Vir die verlede 35 jaar, is ek in ‘n godsdienstige ervaring ingesteek. Hierdie het uitleenloop in my ontvang van ‘n uitgestrekte ligaam van lerings oor die natuur van menslike geestelikheid en die mensdom se bestemming binne ‘n groter panorama van intelligente lewe in die heelal.
Hierdie lerings, omvat in die Lering in Die Nuwe Boodskap, bevat ‘n teologiese fraamwerk wat die lewe en die teenwoordigheid van God verduidelik in die “Groter Gemeenskap,” die groot uitspansel van ruimte en tyd wat ons ken as ons Heelal.
Die kosmologie wat ek ontvang het bevat baie boodskappe, een daarvan dat die mensdom verrys in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe en hiervoor moet ons voorberei. Onafskeidelik in hierdie boodskap is die begrip dat die mensdom nie alleen in die Heelal is of selfs in ons eie wêreld nie. En dat binne hierdie Groter Gemeenskap, die mensdom sal vriende, mededingers en vyande hê.
Hierdie groter werklikheid was dramaties bevestig deur die skielike en onverwagte transmissie van die eerste stel Bondgenote van die Mensdom Briefings in 1997. Drie jaar vroeër in 1994, ek het die teologiese fraamwerk vir die begrip van die Bondgenote van Mensdom ontvang in my boek Groter Gemeenskap Geestelikheid—’n Nuwe Openbaring.
Op daardie punt, as ‘n gevolg van my geestelike werk en skrywings, het die bekend geword vir my dat die mensdom bondgenote hê in die Heelal wat besorgd oor die welstand en toekomstige vryheid van ons ras is. Binne die groeiende kosmologie wat vir my geopenbaar word, was die begrip dat, in die geskiedenis van intelligente lewe in die Heelal, etiese-bevorderde rasse het ‘n verpligting gehad om hulle wysheid na te laat vir jong verrysende rasse soos ons eie s’n, en dat hierdie nalating moet plekneem sonder direk inmenging of ingryping in die affêre van daardie jong ras. Die voorneme hier is te inlig, nie om te inmeng nie.
Hierdie “nalating van wysheid” verteenwoordig ‘n lank-bestaandende etiese fraamwerk betreffende Kontak met verrysende rasse en hoe dit bestuur moet wees. Die twee stel van die Bondgenote van die Mensdom Briefings is ‘n helder toning van hierdie voorbeeld van nie-inmenging en etiese Kontak. Hierdie voorwerp behoort om ‘n leidende lig en ‘n standerd waaraan ons behoort om te verwag dat ander rasse sou hou in hul poging om ons te kontak of ons wêreld te besoek. Tog staan hierdie toning van etiese Kontak in bloot kontras met die Ingryping wat gebeur nou in die wêreld vandag.
Ons beweeg in ‘n posisie van uiters wondbaarheid. Met die spookbeeld van hulpmiddelsvermindering, ongewings verlaging en die risiko van ‘n verder verdeling van die menslike familie groeiend elke dag, ons is ryp vir Ingryping. Ons leef in oëskynlik isolasie in ‘n ryk en waardevolle wêreld wat deur andere van buite ons kuste gesoek word. Ons is afgetrokke en verdeel en sien nie die groot gevaar ingrypend by ons grense. Dit is ‘n verskynsel wat die geskiedenis weer en weer herhaal het betreffende die noodlot van geïsoleerde inheemse volke wat ingryping vir die eerste keer in die gesig gestaar het. Ons is onrealisties in ons aanname oor die magte en goedgunstigheid van intelligente lewe in die Heelal. En ons slegs nou begin om die voorraad te neem van die toestand wat ons geskep het vir onsself binne ons eie wêreld.
Die onpopulêre waarheid is dat die mensdom nie gereed vir ‘n direk ervaring van Kontak is en seker nie gereed vir ‘n ingryping is nie. Ons moet eers ons eie koninkryk in orde bring. Ons hê nie die rypheid as ‘n spesie om betrokke te raak met ander rasse in die Groter Gemeenskap van ‘n posisie van eenheid, sterkte en onderskeiding nog nie. En totdat ons so ‘n posisie kan bereik, as ons ooit kan, dan behoort geen ras om te probeer om direk in ons wêreld te inmeng nie. Die Bondgenote verskaf vir ons grootliks benodige wysheid en perspektief, tog ingryp hulle nie. Hulle sê vir ons dat ons noodlot is en behoort om in ons hande te wees. Sulke is die las van vryheid in die Heelal.
Ongeag ons gebrek van gereedheid, hoewel, Ingryping gebeur nou. Die mensdom moet nou voorberei vir hierdie, die mees beslissende draaipunt in die menslike geskiedenis. Eerder as net kasuele betuienisse van hierdie verskynsel te wees, ons is by die sentrum daarvan. Dit gebeur of ons bewus daarvan is of nie. Dit hê die mag om die uitkoms vir die mensdom te verander. En dit het alles om te doen met wie ons is en waarom ons in die wêreld op hierdie tyd is.
Ons beweeg in 'n posisie van uiters wondbaarheid. Met die spookbeeld van hulpmiddelsvermindering, ongewings verlaging en die risiko van 'n verder verdeling van die menslike familie groeiend elke dag, ons is ryp vir Ingryping.
Die Nuwe Boodskap is gegee om albei die lering en die voorbereiding te verskaf wat ons nou nodig om hierdie groot draaipunt onder die oë te sien, om die menslike gees te hernuwe en ‘n nuwe koers te stel vir die menslike familie. Dit praat aan die dringede behoefte vir menslike eenheid en samewerking, die voorrang van Kennis, ons geestelike intelligensie, en die groter verantwoordelikhede wat ons nou moet aanneem by die drumpel van die ruimte. Dit verteenwoordig ‘n Nuwe Boodskap van die Skepper van alle lewe.
My missie is om hierdie groter kosmologie en voorbereiding in die wêreld te bring en saam daarmee, ‘n nuwe hoop en beloftigheid vir ‘n sukkelende mensdom. My lang voorbereiding en die onmeetlike lering in die Nuwe Boodskap is hier vir hierdie doel. Die Bondgenote van die Mensdom Briefings is maar ‘n klein deel van hierdie groter boodskap. Nou is dit tyd om ons onophoudelike konflikte te eindig en voor te berei vir lewe in die Groter Gemeenskap. Om hierdie te doen, nodig ons ‘n nuwe begrip van onsself as een volk, die inheemse volk van hierdie wêreld, van een geestelikheid gebore, en van ons wondbare posisie as ‘n jong, verrysende ras in die Heelal. Hierdie is my boodskap vir die mensdom en hierdie is waarom ek gekom het.
Marshall Vian Summers