle begrip van die Bondgenote Briefings moontlik maak nie.

  1. Die mensdom se bestemming is om op te kom in en in te wikkel met ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe in die heelal.
  2. Kontak met ander vorme van intelligente lewe verteenwoordig die grootste draaipunt wat die mensdom ooit onder die oë gesien het. Die gevolge van hierdie Kontak sal vir komende generasies die mensdom se toekoms bepaal. Hierdie Kontak gebeur nou.
  3. Die mensdom is onbereid vir Kontak. Navorsers is nog nie in staat om te sien wie besoek ons wêreld en waarom nie. Regerings openbaar nie wat hulle weet nie, en meeste mense is nog in ontkenning dat hierdie verskynsel eens gebeur.
  4. Weens hierdie gebrek van voorbereiding, het die mensdom se ware Bondgenote verteenwoordigers na ‘n lokasie naby die Aarde gestuur om die buiteaardse teenwoordigheid en bedrywighede binne ons wêreld te waarneem. Die Bondgenote van die Mensdom Briefings verteenwoordig hulle rapport.
  5. Die Briefings openbaar dat ons wêreld ondergaan ‘n buiteaardse Ingryping deur kragte wat, as deur hulle dade betoon is, is hier om menslike gesag te ondermyn en in menslike samelewings te integreer vir hulle eie voordeel. Hierdie kragte verteenwoordig nie-militêre organisasies wat hier is om menslike en biologiese hulpmiddels te soek. Die Bondgenote verwys na hierdie kragte as die “Kollektiefs.” Die Kollektiefs waardeer nie menslike vryheid nie.
  6. Omdat die Ingryping deur klein groepe van ingrypende kragte uitvoer word, moet dit staatmaak hoofsaaklik op bedrieëry en oorreding om sy doelwitte te bereik. Die Bondgenote Briefings beskryf in detail hoe hierdie bereik word en wat ons moet doen om dit te stop.
  7. Hierdie buiteaardse Ingryping word in vier arienas gefokus:
    • Dit beïnvloed sekere indiwiduele in posisies van mag en gesag in regering, koophandel en godsdiens om saam te werk met die Ingryping deur die belofte van groter rykdom, mag en tegnologie.
    • Dit skep verborge stigtings in die wêreld waarvandaan die Ingryping sy invloed in die verstandelike omgewing kan uitoefen, soekend om mense orals oop en toegewend aan sy wil te maak deur ‘n “Pasifikasie Program”.
    • Dit manipuleer ons godsdienstige waardes en geestelike aandrange ten einde om menslike getrouheid aan hulle saak te kry.
    • Dit vat mense teen hul wil, en dikwels sonder hulle bewustheid, om ‘n intertelingsprogram te ondersteun wat ontwerp is om ‘n hybridiese ras en ‘n nuwe leierskap te skap wat verband aan die “besoekers” sou wees.
  8. Daardie buiteaardse besoekers wat potensiaal voordelik vir die mensdom was het almal van die wêreld terugtrek in die gesig van die Ingryping. Diegene wat bly oor is alien rasse wat nie hier vir ons voordeel is nie. Hierdie verlaat ons in ‘n ondubbelsinnige situasie betreffende die voorneme en bedrywighede van die buiteaardse teenwoordigheid. Hierdie stel ons in staat om waarmee ons behandel helder te sien. Andersins, sou dit onmoontlik wees vir ons om vriend van vyand te vertel.
  9. Die Bondgenote Briefings beklemtoon die ernstige gevaar van ons aanvaar en afhanklik word op BA (Buite-Aardse) tegnologie wat deur die Ingrypende geoffer is. Hierdie sal lei net tot ons afhanklik word op die “besoekers”, uitlopend in ons verlies van vryheid en self-genoegsaamheid. Geen ware bondgenoot van die mensdom sou hierdie vir ons offer nie. Die Bondgenote beklemtoon dat ons aards-gebaseerde oplossings hê vir al die probleme wat ons in die gesig staar. Wat ons ontbreek as ‘n ras is eenheid, wil en samewerking.
  10. In weervil van die groot uitdaging wat ons nou in die gesig staar, die mensdom hê nog steeds ‘n groot voordeel as ons betyds kan beantwoord. Die Bondgenote Briefings openbaar beide die Ingryping se sterktes en sy swakhede. Een van die Ingryping se swakhede is sy afhanklikheid op menslike toegewendheid en medewerking om sy doelwitte te bereik. Volgens Groter Gemeenskap gedragssreëls binne die streek van die ruimte waarin ons wêreld bestaan, Ingryping is nie toegestaan nie tensy dit betoon kan word dat die inheemse volk dit welkom en daarvan goedkeur. Hier kan ons stemme mag hê in die Groter Gemeenskap. Op hierdie oomblik, die Ingryping het weinige kritikusse. Maar as genoeg mense bewys daarvan kan word en uit spreek daarteen, sal die Ingryping gedwarsboom wees en sal moet onttrek. Hierdie is die eerste stap in die mensdom se voorbereiding om te behandel met die werklikhede van lewe in die heelal. Hierdie stap en al die stappe wat volg gee die mensdom sy een groot kans om sy lankstaande konflikte te oorkom en te verenig in sy eie beskerming vir die bewaring van die wêreld. Die Bondgenote beklemtoon dat ons as mensewesens hê die geestelike en kollektiewe mag om hierdie te doen, en dat ons moet hierdie doen as ons wil oorleef en voortgaan as ‘n vry en onafhanklike ras in die heelal.
  11. Voorbereiding vir ons kontak met die Groter Gemeenskap begin met bewustheid, onderwys, en Kennis, ons geestelike Verstand.
  12. Om die Groter Gemeenskap onder die oë te sien, die mensdom moet eenheid, self-genoegsaamheid en diskresie bou. Hierdie is die drie vereistes wat alle vry nasies moet stig om vry te wees in die heelal.

___________________________

“As die mensdom gewoond in Groter Gemeenskap affêre was,
sou julle enige besoek van julle wereld teenstaan tensy
‘n onderling ooreenkoms voorheen gestig was.
Julle sou genoeg weet om nie
julle wêreld so wondbaar te laat wees nie.”

Die Bondgenote van die Mensdom Boek Een: Derde Briefing

www.AlliesofHumanity.org/af