Eerste Briefing: Die Buiteaardse Teenwoordigheid in die Wêreld Vandag

Dit is ‘n groot eer vir ons om in staat te wees om hierdie inligting te voorstel vir almal van julle wat gelukkig genoeg is om hierdie boodskap te hoor. Ons is die Bondgenote van die Mensdom. Hierdie uitsending word moontlik gemaak deur die teenwoordigheid van die Onsigbare Ene, die geestelike raadgewers wat die ontwikkeling van intelligente lewe oorsien albei binne julle wêreld en dwarsdeur die Groter Gemeenskap van wêrelde.

Ons kommunikeer nie deur enige meganiese toestel nie, maar deur ‘n geestelike kanaal wat vry van inmenging is. Alhoewel ons in die fisieke leef, soos julle ook doen, word ons die voorreg gegee om in hierdie manier to kommunikeer ten einde om die inligting te aflewer wat ons met julle moet deel.

Ons verteenwoordig ‘n klein groep wat die gebeure in julle wêreld waarneem. Ons kom vanuit die Groter Gemeenskap. Ons meng nie in menslike affêre nie. Ons het geen stigting hier nie. Ons is vir ‘n baie spesifieke doel gestuur – om die gebeure wat in julle wêreld gebeur te betuig en, as ons die geleentheid hê om so te doen, vir julle te kommunikeer wat ons sien en wat ons weet. Want julle woon op die oppervlak van julle wêreld en kan nie die affêre sien wat dit omring nie. En ewemin kan julle sien duidelik die kuiering wat in julle wêreld op hierdie tyd gebeur nie of wat dit vir julle toekoms beduie nie.

Ons wil testimonie gee hieraan. Ons doen dit per die aanvra van die Onsigbare Ene, want ons is vir hierdie doel gestuur. Die inligting wat ons netnou vir jou sal gee mag baie uitdagend en baie skrikmakend lyk. Dalk is dit onverwags deur baie wat hierdie boodskap sal hoor. Ons verstaan hierdie moeilikheid, want ons moes hierdie in ons eie kulture onder die oë sien.

As jy hoor die inligting, dit mag moeilik wees om dit te aanvaar  in die begin, maar dit is vitaal vir almal wat soek om ‘n bydrae vir die wêreld te maak.

Vir baie jare het ons die affêre van julle wêreld waargeneem. Ons soek geen verhoudings met die mensdom nie. Ons is nie hier op ‘n diplomatiese missie nie. Ons is deur die Onsigbare Ene gestuur om in die nabyheid van julle wêreld te leef ten einde om die gebeure te waarneem wat ons netnou sal beskryf.

Julle wêreld word deur verskeie alien rasse en deur verskeie verskillende organisasies van rasse “besoek”. Hierdie het vir 'n hoeveelheid tyd aktief aangaan.

Ons name is nie belangrik nie. Hulle sou betekenisloos wees vir julle. En vir ons eie veiligheid sal ons hulle onthul nie, want ons moet verborge bly ten einde dat ons mag dien.

Om te begin, dit is noodsaaklik vir mense orals te verstaan dat die mensdom verrys in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe. Julle wêreld word “besoek” deur verskeie alien rasse en deur verskeie verskillende organisasies van rasse. Hierdie het vir ‘n hoeveelheid tyd aktief aangegaan. Daar het besoekings dwarsdeur die menslike geskiedenis gewees, maar niks van hierdie grootheid nie. Die aankoms van nukleêre wapens en die vernitieging van julle natuurlike wêreld het hierdie kragte na julle kuste gebring.

Daar is baie mense in die wêreld vandag, ons verstaan, wat begin om te besef dat hierdie gebeur. En ons verstaan ook dat daar baie vertolkings van hierdie besoeking is – wat dit kan beteken en wat dit kan offer. En baie van die mense wat bewus van hierdie dinge is, is baie hoopvol en verwag ‘n groot voordeel vir die mensdom. Ons verstaan. Dit is natuurlik om hierdie te verwag. Dit is natuurlik om hoopvol te wees.

Die besoeking wat nou in julle wêreld gebeur is baie uitgestrek, soveel só dat mense in alle dele van die wêreld dit betuig en ervaar sy uitwerkings direk. Wat hierdie “besoekers” vanuit die Groter Gemeenskap hiernatoe gebring het, hierdie verskillende organisasies van wesens, is nie om die bevordering van die mensdom of die geestelike onderwys van die mensdom te bevorder nie. Wat hierdie kragte in sulke nommers met sulke voorneme na julle kuste gebring het is die hulpmiddels van julle wêreld.

Hierdie ons verstaan mag moeilik wees om te aanvaar in die begin omdat julle kan nog nie waardeer hoe pragtig julle wêreld is nie, hoeveel dit besit en wat ‘n ongewone juweel dit is in ‘n Groter Gemeenskap van onvrugbare wêrelde en leeg ruimte. Wêrelde soos julle s’n is inderdaad ongewone. Meeste plekke in die Groter Gemeenskap wat nou bewoon is gekoloniseer, en tegnologie het hierdie moontlik gemaak. Maar wêrelde soos julle s’n waarheen lewe natuurlik ge-ewolusieer het, sonder die hulp van tegnologie, is ver meer ongewoon as julle mag besef. Andere neem groot aandag van hierdie, natuurlik, want die biologiese hulpmiddels van julle wêreld is vir duisende jare deur verskeie rasse gebruik. Dit word as ‘n pakhuis beskou vir sommige daarvan. En tog het die ontwikkeling van menslike kultuur en gevaarlike wapens en die versleg van hierdie hulpmiddels die alien Ingryping veroorsaak.

Dalk mag jy wonder hoekom diplomatiese inspannings word nie gestig om die leiers van die mensdom te kontak nie. Hierdie is redelik om te vra, maar die moeilikheid hier is dat daar niemand is om die mensdom te verteenwoordig nie, want julle volk is verdeeld, en julle nasies staan teen mekaar. Dit word ook aanneem deur hierdie besoekers waarvan ons praat dat julle kryglik en aggressief is en dat julle sou skade en vyandelikheid aan die heelal om julle bring in weervil van julle goeie eienskappe.

Daarom, in ons diskoers wil ons vir julle ‘n idee gee van wat gebeur, wat dit vir die mensdom sal beteken en hoe dit verwant is met julle geestelike ontwikkeling, julle sosiale ontwikkeling en julle toekoms in die wêreld en in die Groter Gemeenskap van Wêrelde sigself.

Mense is onbewus van die teenwoordigheid van alien kragte, onbewus van die teenwoordigheid van hulpmiddelsondersoekers, van diegene wat ‘n bondgenootskap met die mensdom vir hul eie voordeel sou soek. Dalk behoort ons hier te begin deur julle ‘n idee te gee van wat die lewe is lyk buite julle kuste, want julle het nie ver gereis nie en kan nie hierdie dinge vir julleself reken nie.

Julle leef in ‘n deel van die sterrestelsel wat baie bewoon is. Nie alle dele van die sterrestelsel is so bewoon nie. Daar is groot onverkende streke. Daar is baie verborge rasse. Koophandel tussen wêrelde word net in sekere gebiede uitvoer. Die omgewing waarin julle sal verrys is ‘n baie mededingende een. Die behoefte vir hulpmiddels word orals ge-ervaar, en baie tegnologiese samelewings het hulle wêreld se natuurlike hulpmiddels uitloop en moet handel, ruil en reis om wat hulle nodig te kry. Dit is ‘n baie ingewikkelde toestand. Baie bondgenootskappe word gevorm en konflike gebeur.

Dalk op hierdie punt is dit noodsaaklik om te besef dat die Groter Gemeenskap waarin julle verrys ‘n baie moeilike omgewing en ‘n baie uitdagende een is, en tog bring dit groot geleentheid en groot moontlikhede vir die mensdom. Maar om hierdie moontlikhede en hierdie voordele werklik te maak, moet die mensdom voorberei en kom om te leer hoe lewe in die heelal is. En dit moet kom om te leer en te verstaan wat geestelikheid beteken binne ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe.

Ons verstaan van ons eie geskiedenis dat hierdie die grootste draaipunt is wat enige wêreld ooit onder die oë sal sien. Dog is dit nie iets wat julle vir julleself kan plan nie. Dit is nie iets wat julle vir julle eie toekoms kan ontwerp nie. Want dieselfde kragte wat die Groter Gemeenskap werklikheid hier sou bring alreeds in julle wêreld bestaan. Omstandighede het hulle hier gebring. Hulle is hier.

Dalk gee hierdie vir julle ‘n idee van hoe die lewe is buite julle grense. Ons wil nie ‘n idee skep wat vreesvol is nie, maar dit is noodsaaklik vir julle eie welstand en vir julle toekoms dat julle ‘n eerlike skatting hê en kan kom om hierdie dinge helder te sien.

Die behoefte om voor te berei vir lewe in die Groter Gemeenskap, ons voel, is die grootste behoefte wat in julle wêreld vandag bestaan. En tog, van ons waarneming, is mense met hul eie affêre en hul eie probleme in hul daaglikse lewens voorbeset, onbewus van die groter kragte wat hulle bestemming sal verander en hulle toekoms affekteer.

Die kragte en die groepe wat vandag hier is verteenwoordig verskeie verskillende bondgenootskappe. Hierdie verskillende bondgenootskappe is nie verenig met mekaar in hulle inspannings nie. Elke bondgenootskap verteenwoordig verskeie verskillende rasgroepe wat meewerk vir die doel om toegang te kry aan julle wêreld se hulpmiddels en hierdie toegang te volhou. Hierdie verskillende bondgenootskappe, wesenlik, mededing met mekaar hoewel hulle voer nie oorlog met mekaar nie. Hulle sien julle wêreld as ‘n groot prys, iets wat hulle vir hulleself wil hê.

Hierdie skep ‘n baie groot uitdaging vir julle volk, want die kragte wat julle besoek het nie net bevorderde tegnologie nie, maar ook sterk sosiale samehang en is in staat om gedagte in die Verstandelike Omgewing te beïnvloed. Jy sien, in die Groter Gemeenskap, tegnologie word maklik verkry, en so die groot voordeel tussen mededingende samelewings is die vermoë om gedagte te beïnvloed. Hierdie verteenwoordig ‘n stel vaardighede wat die mensdom slegs begin om te ontdek.

As ‘n gevolg, kom julle besoekers nie met groot wapens gewapen nie of met krygsmagte of met armadas van skippe nie. Hulle kom in relatief klein groepe, maar hulle besit aanmerklike vaardigheid om mense te beïnvloed. Hierdie verteenwoordig ‘n meer sofistikeerde en ryp gebruik van mag in die Groter Gemeenskap. Dit is hierdie vermoë wat die mensdom in die toekoms sal moet ontwikkel as dit suksesvol met ander ander rasse sal behandel.

Die besoekers is hier om die mensdom se getrouheid te kry. Hulle wil nie menslike stigtings of die menslike teenwoordigheid vernietig nie. Pleks daarvan, wens hulle om hierdie vir hul eie voordeel te gebruik. Hulle voorneme is gebruik, nie vernieling nie. Hulle voel dat hulle in die reg is omdat hulle glo dat hulle die wêreld red. Sommige van hulle eens glo dat hulle die mensdom red van sigself. Maar hierdie perspektief dien nie julle groter belangstellings nie, en dit bevorder ook nie wysheid of self-bepaling binne die menslike familie nie.

Tog omdat daar kragte van die goed is binne die Groter Gemeenskap van Wêrelde, het julle bondgenote. Ons verteenwoordig die stem van julle bondgenote, die Bondgenote van die Mensdom. Ons is nie hier om julle hulpmiddels te gebruik nie of om wat julle besit weg van julle te neem nie. Ons soek nie om die mensdom as ‘n kliëntstaat te stig nie of as ‘n kolonie vir ons eie gebruik nie. Pleks daarvan, wens ons om sterkte en wysheid binne die mensdom te bevorder omdat ons ondersteun hierdie dwarsdeur die Groter Gemeenskap.

Ons rol, dan, is baie wesenlik, en ons inligting is baie benodig omdat op hierdie tyd selfs mense wat bewus is van die teenwoordigheid van die besoekers is nog nie bewus van hulle voorneme nie. Mense verstaan nie die besoekers se metode nie. En hulle begryp nie die besoekers se etieke of sedelikheid nie. Mense dink die besoekers is óf engele of monsters. Maar in die werklikheid, is hulle baie soos julle in hulle behoeftes. As julle die wêreld deur hulle oë kon sien, sou julle hul bewussyn en hul motivering verstaan. Maar om daardie te doen, sou julle buite julle eie s’n moet gaan.

Die besoekers is in vier grondige bedrywighede betrokke ten einde om invloed binne julle wêreld te kry. Elkeen van hierdie bedrywighede is uniek, maar hulle is almal saam koördineer. Hulle word uitvoer omdat die mensdom is vir ‘n baie lank tyd gestudeer. Menslike gedagte, menslike opdrag, menslike fisiologie en menslike godsdiens is vir ‘n hoeveelheid tyd gestudeer. Hierdie is goed verstaan deur julle besoekers en sal vir hul eie doelwitte gebruik word.

Die eerste gebied van bedrywigheid van die besoekers is om indiwiduele in posisies van mag en gesag te beïnvloed. Omdat die besoekers wil nie enigiets in die wêreld vernietig nie of die wêreld se hulpmiddels skade nie, hulle soek om invloed te kry oor diegene wat hulle waarneem in posisies van mag is, binne regering en godsdiens hoofsaaklik. Hulle soek kontak, maar slegs met sekere indiwiduele. Hulle het die mag om hierdie kontak te maak, en hulle het die mag van oorreding. Nie almal van diegene wat hulle kontak sal oorgereed wees nie, maar baie sal oorgereed wees. Die belofte van groter mag, groter tegnologie en wêreld domination sal baie indiwiduele nuuskierig maak en opwin. En dit is hierdie indiwiduele waarmee die besoekers sal soek om ‘n verbinding te stig.

Daar is baie weinige mense in die regerings van die wêreld wat so geaffekteer word, maar hul nommers groei. Die besoekers verstaan die hierargie van mag omdat hulle hulleself  leef volgens dit, volgend hulle eie reeks van beheersing, julle mag sê. Hulle is baie georganiseer en baie gefokus in hulle beywerings, en die idee van kulture vol vry-denkende indiwiduele is grotendeels vreemd vir hulle. Hulle begryp nie of verstaan nie indiwiduele vryheid nie. Hulle is soos so baie tegnologies bevorderde samelewings in die Groter Gemeenskap wat albei binne hul betreklike wêrelde en in hulle stigtings oor uitgestrekte reike van die ruimte fungeer, benuttend ‘n baie goed-gestigte en rigiede vorm van regering en organisering. Hulle glo dat die mensdom chaoties en onordelik is, en hulle voel dat hulle bring orde na ‘n toestand wat hulle nie hulleself kan begryp nie. Indiwiduele vryheid is onbekend vir hulle, en hulle sien nie sy waarde nie. As ‘n gevolg, wat hulle soek om in die wêreld te stig sal nie hierdie vryheid eer nie.

Daarom, hulle eerste gebied van beywering is om ‘n verbinding te stig met indiwiduele in posisies van mag en invloed ten einde om hulle getrouheid te kry en hulle te oorreed met die voordelike aspekte van verhouding en gedeelde bedoeling.

Die tweede laan van bedrywigheid, wat dalk die moeilikste is om te verstaan van julle eie perspektief, is die manipulering van godsdientige waardes en aandrange. Die besoekers verstaan dat die mensdom se grootste vemoëns verteenwoordig ook sy grooste wondbaarheid. Mense se verlange na indiwiduele verlossing verteenwoordig een van die grootste aanwinste die menslike familie hê om te offer, selfs aan die Groter Gemeenskap. Maar dit is ook julle swakheid. En dit is hierdie aandrange en hierdie waardes wat gebruik sal word.

Verskeie groepe van die besoekers wens om hulleself as geestelike agente te stig omdat hulle weet hoe om te praat in die Verstandelike Omgewing. Hulle kan direk aan mense kommunikeer, en ongelukkig, omdat daar baie weinige mense in die wêreld is wat die verskil tussen ‘n geestelike stem en die besoekers se stem kan onderskei, word die toestand baie moeilik.

Daarom, die tweede gebied van bedrywigheid is om mense se getrouheid te kry deur hul godsdienstige en geestelike motiverings. Eintlik, kan hierdie baie maklik gedoen word omdat die mensdom nog nie sterk of ontwikkeld in die Verstandelike Omgewing is nie. Dit is moeilik vir mense om te onderskei waarvandaan hierdie aandrange kom. Baie mense wil hulleself gee aan enigiets hulle dink ‘n groter stem en ‘n groter mag hê. Julle besoekers kan beelde uitsteek – beelde van julle gesaligdes, van julle onderwysers, van engele – beelde wat beminde en geheilig binne julle wêreld gehou word. Hulle het hierdie vermoë ontwikkel deur baie, baie eeue van proberend om mekaar te beïnvloed en deur om die maniere van oorreding te leer wat in baie plekke in die Groter Gemeenskap beoefen word. Hulle beskou julle as primitief, en so hulle voel hulle kan hierdie invloed op julle uitoefen en hierdie metode op julle gebruik.

Hier is daar ‘n poging om daardie indiwiduele te kontak wat as sensitief, ontvanklik en natuurlik geneig om koöperatief te wees, beskou word. Baie mense sal geselekteer word, maar ‘n weinige sal uitverkore word gebaseerd op hierdie presies eienskappe. Julle besoekers sal soek om getrouheid met hierdie indiwiduele te kry, om hulle vertroue te kry en hulle toewyding te kry, vertellend die ontvangers dat die besoekers hier is om die mensdom geestelik te oplig, om die mensdom nuwe hoop, nuwe seënings en nuwe mag te gee – inderdaad die dinge belowend wat mense so innig wil hê maar nog nie hulleself gevind het nie. Dalk mag jy wonder, “Hoe kan so ‘n ding gebeur?” Maar ons kan jou verseker dat dit is nie moeilik nie eers jy hierdie vaardighede en vermoëns leer.

Die inspanning hier is om mense te pasifikeer en te heronderwys deur geestelike oorreding. Hierdie “Pasifikasie Program” word verskillend gebruik met verskillende godsdienstige groepe afhanklik op hulle ideëels en hulle gemoedsgesteldheid. Dit word altyd na ontvanklike indiwiduele gerig. Hier word dit gehoop dat mense hulle sin van onderskeiding sal verloor en heeltemal vertrouend word van die groter mag wat hulle voel vir hulle deur die besoekers gegee word. Nadat hierdie getrouheid gestig is, word dit meer en meer moeilik vir mense om te onderskei wat hulle weet binne in hulleself van wat vir hulle vertel word. Dit is ‘n baie subtiele maar baie deurdringende vorm van oorreding en manipulering. Ons sal meer oor hierdie praat as ons voortgaan.

Laat ons nou die derde gebied van bedrywigheid noem, wat is om die besoekers se teenwoordigheid in die wêreld te stig en mense gewoond aan hierdie teenwoordigheid te maak. Hulle wil dat die mensdom aangepas sal word aan hierdie baie groot verandering wat te midde van julle gebeur – dat julle aangepas sal word aan die besoekers se fisieke teenwoordigheid en aan hulle uitwerking op julle eie Verstandelike Omgewing. Om hierdie doel te dien, sal hulle stigtings hier skep, hoewel nie in sig nie. Hierdie stigtings sal verborge wees, maar hulle sal baie magtig wees om ‘n invloed te plaas op menslike bevolkings wat naby hulle is. Die besoekers sal groot besorging en tyd neem om seker te maak dat hierdie stigtings doeltreffend is en dat genoeg mense in getrouheid aan hulle is. Dit is hierdie mense wat die besoekers se teenwoordigheid sal waak en bewaar.

Hierdie is presies wat op hierdie tyd in julle wêreld gebeur. Dit verteenwoordig ‘n groot uitdaging en ongelukkig ‘n groot risiko. Dieselfde ding wat ons beskryf, het so baie keer in so baie plekke in die Groter Gemeenskap gebeur. En verrysende rasse soos julle eie s’n is altyd die wondbaarste. Sommige verrysende rasse is in staat om hul eie bewustheid, vermoë en samewerking te stig tot die mate dat hulle buitekantse invloede soos hierdie kan teenwerk en ‘n teenwoordigheid en posisie in die Groter Gemeenskap stig. Tog val baie rasse onder die beheersing en invloed van vreemde magte, voordat hulle hierdie vryheid eens kan bereik.

Ons verstaan dat hierdie inligting aanmerklike vrees en dalk ontkenning of deurmekaarheid mag oproer. Maar as ons gebeure waarneem, besef ons dat daar baie weinige mense is wat bewus is van die toestand soos dit eintlik bestaan. Selfs daardie mense wat bewus word van die teenwoordigheid van alien kragte is nie in ‘n posisie en het nie die uitsigpunt waarvandaan hulle die toestand helder kan sien nie. En omdat hulle altyd hoopvol en optomisties is, soek hulle om hierdie groot verskynsel soveel positiewe betekenis te gee as hulle kan.

Maar die Groter Gemeenskap is ‘n mededingende omgewing, ‘n moeilike omgewing. Diegene wat in ruimtereis betrokke is verteenwoordig nie die geestelik bevorderdes nie, want diegene wat geestelik bevorderd is soek afsondering van die Groter Gemeenskap. Hulle soek nie koophandel nie. Hulle soek nie om ander rasse te beïnvloed nie of betrokke te raak in die baie ingewikkelde reeks verhoudings wat vir onderling koophandel en voordeel gestig word nie. Pleks daarvan, soek die geestelik bevorderdes om verborge te bly. Dalk is hierdie ‘n baie verskillende begrip, maar dit is ‘n noodsaaklike een vir julle om die groot predikament wat die mensdom in die gesig staar, te kom om te begryp. Tog hou hierdie predikament groot moontlikhede. Ons wil nou oor hierdie praat.

In weervil van die gewigtigheid van die toestand wat ons beskryf, ons voel nie dat hierdie omstandighede ‘n tragedie vir die mensdom is nie. Inderdaad, as hierdie omstandighede geherken en verstaan kan wees, en as die voorbereiding vir die Groter Gemeenskap, wat nou in die wêreld bestaan, benut, gestudeer en toegepas kan word, dan sal mense van goeie gewete orals die vermoë hê om Groter Gemeenskap Kennis en Wysheid te leer. Dus sal mense orals in staat wees om die basis vir samewerking te vind sodat die menslike familie oplaas ‘n eenheid kan stig wat nooit tevore hier gestig is nie. Want dit sal die oorskaduing van die Groter Gemeenskap neem om die mensdom te verenig. En nou gebeur hierdie oorskaduing.

Dit is julle ewolusie om in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe te verrys. Dit sal gebeur as julle bereid is of nie. Dit moet gebeur. Voorbereiding word dan die sleutel. Begrip en helderheid – hierdie is die dinge wat op hierdie tyd noodsaaklik in julle wêreld is.

Mense orals hê groot geestelike gawes wat hulle in staat kan stel om te sien en helder te weet. Nou is hierdie gawes benodig. Hulle hoef om geherken, gebruik en vry gedeel te word. Dit is nie net aan ‘n groot onderwyser of ‘n groot gesaligde in julle wêreld om hierdie te doen nie. Dit moet nou deur baie meer mense ontwikkeld word. Want die toestand bring noodsaaklikheid saam daarmee, en as noodsaaklikheid omhels kan word, bring dit groot geleentheid saam daarmee.

Maar die vereistes om oor die Groter Gemeenskap te leer en te begin om Groter Gemeenskap Geestelikheid te aanvaar is baie groot. Nooit tevore moes mense oor sulke dinge in ‘n so ‘n kort period van tyd leer nie. Inderdaad, is sulke dinge skaars ooit tevore deur enigiemand in julle wêreld geleer nie. Maar nou het die behoefte verander. Die omstandighede is verskillend. Nou is daar nuwe invloede te midde van julle, invloede wat julle kan voel en wat julle kan weet.

Die alien teenwoordigheid in die wêreld groei. Dit groei elke dag, elke jaar. Baie meer mense val onder sy oorreding, verloor hulle vermoë om te weet, word deurmekaar en afgelei, glo in dinge wat hulle kan verswak net.

Die besoekers soek om mense onbekwaam te maak om hierdie visie en hierdie Kennis binne in hulleself te hê, want julle besoekers hê dit nie binne in hulleself nie. Hulle sien nie sy waarde nie. Hulle verstaan nie sy werklikheid nie. In hierdie, is die mensdom as ‘n heel meer bevorderd as hulle is. Maar hierdie is net ‘n potensiaal, ‘n potensiaal wat nou onwikkel moet word.

Die alien teenwoordigheid in die wêreld groei. Dit groei elke dag, elke jaar. Baie meer mense val onder sy oorreding, verloor hulle vermoë om te weet, word deurmekaar en afgelei, glo in dinge wat hulle net kan verswak en hulle magteloos maak in die gesig van diegene wat sou soek om hulle vir hul eie doelwitte te gebruik.

Die mensdom is ‘n verrysende ras. Dit is wondbaar. Dit staar nou in die gesig ‘n stel omstandighede en invloede wat dit nooit tevore onder die oë moes sien nie. Julle het slegs ge-ewolusieer om met mekaar te mededing. Julle moes nooit met ander vorme intelligente lewe mededing nie. Tog is dit hierdie mededinging wat julle sal versterk en julle grootste eienskappe voortroep as die toestand helder gesien en verstaan kan word.

Dit is die rol van die Onsigbare Ene om hierdie sterkte te bevorder. Die Onsigbare Ene, wat julle juis engele sou noem, praat nie net aan die menslike hart maar aan harte orals wat in staat is om te luister en wat die vryheid om te luister gekry het.

Ons kom, dan, met ‘n moeilike boodskap, maar ‘n boodskap van beloftigheid en hoop. Dalk is dit nie die boodskap wat mense wil hoor nie. Dit is seker nie die boodskap wat die besoekers sou bevorder nie. Dit is ‘n boodskap wat van persoon tot persoon gedeel kan word, en dit sal gedeel word omdat dit natuurlik is om so te doen. Tog sal die besoekers en diegene wat onder hulle oorreding geval het so ‘n bewustheid teenstaan. Hulle wil nie ‘n onafhanklike mensdom sien nie. Daardie is nie hulle doel nie. Hulle glo nie eens dit voordelik is nie. Daarom, is dit ons ongeveinse wens dat hierdie idees sonder huiwering beskou word, maar met ‘n ernstige verstand en ‘n diep besorging dat goed regverdig hier is.

Daar is baie mense in die wêreld vandag, ons verstaan, wat voel dat ‘n groot verandering na die mensdom kom. Die Onsigbare Ene het hierdie dinge vir ons vertel. Baie oorsake word aan hierdie sin van verandering toegeskryf. En baie uitkomste word voorspel. Tog tensy julle kan begin om die werklikheid te begryp dat die mensdom in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe verrys, het julle nog nie die regte konteks om die bestemming van die mensdom of die groot verandering wat in die wêreld gebeur te verstaan nie.

Van ons perspektief, is mense in hulle tyd gebore om daardie tyd te dien. Hierdie is ‘n lering in Groter Gemeenskap Geestelikheid, ‘n lering waarvan ons ook studente is. Dit leer vryheid en die mag van gedeelde bedoeling. Dit skenk gesag aan die indiwidueel en aan die indiwidueel wat by andere kan aansluit – idees wat ongewoon aanvaar of aanneem word in die Groter Gemeenskap, want die Groter Gemeenskap is nie die hemelse staat nie. Dit is ‘n fisieke werklikheid met die moeilikhede van oorleef en al wat daardie meebring. Alle wesens binne hierdie werklikheid moet met hierdie behoeftes en probleme stry. En in hierdie, is julle besoekers meer soos julle as julle besef. Hulle is nie onbegrypbaar nie. Hulle sou soek om onbegrypbaar te wees, maar hulle kan verstaan wees. Julle het die mag om hierdie te doen, maar julle moet met helder oë sien. Julle moet sien met ‘n groter visie en weet met ‘n groter intelligensie, wat julle nou die moontlikheid hê om te ontwikkel binne in julleself.

Dit is noodsaaklik nou vir ons meer te praat betreffende die tweede gebied van invloed en oorreding omdat hierdie groot belangrikheid hê, en dit is ons ongeveinse wens dat julle hierdie dinge sal verstaan en hulle beskou vir julleself.

Die godsdienste van die wêreld hou die sleutel aan menslike toewyding en menslike getrouheid, meer as regerings, meer as enige ander instelling. Hierdie praat goed vir die mensdom omdat godsdienste soos hierdie dikwels moeilik is om te vind in die Groter Gemeenskap. Julle wêreld is ryk in hierdie betref, maar julle sterkte is ook waar julle swak en wondbaar is. Baie mense wil goddelik gerig en benoem wees, die leisels van hul eie lewens oorgee en hê dat ‘n groter geestelike mag hulle rig, hulle aanraai en hulle bewaar. Hierdie is ‘n onvervalse wens, maar binne ‘n Groter Gemeenskap konteks, moet groot wysheid ontwikkeld word ten einde vir hierdie wens vervul te word. Dit is baie ongelukkig vir ons om te sien hoe mense hulle gesag so maklik weg sal gee – iets hulle nooit eens volledig gehad het nie, sal hulle gewillig weggee aan diegene wat onbekende vir hulle is.

Hierdie boodskap is bestem om mense te bereik wat ‘n groter geestelike aanverwantskap hê. Daarom, is dit noodsaaklik dat ons meer oor hierdie onderwerp sê. Ons aanbeveel ‘n geestelikheid wat in die Groter Gemeenskap geleer is, nie geestelikheid wat deur nasies, regerings of politieke bondgenootskappe geleer is, maar ‘n natuurlike geestelikheid – die vermoë om te weet, te sien en te optree. En tog word hierdie nie deur julle besoekers beklemtoon nie. Hulle soek om mense te laat glo dat die besoekers hulle familie is, dat die besoekers hulle tuiste is, dat die besoekers hulle broers en susters, hulle moeders en vaders is. Baie mense wil glo, en so hulle glo. Mense wil hulle persoonlike gesag oorgee, en so word dit oorgegee. Mense wil vriende en redding in die besoekers sien, en so hierdie is wat vir hulle gewys word.

Dit sal groot nugterheid en objektiwiteit neem ten einde om deur hierdie bedrogte en hierdie moeilikhede te sien. Dit sal noodsaaklik wees vir mense om hierdie te doen as die mensdom suksesvol in die Groter Gemeenskap sal verrys en sy vryheid en sy self-bepaling volhou in ‘n omgewing van groter invloede en groter kragte. In hierdie, kan julle wêreld sonder ‘n skiet oorgeval word, want geweld word as primitief en onryp beskou en word nie dikwels in sake soos hierdie gebruik nie.

Dalk mag jy vra, “Beteken hierdie dat daar ‘n indringing van ons wêreld is?” Ons moet sê dat die antwoord vir hierdie is “ja,”, ‘n indringing van die mees subtiele soort. As julle hierdie gedagtes kan omdra en hulle ernstig beskou, sal julle in staat wees om hierdie dinge vir julleself te sien. Die bewys van hierdie indringing is oral. Julle kan sien hoe menslike vermoë teengewerk word deur die wens vir gelukkigheid, vrede en sekuriteit, hoe mense se visie en vermoë om te weet beleg word deur invloede selfs binne hul eie kulture. Hoeveel groter sal hierdie invloede wees binne ‘n Groter Gemeenskap omgewing.

Hierdie is die moeilike boodskap wat ons moet voorstel. Hierdie is die boodskap wat gesê moet wees, die waarheid wat gepraat moet wees, die waarheid wat vitaal is en kan nie wag nie. Dit is nou so noodsaaklik vir mense om ‘n groter Kennis, ‘n groter Wysheid en ‘n Groter Geestelikheid te leer sodat hulle hul ware vermoëns mag vind en in staat wees om hulle doeltreffend te gebruik.

Julle vryheid is op risiko. Die toekoms van julle wêreld is op risiko. Dit is weens hierdie dat ons hierheen gestuur is om vir die Bondgenote van die Mensdom te praat. Daar is diegene in die heelal wat Kennis en Wysheid lewend hou en wat ‘n Groter Gemeenskap Geestelikheid oefen. Hulle reis nie orals rond, plasend invloed oor verskillende wêrelde nie. Hulle neem nie julle mense teenoor hulle wil nie. Hulle steel nie julle diere en julle plante nie. Hulle plaas nie invloed oor julle regerings nie. Hulle soek nie om met die mensdom te teel ten einde om ‘n nuwe leierskap hier te skep nie. Julle bondgenote soek nie om in menslike affêre te meng nie. Hulle soek nie om menslike bestemming te manipuleer nie. Hulle kyk van ver af en hulle stuur afgesante soos onsself, met groot risiko vir ons, om raad en aanmoediging te gee en dinge te verhelder wanneer daardie noodsaaklik word. Ons, daarom, kom in vrede met ‘n vitale boodskap.

Nou moet ons praat van die vierde gebied waarin julle besoekers soek om hulleself te stig, en daardie is deur interteelt. Hulle kan nie in julle omgewing leef nie. Hulle nodig julle fisieke duurvermoë. Hulle nodig julle natuurlike aanverwantskap met die wêreld. Hulle nodig julle reproduktiewe vermoëns. Hulle wil ook met julle verband omdat hulle verstaan dat hierdie getrouheid skep. Hierdie, in ‘n manier, stig hulle teenwoordigheid hier omdat die kroos van so ‘n program sal bloed verwantskappe in die wêreld hê maar tog sal hulle getrouheid aan die besoekers hê. Dalk lyk hierdie ongelooflik, tog is dit so baie werklik.

Die besoekers is nie hier om julle reproduktiewe vermoëns weg van julle te neem nie. Hulle is hier om hulleself te stig. Hulle wil dat die mensdom in hulle sal glo en hulle sal dien. Hulle wil dat die mensdom vir hulle sal werk. Hulle sal enigiets belowe, enigiets offer en enigiets doen om hierdie doelwit te bereik. Tog hoewel hulle oorreding groot is, is hulle nommers klein. Maar hulle invloed groei en hulle program van interteelt, wat vir verskeie generasies aan die gang is, sal uiteindelik doeltreffend wees. Sulke dinge is moontlik en het ontelbaar keer in die Groter Gemeenskap gebeur. Julle hoef net na julle eie geskiedenis te kyk om die impak van kulture en rasse op mekaar te sien en hoe oorheersend en invloedryk hierdie interaksies kan wees.

Dus, bring ons belangrike nuus met ons, ernstige nuus. Maar julle moet moed hou, want hierdie is nie ‘n tyd vir ambivalensie nie. Hierdie is nie ‘n tyd om ontsnapping te soek nie. Hierdie is nie ‘n tyd om jouself met jou eie gelukkigheid te besorg nie. Hierdie is ‘n tyd om vir die wêreld te bydra, die menslike familie te versterk en daardie natuurlike vermoëns wat in mense bestaan voort te roep – die vermoë om te sien, te weet en te optree in ooreenstemming met mekaar. Hierdie vermoëns kan die invloed teenwerk wat op hierdie tyd op die mensdom geplaas word, maar hierdie vermoëns moet groei en gedeel word. Dit is van die grootste belangrikheid.

Hierdie is ons raad. Dit kom met goeie voorneme. Wees bly dat julle bondgenote in die Groter Gemeenskap hê, want bondgenote julle sal nodig. Julle gaan in ‘n groter heelal, vol kragte en invloede julle het nie geleer om te teenwerk nie. Julle gaan in ‘n groter panorama van lewe. En julle moet vir hierdie voorberei. Ons woorde is maar deel van die voorbereiding. ‘n Voorbereiding word nou in die wêreld gestuur. Dit kom nie van ons nie. Dit kom van die Skepper van alle lewe. Dit kom net op die regte tyd. Want hierdie is die tyd vir die mensdom sterk en wys te word. Julle het die vermoë om hierdie te doen. En die gebeure en omstandighede van julle lewe roep vir hierdie.