Derde Briefing: 'n Groot Waarskuwing

Ons het angstig gewees om meer met julle te praat betreffende die affêre van julle wêreld en julle te help te kom om te sien, as dit moontlik is, wat ons van ons eie uitsigspunt sien. Ons besef hierdie is moeilik om te ontvang en sal baie angstigheid en besorg veroorsaak, maar julle moet ingelig wees.

Die situasie is baie erg van ons perspektief, en ons dink dit sou ‘n enorme misgeluk wees as mense nie korrek ingelig was nie. Daar is soveel bedrieëry in die wêreld waarin julle leef, en in baie ander wêrelde ook, dat die waarheid, hoewel dit blykbaar en duidelik is, gaan ongeherken, en sy voortekens en boodskappe word nie ontdek nie. Daarom hoop ons dat ons teenwoordigheid kan help om die prent te verhelder en help jou en andere om te sien wat wragtig daar is. Ons hê nie hierdie kompromisse in ons waarneming nie, want ons was hiernatoe gestuur om dieselfde dinge wat ons beskryf te betuig.

Mettertyd, dalk sal julle in staat wees om hierdie dinge vir julleself te weet, maar julle hê nie hierdie soort tyd nie. Die tyd nou is kort. Die mensdom se voorbereiding vir die verskyning van kragte vanuit die Groter Gemeenskap is ver agter skedule. Baie belangrike mense het nie geantwoord nie. En die indringing in die wêreld het versnel op ‘n ver groter tempo as oorspronklik as moontlik bedink was.

Ons kom met min tyd om te spaar, en tog kom ons met aanmoediging vir julle om hierdie inligting te deel. Soos ons in ons vorige boodskappe bedui het, die wêreld word geïnfiltreer en die Verstandelike Omgewing word beding en voorbereid. Die voorneme is nie om mense te verdelg nie maar om hulle te gebruik, om hulle in werkers te maak vir ‘n groter “kollektief”. Die instellings van die wêreld en vir seker die natuurlike omgewing word gewaardeer, en dit is die voorkeur van die besoekers dat hierdie vir hulle gebruik bewaar word. Hulle kan nie leef hier nie, en so om julle getrouheid te kry, gebruik hulle baie van die tegnieke wat ons beskryf het. Ons sal aanhou in ons beskrywing om hierdie dinge te verhelder.

Ons aankoms hier het deur verskeie faktore gefnuik gewees, nie die minste daarvan nie is ‘n gebrek van gereedheid van diegene wat ons direk moet bereik. Ons spreker, die skrywer van hierdie boek, is die enigste een waarmee ons in staat gewees het om ‘n vas kontak te stig. Daar is ‘n weinige andere wat beloftigheid wys, maar ons moet ons spreker die grondige inligting gee.

Van die perspektief van die besoekers, soos ons het geleer, word die Verenigde State as die wêreld leier beskou, en so die grootste hoeveelheid beklemtoning sal hier geplaas wees. Maar ander groot nasies ook sal gekontak wees, want hulle word geherken om mag te hou, en mag word deur die besoekers verstaan, want hulle volg die bevele van mag sonder gevra en tot ‘n ver groter trap as dit blykbaar selfs in julle wêreld is.

Pogings sal gemaak wees om die leiers van die sterkste nasies te oorreed om ontvanklik te word aan die teenwoordigheid van die besoekers en om gawe en lokmiddels vir samewerking te ontvang met die belofte van onderling voordeel, en selfs die belofte van wêreld oorheersing vir sommige daarvan. Daar sal dié wees in die gange van mag in die wêreld wat aan hierdie lokmiddels sal antwoord, want hulle sal dink daar ‘n groot geleentheid hier is om die mensdom verby die spookbeeld van nuklêre oorlog te neem in ‘n nuwe gemeenskap op die aarde, ‘n gemeenskap wat hulle vir hulle eie doelwitte sal lei. Tog is hierdie leiers bedrog, want hulle sal nie die sleutels aan hierdie sfeer kry nie. Hulle sal net die skeidsmanne in die oorgang van mag wees.

Hierdie moet jy verstaan. Dit is nie so ingewikkeld nie. Van ons perspektief en uitsigspunt, dit is duidelik. Ons het hierdie gesien in ander plekke gebeur. Dit is een van die maniere dat gestigte organisasies van rasse wat hulle eie kollektiefs hê, rekruteer verrysende wêrelde soos julle s’n. Hulle glo vas dat hulle agenda deugsaam en vir die verbetering van julle wêreld is, want die mensdom word nie baie gerespekteer nie, en hoewel julle deugsaam in sekere maniere is, julle skuldes weeg ver swaarder as julle potensiaal, van hulle perspektief. Ons hou nie hierdie gesigspunt nie of ons sou nie in die posisie wees waarin ons is nie, en ons sou nie ons dienste as die Bondgenote van die Mensdom vir julle offer nie.

Daarom, is daar nou ‘n groot moeilikheid in onderskeiding, ‘n groot uitdaging. Die uitdaging is vir die mensdom te verstaan wie sy bongenote werklik is en in staat te wees om hulle van sy potensiale teenstanders te onderskei. Daar is geen neutrale partye in hierdie saak nie. Die wêreld is ver te waardevol, sy hulpmiddels as uniek en van groot waarde geherken. Daar is geen neutrale partye wat in menslike affêre betrokke is nie. Die ware inbors van die alien Ingryping is om invloed en beheersing te uitdruk en uiteindelik heerskappy hierheen te stig.

Ons is nie die besoekers nie. Ons is die waarnemers. Ons maak aanspraak tot geen regte in julle wêreld nie, en ons het geen agenda om onsself hierheen te stig nie. Vir hierdie rede, is ons name verborge, want ons soek nie verhoudings met julle buite ons vermoë om ons raad in hierdie manier te verskaf nie. Ons kan nie die uitkoms beheer nie. Ons kan julle net aanraai oor die keuse en besluite wat julle volk moet maak in lig van hierdie groter gebeure.

Pogings sal gemaak word om die leiers van die sterkste nasies te oorreed om ontvantlik aan die teenwoordigheid van die besoekers te word en gawes en lokmiddels vir kooperasie te ontvang met die belofte van onderling voordeel.

Die mensdom het groot beloftigheid en het ‘n ryke geestelike erfenis ontwikkel, maar dit is sonder onderwys betreffende die Groter Gemeenskap waarin dit verrys. Die mensdom is verdeeld en strydend binne sigself, dus maak dit wondbaar aan manipulering en aan indringing van buite julle grense. Julle volke is voorbesete met die besorgings van die dag, maar die werklikheid van môre word nie geherken nie. Watter gewin kan julle moontlik kry deur om die groter beweging van die wêreld te ignoreer en deur om te aanneem dat die Ingryping wat vandag gebeur vir julle voordeel is? Seker is daar nie een onder julle wat hierdie kan sê nie as julle net die werklikheid van die situasie gesien het.

In ‘n manier, is dit ‘n kwessie van perspektief. Ons kan sien en julle kan nie, want julle het nie die uitsigspunt nie. Julle sou buite julle wêreld moet wees, buite die sfeer van julle wêreld se invloed, om te sien wat ons sien. En tog, om te sien wat ons sien, moet ons verborge bly omdat as ons ontdek was, sou ons seker sterf. Want julle besoekers beskou hulle missie hier as van die grootste waarde, en hulle beskou die Aarde as hulle grootste prospek tussen verskeie andere. Hulle sal nie stop weens ons nie. So dit is julle eie vryheid wat julle moet waardeer en wat julle moet beskerm. Ons kan nie hierdie vir julle doen nie.

Elke wêreld, as dit soek om sy eie eenheid, vryheid en self-bepaling te stig in die Groter Gemeenskap, moet hierdie vryheid stig en dit beskerm as dit noodsaaklik is. Andersins, sal oorheersing seker gebeur en sal volledig wees.

Waarom wil julle besoekers julle wêreld hê? Dit is so baie duidelik. Dit is nie julle waarin hulle besonder belang stel nie. Dit is die biologiese hulpmiddels van julle wêreld. Dit is die strategiese posisie van hierdie sonnestelsel. Julle is nuttig vir hulle net vir sover hierdie dinge gewaardeer word en benut kan wees. Hulle sal offer vir julle wat julle wil hê en hulle sal praat wat julle wil hoor. Hulle sal lokmiddels offer, en hulle sal julle godsdienste en julle godsdienstige ideale gebruik om vertroue te bevorder dat hulle, meer as julle, die behoeftes van julle wêreld verstaan en sal in staat wees om hierdie behoeftes te dien om ‘n groter gelykmatigheid voort te bring hier. Omdat die mensdom lyk onbekwaam om eenheid en orde te stig, baie mense sal hulle verstande en hulle harte oopmaak aan diegene wat hulle glo ‘n groter moontlikheid sal hê om so te doen.

In die tweede diskoers, het ons bietjie gepraat van die intertelingsprogram. Sommige mense het van hierdie gebeurtenis gehoor, en ons verstaan daar het ‘n hoeveelheid besprek oor hierdie gewees. Die Onsigbare Ene het ons vertel dat daar ‘n groeiende bewustheid is dat so ‘n program bestaan, maar ongelooflik kan mense nie die duidelike implikasies sien nie, omdat hulle so oorgegee aan hulle voorkeure in die saak is en so sleg toegerus is om te behandel met wat so ‘n Ingryping kan beteken. Duidelik, is ‘n intertelingsprogram ‘n poging om die mensdom se aanpassing by die fisieke wêreld te ineensmelt met die besoekers se groep verstand en kollektiewe bewussyn. Sulke kroos sou in ‘n perfekte posisie wees om ‘n nuwe leierskap vir die mensdom te verskaf, ‘n leierskap wat van die besoekers se voorneme en die besoekers se kampanje gebore is. Hierdie indiwiduele sou bloed verwantskappe in die wêreld hê, en so andere sou verwant aan hulle wees en aanvarend wees van hulle teenwoordigheid. En tog sou hulle verstande nie met julle wees nie, en ook nie hulle harte nie. En hoewel hulle mag meegevoelend voel vir julle in julle toestand en vir wat julle toestand mag wel blyk, hulle sou nie die indiwiduele gesag hê, omdat hulle nie in Die Pad van Kennis en Insig hulleself beoefen is nie, om julle te bystaan of die kollektiewe bewussyn te teenstaan wat hulle hier opgelei het en lewe vir hulle gegee het.

Jy sien, indiwiduele vryheid word nie gewaardeer deur die besoekers nie. Hulle beskou dit as roekeloos en onverantwoordelik. Hulle verstaan slegs hulle eie kollektiewe bewussyn, wat hulle sien as bevoorreg en geseënd. En tog kan hulle nie ware geestelikheid reik, wat Kennis genoem is in die heelal, want Kennis is gebore van ‘n indiwidueel se self-ontdekking en word in bestaan gebring deur verhoudings van ‘n hoë kaliber. Geen van hierdie twee verskynsels is teenwoordig in die besoekers se sosiale samestelling nie. Hulle kan nie vir hulleself dink nie. Hulle wil is nie hulle s’n alleenlik nie. En so natuurlik kan hulle nie waardeer die prospekte van hierdie twee groot verskynsels ontwikkel binne julle wêreld nie, en hulle is seker in geen posisie om sulke dinge te bevorder nie. Hulle soek slegs konformiteit en getrouheid. En die geestelike lerings wat hulle in die wêreld sal bevorder sal net dien om mense toegewend, oop en argeloos te maak ten einde om ‘n vertroue te verkry wat nooit bedien was nie.

Ons het hierdie dinge tevore in ander plekke gesien. Ons het hele wêrelde sien geval onder beheersing van sulke kollektiefs. Daar is baie sulke kollektiefs in die heelal. Omdat sulke kollektiefs behandel met interplanetêre handel en strek uit oor uitgestrekte streke, hou hulle vas aan ‘n streng konformiteit sonder afwyking. Daar is geen indiwidualiteit tussen hulle nie, ten minste nie in enige manier dat julle kan herken nie.

Ons is nie seker dat ons ‘n voorbeeld kan gee in julle wêreld van hoe hierdie kan wees nie, maar ons is vertel dat daar kommersiele belangstellings is wat kulture oorspan in julle wêreld, wat enorme mag hou en tog wat deur net ‘n weinige beheer word. Hierdie is dalk ‘n goeie analogie vir wat ons beskryf. Hoewel, wat ons beskryf is soveel meer magtig, deurtrekkend en goed gestig as enigiets wat julle kan offer as ‘n goeie voorbeeld in die wêreld.

Sulke kroos sou in 'n perfekte posisie wees om die nuwe leierskap vir die mensdom te verskaf, 'n leierskap wat van die besoekers se voorneme en die besoekers se kampanje gebore is.

Dit is waar van intelligente lewe orals dat vrees ‘n verwoestige krag kan wees. Tog dien vrees een en slegs een doel as dit korrek waargeneem kan wees en daardie is om jou in kennis te stel van die teenwoordigheid van gevaar. Ons is besorg, en daardie is die natuur van ons vrees. Ons verstaan wat op risiko is. Daardie is die natuur van ons besorging. Julle vrees word gebore omdat julle weet nie wat gebeur nie, so dit is ‘n verwoestige vrees. Dit is ‘n vrees wat julle nie kan magtig nie of julle die perseptie gee wat julle nodig om te begryp wat binne julle wêreld gebeur nie. As julle in kennis gestel kan wees, dan word vrees in besorging getransformeer en besorging word in opbouende aksie getransformeer. Ons weet geen ander manier om hierdie te beskryf nie.

Die intertelingsprogram word baie suksesvol. Alreeds is daar diegene lopend op julle Aarde wat van die besoekers se bewussyn en kollektiewe onderneming gebore is. Hulle kan nie vir lank periode van tyd woon hier nie, maar binne net ‘n weinige jare, sal hulle in staat wees om permanent op die oppervlak van julle wêreld te woon. So sal die perfeksie van hulle genetiese ingenieuring wees dat hulle sal net effens verskillend lyk as julle, meer in hulle manier en in hulle teenwoordigheid as in hulle fisieke voorkoms, tot so ‘n punt dat hulle sal waarskynlik onopmerkte en onherkend wees. Maar, hulle sal groter verstandelike fakulteite hê. En hierdie sal hulle ‘n voordeel gee wat julle nie die gelyke van kan kry nie tensy julle in Die Wae van Insig geoefen was.

So is die groter werklikheid waarin die mensdom verrys – ‘n heelal vol wondere en gruwelikhede, ‘n heelal van invloed, ‘n heelal van mededinging, tog ‘n heelal vol Genade ook, baie soos julle eie wêreld maar oneindig groter. Die Hemel wat julle soek is nie hier nie. Maar, die kragte waarmee julle moet behandel is hier. Hierdie is die grootste draaipunt dat julle ras ooit onder die oë sal sien. Elkeen van ons in ons groep het hierdie in ons eie betreklike wêrelde onder die oë gesien, en daar het ‘n groot hoeveelheid mislukking gewees, met slegs ‘n bietjie sukses. Rasse van wesens wat hulle vryheid en afsondering in stand kan hou moet sterk en verenig word en sal waarskynlik onttrek van Groter Gemeenskap interaksies tot ‘n baie groot trap ten einde om daardie vryheid te beskerm.

As julle van hierdie dinge dink, sal jy dalk gevolgtrekkings in julle eie wêreld sien. Die Onsigbare Ene het ons ‘n groot hoeveelheid vertel betreffende julle geestelike ontwikkeling en sy groot beloftigheid, maar hulle het ons ook aanraai dat julle geestelike voorigenomenheid en ideale word baie gemanipuleer op hierdie tyd. Daar is hele lerings wat nou in die wêreld inlei word wat menslike toegeeflikheid en die opskorting van kritieke vermoëns leer en waardeer slegs die wat aangenaam en gerieflik is. Hierdie lerings word gegee om mense se vermoë onbekwaam te maak om Kennis binne in hulleself te bereik totdat mense ‘n punt bereik waar hulle voel heeltemal afhanklik op groter kragte wat hulle kan nie identifiseer nie. Op daardie punt, sal hulle volg wat vir hulle gegee is om te doen ook al, en selfs as hulle voel iets verkeerd is, hulle sal nie meer die mag hê om te weerstaan nie.

Die mensdom het vir ‘n baie lank tyd in isolasie geleef. Dalk word dit geglo dat so ‘n Ingryping nie moontlik kan gebeur nie en dat elke persoon eiendomsregte hê oor sy of haar eie bewussyn of verstand. Maar hierdie is slegs aannames. Tog was ons vertel dat die Wys in julle wêreld het geleer om hierdie aannames te oorkom en het die sterkte gekry om hulle eie Verstandelike Omgewing te stig.

Alreeds is daar deigene wat jou Aarde loop wat van die besoekers se bewussyn en kollektiewe inspanning gebore is.

Ons is bang dat ons woorde mag te laat wees en te min impak hê en dat die een ons gekies het om ons te ontvang te min bystand en ondersteuning hê om hierdie inligting beskikbaar te maak. Hy sal ongeloof en bespotting ontmoet, want mense sal nie hom glo nie, en waarvan hy praat sal spreek teen wat baie aanneem om waar te wees. Diegene wat onder alien oorreding geval het, hulle besonder sal hom teenstaan, want hulle hê geen keus in die saak nie.

In hierdie erg situasie het die Skepper van alle lewe ‘n voorbereiding gestuur, ‘n lering van geestelike vermoë en onderskeiding, mag en prestasie. Ons is studente van so ‘n lering, soos baie dwarsdeur die heelal. Hierdie lering is ‘n vorm van Goddelike ingryping. Dit behoort nie aan enige een wêreld nie. Dit is nie die eienskap van enige een ras nie. Dit word nie op enige held of heldin, enige een indiwidueel gesentreer nie. So ‘n voorbereiding is nou beskikbaar. Dit sal benodig wees. Van ons perspektief, is dit die enigste ding vandag wat die mensdom ‘n geleentheid kan gee om wys en onderskeidend te word betreffende julle nuwe lewe in die Groter Gemeenskap.

Soos het gebeur in julle wêreld en in julle eie geskiedenis het gebeur, die eerste om die nuwe lande te bereik is die ondersoekers en die oorwinnare. Hulle kom nie vir altruïstiese redes nie. Hulle kom soekend mag, hulpmiddels en heerskappy. Hierdie is die natuur van die lewe. As die mensdom gewoond was in Groter Gemeenskap affêre, sou julle enige besoeking van julle wêreld weerstaan tensy ‘n onderling ooreenkoms voorheen gestig was. Julle sou genoeg weet om julle wêreld nie so wondbaar te laat wees nie.

Op hierdie tyd, daar is meer as een kollektief mededingend vir voordeel hier. Daardie plaas die mensdom in die sentrum van ‘n baie ongewone en tog inligtende stel omstandighede. Daardie is waarom die boodskappe van die besoekers dikwels teenstrydig sal lyk. Daar het konflik tussen hulle gewees, tog sal hulle met mekaar onderhandel as onderling voordeel geherken word. Hoewel, hulle is nog in mededinging. Vir hulle, is hierdie die landsgrens. Vir hulle, word julle net as nuttig gewaardeer. As julle nie meer as nuttig geherken word nie, sal julle net weggegooi word.

Hier is daar ‘n groot uitdaging vir die mense van julle wêreld en besonder vir diegene wat in posisies van mag en verantwoordelikheid is om die verskil tussen ‘n geestelike teenwoordigheid en ‘n besoeking vanuit die Groter Gemeenskap te herken. Tog hoe kan julle die fraamwerk hê om hierdie distinksie te maak? Waar kan julle sulke dinge leer? Wie in julle wêreld is in die posisie om iets oor die werklikheid van die Groter Gemeenskap vir andere te leer? Slegs ‘n lering van buite die wêreld af kan julle voorberei vir lewe buite die wêreld, en nou is lewe buite die wêreld in julle wêreld, soekend om sigself hierheen te stig, soekend om sy invloed te uitstrek, soekend om die verstande en harte en siele van mense orals te wen. Dit is so eenvoudig. En tog so verwoestend.

Daarom, is ons taak in hierdie boodskappe om ‘n groot waarskuwing te bring, maar die waarskuwing is nie genoeg nie. Daar moet ‘n herkenning wees tussen julle volk. Ten minste tussen genoeg mense hier, daar moet ‘n begrip wees van die werklikheid wat julle staar nou in die gesig. Hierdie is die grootste gebeurtenis in die menslike geskiedenis – die grootste bedreiging aan menslike vryheid en die grootste geleentheid vir menslike eenheid en samewerking. Ons herken hierdie groot voordele en moontlikhede, maar met elke verbygaande dag hulle beloftigheid vervaag – as meer en meer mense gevang word en hulle bewussyn herontwikkeld en herkonstitueer word, as meer en meer mense leer van die geestelike lerings wat deur die besoekers bevorder word en as meer en meer mense word meer toegewend en minder in staat om te onderskei.

Ons het hiernatoe gekom per die aanvra van die Onsigbare Ene om as waarnemers in hierdie vermoë te dien. As ons suksesvol is, sal ons in die nabyheid van julle wêreld bly slegs lank genoeg om te aanhou om hierdie inligting vir julle te gee. Buite daardie, sal ons na ons eie tuistes terugkeer. As ons misluk en as die gety teen die mensdom draai en as die groot donkerheid oor die wêreld kom, die donkerheid van oorheersing, dan sal ons moet vertrek, ons missie onvervul. In beide gevalle, ons kan nie met julle bly nie, hoewel as julle beloftigheid wys sal ons bly totdat julle beskerm is, totdat julle vir julleself kan verskaf. Ingesluit in hierdie is die vereiste dat julle self-genoegsaam wees. As julle standig word op handel met ander rasse, skep hierdie ‘n baie groot risiko van manipulering van buite af, want die mensdom is nog nie sterk genoeg om die mag in die Verstandelike Omgewing te weerstaan wat uitgedruk kan wees hierheen en word nou uitgedruk hierheen.

Op hierdie tyd is daar meer as een kollektief mededingend vir voordeel hier. Daardie plaas die mensdom in die middel van 'n baie ongewone en tog inligtende stel omstandighede.

Die besoekers sal probeer om die indrukking te skep dat hulle “die bondgenote van die mensdom” is. Hulle sal sê hulle is hier om die mensdom van sigself te red, dat slegs hulle kan die groot hoop offer wat die mensdom nie vir sigself kan offer nie, dat slegs hulle ware orde en ooreenstemming in die wêreld kan stig. Maar hierdie orde en ooreenstemming sal hulle s’n wees, nie julle s’n nie. En die vryheid wat hulle belowe sal nie julle s’n om te geniet wees nie.