Vyfde Briefing: Draaipunt: 'n Nuwe Beloftigheid vir die Mensdom

Ten einde om voor te berei vir die alien teenwoordigheid wat in die wêreld is, dit is noodsaaklik om meer te leer oor lewe in die Groter Gemeenskap, lewe wat in die toekoms julle wêreld sal omvou, lewe wat julle deel daarvan sal wees.

Om in die Groter Gemeenskap te verrys is julle bestemming. Julle isolasie is nou klaar. Hoewel julle wêreld baiemaal in die verlede besoek was, julle geïsoleerde staat het tot 'n einde gekom. Nou is dit noodsaaklik vir julle te verstaan dat julle nie meer alleen is nie - in die heelal of selfs in julle eie wêreld.

Die mensdom se bestemming was altyd om in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe te verrys. Hierdie is onontkombaar en gebeur in alle wêrelde waar intelligente lewe gesaai is en ontwikkel het. Uiteindelik, sou julle kom om te besef dat julle binne ‘n Groter Gemeenskap leef. En, uiteindelik, sou julle vind dat julle nie alleen in julle eie wêreld was nie, dat besoeking gebeur en dat julle sou moet leer om te behandel met uiteenlopende rasse, kragte, oortuigings en houdings wat algemeen is in die Groter Gemeenskap waarin julle leef.

Om in die Groter Gemeenskap te verrys is julle bestemming. Julle isolasie is nou klaar. Hoewel julle wêreld baie keer in die verlede besoek was, julle geïsoleerde staat het tot ‘n einde gekom. Nou is dit noodsaaklik vir julle om te besef dat julle nie meer alleen is nie – in die heelal of selfs binne julle eie wêreld nie. Hierdie begrip word meer volledig voorgestel in die Lering in Groter Gemeenskap Geestelikheid wat vandag in die wêreld voorgestel word. Ons rol hier is om lewe soos dit bestaan in die Groter Gemeenskap te beskryf sodat julle ‘n dieper begrip mag hê van die groter panorama van lewe waarin julle verrys. Hierdie is noodsaaklik ten einde vir julle in staat te wees om hierdie nuwe werklikheid met groter objektiwiteit, begrip en wysheid te benader. Die mensdom het vir so lank in relatiewe isolasie geleef dat dit natuurlik is vir julle om te beskou dat die res van die heelal fungeer volgens die idees, beginsels en wetenskap wat julle as geheiligde hou en waarop julle baseer julle bedrywighede en julle waarnemings van die wêreld.

Die Groter Gemeenskap is uitgestrek. Sy verste strekte het nooit ondersoek gewees nie. Dit is groter as enige ras kan begryp. Binne hierdie manjifieke skepping, bestaan intelligente lewe by alle verdiepings van ewolusie en in ontelbaar uitdrukkings. Julle wêreld bestaan in ‘n deel van die Groter Gemeenskap wat taamlik goed bevolk is. Daar is baie gebiede van die Groter Gemeenskap wat nooit ondersoek is nie en ander gebiede waar rasse in die geheim leef. Alles bestaan in die Groter Gemeenskap in terme van die tonings van lewe. En hoewel lewe soos ons dit beskryf het, moeilik en uitdagend lyk, die Skepper werk orals, terugeisend die afgeskeidenes deur Kennis.

In die Groter Gemeenskap, daar kan geen een godsdiens, een ideologie of een vorm van regering wees wat by alle rasse en alle volke aangepas kan wees nie. Daarom, wanneer ons van godsdiens praat, ons praat van die geestelikheid van Kennis, want hierdie is die mag en die teenwoordigheid van Kennis wat in alle intelligente lewe woon – binne in julle, binne in julle besoekers en binne in ander rasse wat julle in die toekoms sal ontmoet.

Dus, word universele geestelikheid ‘n groot fokus punt. Dit bringdie uiteenlopende begripte en idees wat algemeen in julle wêreld is, bymekaar, en gee julle eie geestelikheid ‘n gedeelde grondslag. Tog is die studie van Kennis nie net opbouend nie, dit is wesenlik vir oorleef en bevordering in die Groter Gemeenskap. Vir julle in staat te wees om julle vryheid en onafhanklikheid in die Groter Gemeenskap te stig en in stand te hou, moet julle hierdie groter vermoë ontwikkel tussen genoeg mense in julle wêreld. Kennis is die enigste deel van jou wat nie gemanipuleer of beïnvloed kan wees nie. Dit is die bron van alle wyse begrip en aksie. Dit word ‘n noodsaaklikheid binne ‘n Groter Gemeenskap omgewing as vryheid gewaardeer is en as julle wens om julle eie bestemming te stig sonder om in ‘n kollektief of ‘n ander samelewing integreer te word.

Daarom, terwyl ons voorstel ‘n erge situasie in die wêreld vandag, ons voorstel ook ‘n groot gawe en ‘n groot beloftigheid vir die mensdom, want die Skepper sou nie julle onbereid vir die Groter Gemeenskap laat nie, wat die grootste van alle draaipunte is wat julle as ‘n ras onder die oë sal sien. Ons is ook met hierdie gawe geseënd. Dit het vir baie van julle eeue in ons besitting gewees. Ons moes dit leer uit keus en uit noodsaaklikheid beide.

Inderdaad, is dit die teenwoordigheid en die mag van Kennis wat ons in staat stel om as julle Bondgenote te praat en die inligting te verskaf wat ons in hierdie diskoerse gee. As ons nooit hierdie groot Openbaring gevind het nie, sou ons in ons eie wêrelde geïsoleerd wees, nie in staat nie om die groter kragte in die heelal te verstaan wat ons toekoms en ons bestemming sou vorm. Want die gawe wat vandag in julle wêreld gegee word het vir ons gegee gewees en vir baie ander rasse ook wat beloftigheid gewys het. Hierdie gawe is besonder belangrik vir verrysende rasse soos julle eie s’n wat sulke beloftigheid hou en tog so wondbaar is in die Groter Gemeenskap.

Daarom, terwyl daar geen een godsdiens of ideologie in die heelal kan wees nie, is daar ‘n universele beginsel, begrip en geestelike werklikheid wat vir almal beskikbaar is. So volledig is dit dat dit kan praat aan diegene wat baie verskillend as julle is. Dit praat aan die diversiteit van lewe in al sy tonings. Julle, lewend binne julle wêreld, het nou die geleentheid om van so ‘n groot werklikheid te leer, om sy mag en genade vir julleself te ervaar. Inderdaad, is hierdie uiteindelik die gawe wat ons wens om te versterk, want hierdie sal julle vryheid en julle self-bepaling bewaar en sal die deur oopmaak aan ‘n groot beloftigheid in die heelal.

Maar julle het teenspoed en ‘n groot uitdaging by die begin. Hierdie verg julle om ‘n dieper Kennis en ‘n groter bewustheid te leer. As jy aan hierdie uitdaging antwoord, word jy die begunstigde nie slegs vir jouself nie, maar vir jou hele ras.

Die lering in Groter Gemeenskap Geestelikheid word vandag in die wêreld voorgestel. Dit het nooit tevore hier voorgestel gewees nie. Dit word deur een persoon gegee, wat as die tussenpersoon en spreker vir hierdie Tradisie dien. Dit word op hierdie kritieke tyd in die wêreld gestuur wanneer die mensdom moet leer van sy lewe in die Groter Gemeenskap en van die groter kragte wat die wêreld vandag vormend is. Slegs ‘n lering en begrip van buite die wêreld af kon julle hierdie voordeel en hierdie voorbereiding gee.

Julle is nie alleen in om so ‘n groot taak te onderneem nie, want daar is andere in die heelal wat hierdie onderneem, selfs by julle fase van ontwikkeling. Julle is maar een van baie rasse verrysend op hierdie tyd in die Groter Gemeenskap. Elkeen hou beloftigheid en tog is elkeen wondbaar aan die moeilikhede, uitdagings en invloede wat in hierdie groter omgewing bestaan. Inderdaad, het baie rasse hulle vryheid verloor voordat dit ooit bereik was slegs om deel te word van kollektiefs of kommersiële gildes of kliëntstate aan groter magte.

Ons wens nie om hierdie vir die mensdom te sien gebeur nie, want hierdie sou ‘n groot verlies wees. Dit is vir hierdie rede dat ons hier is. Dit is vir hierdie rede dat die Skepper vandag aktief in die wêreld is, bringend ‘n nuwe begrip vir die menslike familie. Dit is tyd vir die mensdom om sy onophoudelike konflikte met sigself te eindig en te voorberei vir lewe in die Groter Gemeenskap.

Julle leef in ‘n gebied wat ‘n groot hoeveelheid bedrywigheid hê buite die sfeer van julle klein sonnestelsel. Binne hierdie gebied, word handel volgens sekere lane aangedra. Wêrelde inwerk op mekaar, mededing en partykeer konflikteer met mekaar. Geleenthede word gesoek deur almal wat kommersiële belangstellings hê. Hulle soek nie net hulpmiddels nie maar ook bondgenootskappe van wêrelde soos julle s’n. Sommige is deel van groter kollektiefs. Andere hou hulle eie bondgenootskappe in stand op ‘n baie kleiner skaal. Wêrelde wat in staat is om suksesvol in die Groter Gemeenskap te verrys moes hulle selfregering en self-genoegsaamheid tot ‘n groot trap in stand gehou. Hierdie vry hulle van blootstel aan andere kragte wat sou soek net om hulle te ontgin en manipuleer.

Dit is juis julle self-genoegsaamheid en die ontwikkeling van julle begrip en eenheid wat die mees wesenlik word vir julle welstand in die toekoms. En hierdie toekoms is nie ver af nie, want alreeds word die invloed van die besoekers groter in julle wêreld. Baie indiwiduele het alreeds aan hulle ingee en dien nou as hulle afgesante en tussenpersone. Baie ander indiwiduele dien net as hulpmiddels vir hulle genetiese program. Hierdie het gebeur, soos ons het gesê, baie keer in baie plekke. Dit is nie ‘n geheimenis vir ons nie hoewel dit onverstaanbaar vir julle moet lyk.

Die Ingryping is albei ‘n ongeluk en ‘n vitale geleentheid. As julle in staat is om te antwoord, as julle in staat is om voor te berei, as julle in staat is om Groter Gemeenskap Kennis en Wysheid te leer, dan sal julle in staat wees om die kragte wat in julle wêreld inmeng te teenwerk en die grondslag vir groter eenheid onder julle eie volke en volkstamme te bou. Ons, natuurlik, aanmoedig hierdie, want dit versterk die verband van Kennis orals.

In die Groter Gemeenskap, oorlog op ‘n groot skaal gebeur selde. Daar is bedwingende kragte. Om een ding te noem, oorlog verontrus koophandel en hulpmiddelsontwikkeling. As ‘n gevolg, is groot nasies nie toegestaan om roekeloos te optree nie, want dit belemmer of teenwerk die doelwitte van ander partye, ander nasies en ander belangstellings. Burgeroorlog gebeur periodiek in wêrelde, maar groot-skaal oorlog tussen samelewings en tussen wêrelde is regtig skaars. Dit is deels vir hierdie rede dat vaardigheid in die Verstandelike Omgewing gestig is, want nasies mededing met mekaar en probeer om mekaar te beïnvloed. Sindsien niemand wil hulpmiddels en geleenthede vernietig nie, hierdie groter vaardighede en vermoëns word met wisselende trappe van sukses ontwikkel tussen baie samelewings in die Groter Gemeenskap. Wanneer hierdie soort invloede teenwoordig is, die behoefte vir Kennis is eens groter.

Die mensdom is swak bereid vir hierdie. Tog weens julle ryk geestelike erfenis en die trap waarnatoe persoonlike vryheid vandag in julle wêreld bestaan, is daar beloftigheid dat julle in staat mag wees om te bevorder in hierdie begrip en dus jou vryheid te beveilig en dit te bewaar.

Daar is ander gedwongenhede teen oorlog in die Groter Gemeenskap. Meeste handelssamelewings behoort aan groot gildes wat wette en gedragskode vir hulle lidde gestig het. Hierdie dien om die bedrywighede van baie wat sou soek om krag te gebruik om toegang aan ander wêrelde en hulle eiendomshulpmiddels te kry, te bedwing. Vir oorlog op ‘n groot skaal te uitbreek, sou baie rasse betrokke moet wees, en hierdie gebeur nie gereeld nie. Ons verstaan dat die mensdom baie oorlogagtig is en beskou konflik in die Groter Gemeenskap in terme van oorlog, maar in die werklikheid sal julle vind dat hierdie nie goed toegestaan is nie en dat andere lane van oorreding word in plek van krag gebruik.

Dus, kom julle besoekers na julle wêreld toe nie met groot bewapenings nie. Hulle kom nie bringend groot militêre kragte nie, want hulle gebruik die vaardighede wat hulle in ander maniere gedien het – vaardighede om die gedagtes, die aandrange en die gevoelens van diegene wat hulle ontmoet, te manipuleer. Die mensdom is baie wondbaar aan sulke oorredings aangesien die trap van bygeloof, konflik en wantroue wat op hierdie tyd algemeen in julle wêreld is.

Daarom, om julle besoekers te verstaan en andere wat julle in die toekoms sal ontmoet te verstaan, moet julle ‘n meer ryp benaderingswyse stig tot die gebruik van mag en invloed. Hierdie is ‘n vitale deel van julle Groter Gemeenskap onderwys. Deel van die voorbereiding vir hierdie sal in die Lering in Groter Gemeenskap Geestelikheid gegee wees, maar julle moet ook leer deur direk ervaring.

Tans, ons verstaan, is daar ‘n baie denkbeeldige gesigspunt van die Groter Gemeenskap tussen baie mense. Dit word geglo dat diegene wat tegnologies bevorderd is ook geestelik bevorderd is, tog kan ons julle verseker dat hierdie nie die geval is nie. Julle julleself, hoewel meer tegnologies bevorderd nou as julle voorheen was, het nie tot ‘n baie groot trap geestelik bevorder nie. Julle het meer mag, maar met mag kom die behoefte vir groter selfbedwang.

Daar is diegene in die Groter Gemeenskap wat ver meer magtig as julle is by ‘n tegnologiese verdieping en selfs by die verdieping van gedagte. Julle sal ewolusieer om met hulle te behandel, maar bewapening sal nie julle fokus wees nie. Want oorlog op ‘n interplanetêre skaal is so vernitiegend dat elkeiemand verloor. Wat is die buit van so ‘n konflik? Watter voordele beveilig dit? Inderdaad, wanneer so ‘n konflik bestaan, gebeur dit in die ruimte sigself en selde in terrestriale omgewinge. Skelm nasies en diegene wat vernietigend en aggressief is word vinnig teenwerk, veral as hulle in goed-bevolkte gebiede bestaan waar koophandel aangedra word.

Daarom, is dit noodsaaklik vir julle om die natuurs van konflik in die heelal te verstaan want hierdie sal insig vir julle gee in die besoekers en hulle behoeftes – waarom hulle fungeer in die manier hulle doen, waarom indiwiduele vryheid onbekend tussen hulle is en waarom hulle staatmaak op hulle kollektiefs. Hierdie gee hulle vastigheid en mag, maar dit lewer hulle ook wondbaar aan diegene wat vaardig met Kennis is.

Kennis stel jou in staat om in enige nommer maniere te dink, om spontaan te optree, om die werklikheid te waarneem buite die duidelik en die toekoms en die verlede te ervaar. Sulke vaardighede is buite die bereik van diegene wat net die regimens en die diktats van hulle kulture kan volg. Julle is ver agter die besoekers tegnologies, maar julle hê ook die beloftigheid om vaardighede in Die Pad van Kennis te ontwikkel, vaardighede wat julle sal nodig en moet leer om meer en meer daarop te staatmaak.

Ons sou nie die Bondgenote van die Mensdom wees nie as ons julle nie oor lewe in die Groter Gemeenskap leer nie. Ons het soveel gesien. Ons het baie verskillende dinge deurgeleef. Ons wêrelde was oorwin en ons moes ons vryheid herkry. Ons weet, van dwaling en van ervaring, die natuur van die konflik en die uitdaging wat julle staar vandag in die gesig. Daardie is waarom ons goed gepas is vir hierdie missie in ons diens vir julle. Maar julle sal nie ons ontmoet nie, en ons sal nie kom om met die leiers van julle nasies te ontmoet nie. Daardie is nie ons doelwit nie.

Inderdaad, julle nodig so min inmenging as moontlik is, maar julle nodig groot bystand. Daar is nuwe vaardighede wat julle moet ontwikkel en ‘n nuwe begrip wat julle moet kry. Selfs ‘n goedgunstige samelewing, as hulle na julle wêreld toe kom, sou so ‘n invloed en so ‘n impak hê op julle dat julle afhanklik op hulle sou word en sou nie julle eie sterkte, julle eie mag en julle eie self-genoegsaamheid stig nie. Julle sou so afhanklik wees op hulle tegnologie en op hulle begrip dat hulle sou nie in staat wees om julle te verlaat nie. En inderdaad, sou hulle aankoms hier julle selfs meer wondbaar maak aan inmenging in die toekoms. Want julle sou hulle tegnologie begeer, en julle sou wil om langs die gange van handel in die Groter Gemeenskap te reis. Tog sou julle nie bereid wees nie, en julle sou nie wys wees nie.

Daardie is waarom julle toekomstige vriende nie hier is nie. Daardie is waarom hulle kom nie om julle te help nie. Want julle sou nie sterk word nie as hulle so doen. Julle sou wil om met hulle te assosieer, julle sou wil om bondgenootskappe met hulle te hê, maar julle sou so swak wees dat julle kan nie julleself beskerm nie. Wesenlik, sou julle deel van hulle kultuur word, wat hulle wil nie.

As die werklikheid van die Groter Gemeenskap word meer goed bekend binne julle wêreld, en as ons boodskap genoeg mense kan bereik, dan sal daar 'n groeiende konsensus wees dat daar 'n groter probleem voor die mensdom is. Hierdie kan 'n nuwe basis vir samewerking en konsensus skep.

Dalk sal baie mense nie in staat wees om wat ons sê hier te verstaan nie, maar mettertyd sal hierdie perfekte sin maak vir julle, en julle sal sien sy wysheid en sy noodsaaklikheid. Op hierdie oomblik, is julle ver te swak, te afgetrokke en te gekonflikteerd om sterk bondgenootskappe te vorm, selfs met diegene wat julle toekomstige vriende kan wees. Die mensdom kan nog nie as een stem praat nie, en julle is so geneigd aan ingryping en manipulering van buite af.

As die werklikheid van die Groter Gemeenskap word meer goed bekend binne julle wêreld, en as ons boodskap genoeg mense kan bereik, dan sal daar ‘n groeiende konsensus wees dat daar ‘n groter probleem voor die mensdom is. Hierdie kan ‘n nuwe basis vir samewerking en konsensus skep. Want watter moontlike voordeel kan een nasie in julle wêreld oor ‘n ander hê wanneer die hele wêreld deur die Ingryping bedreig is? En wie kon indiwiduele mag soek in ‘n omgewing waar alien kragte ingrypend is? As vryheid in julle wêreld werklik sal wees, dit moet meegedeel wees. Dit moet geherken en bekend wees. Dit kan nie die voorreg van die weiniges wees nie of daar sal geen werklike sterkte wees hier nie.

Ons verstaan van die Onsigbare Ene dat daar alreeds mense is wat wêreld heerskappy soek omdat hulle glo dat hulle die besoekers se seënings en ondersteuning hê. Hulle hê die besoekers se versekering dat hulle bygestaan sal wees in hul soektog vir mag. En tog, wat gee hulle weg maar die sleutels aan hulle eie vryheid en die vryheid van die wêreld? Hulle is onwetend en onwys. Hulle kan nie hulle dwaling sien nie.

Ons verstaan ook dat daar diegene is wat glo dat die besoekers hier is om ‘n geestelike renaissance en ‘n nuwe hoop vir die mensdom te verteenwoordig, maar hoe kan hulle weet, hulle wat niks weet van die Groter Gemeenskap nie? Dit is hul hoop en hul wens dat hierdie die geval kan wees, en sulke wense word akkommodeer deur die besoekers, vir baie duidelike redes.

Wat ons sê hier is dat daar niks kort van werklike vryheid in die wêreld kan wees, werklike mag en werklike eenheid. Ons maak ons boodskap beskikbaar vir elkeiemand, en ons vertrou dat ons woorde ernstig ontvang en beskou kan wees. Tog hê ons geen beheersing oor julle antwoord nie. En die bygelowe en die vrese van die wêreld mag maak ons boodskap buite die bereik vir baie. Maar die beloftigheid is nog daar. Om meer vir julle te gee, sou ons julle wêreld moet oorneem, wat ons wil nie doen nie. Daarom, gee ons alles wat ons kan gee sonder om in julle affêre te inmeng. Tog is daar baie wat inmenging wil hê. Hulle wil gered deur iemand anders wees. Hulle vertrou nie die moontlikhede vir die mensdom nie. Hulle glo nie in die mensdom se aangebore sterktes of vermoëns nie. Hulle sal hulle vryheid gewillig oorgee. Hulle sal glo wat hulle deur die besoekers vertel is. En hulle sal hulle nuwe meesters dien, dinkend dat wat hulle gegee word, hulle eie bevryding is.

Vryheid is ‘n kosbare ding in die Groter Gemeenskap. Moet nooit hierdie vergeet nie. Julle vryheid, ons vryheid. En wat is vryheid maar die vermoë om Kennis te volg, die werklikheid wat die Skepper vir jou gegee het, en om Kennis te uitdruk en Kennis te bydra in al sy tonings?

Julle besoekers hê nie hierdie vryheid nie. Dit is onbekend vir hulle. Hulle kyk na die chaos van julle wêreld, en hulle glo dat die orde wat hulle hier sal oplê verlossend vir julle sal wees en sal julle red van julle eie self-vernietiging. Hierdie is alles wat hulle kan gee, want hierdie is alles wat hulle hê. En hulle sal julle gebruik, maar hulle beskou hierdie nie as onverpas nie, want hulle hulleself word gebruik en weet van geen alternatief as hierdie nie. Hulle programmering, hulle bedinging, is so volkome dat om hulle te bereik by die verdieping van hulle dieper geestelikheid hou net ver af moontlikhede. Julle hê nie die sterkte om hierdie te doen nie. Julle sou soveel sterker moet wees as julle vandag is om ‘n verlossende invloed op julle besoekers te hê. En tog, is hulle konformiteit nie so ongewoon in die Groter Gemeenskap nie. Dit is baie gewoon in groot kollektiefs, waar eenvormigheid en toegewing wesenlik is vir doeltreffende fungering, veral oor uitgestrekte gebiede van die ruimte.

Daarom, kyk nie na die Groter Gemeenskap met vrees nie, maar met objektiwiteit. Die toestande wat ons beskryf bestaan alreeds in julle wêreld. Julle kan hierdie dinge verstaan. Manipulering is bekend vir julle. Invloed is bekend vir julle. Julle het hulle nie op so ‘n groot skaal deurgeleef net nie, en ewemin het julle ooit met ander vorme van intelligente lewe moet mededing nie. As ‘n gevolg, het julle nog nie die vaardighede om so te doen nie.

Ons praat van Kennis omdat dit julle grootste vermoë is. Ongeag watter tegnologie julle oor tyd kan ontwikkel, Kennis is julle grootste beloftigheid. Julle is eeue agter die besoekers in julle tegnologiese ontwikkeling, so julle moet op Kennis staatmaak. Dit is die grootste krag in die heelal, en julle besoekers gebruik dit nie. Dit is julle enigste hoop. Daardie is waarom die Lering in Groter Gemeenskap Geestelikheid leer Die Pad van Kennis, verskaf die Stappe na Kennis en leer Groter Gemeenskap Wysheid en Insig. Sonder hierdie voorbereiding, sou julle nie die vaardigheid of die perspektief hê om julle dilemma te verstaan of doeltreffend daaraan te antwoord nie. Dit is te groot. Dit is te nuut. En julle is nie aangepas by hierdie nuwe omstandighede nie.

Daar is geen sekuriteit nie, daar is geen plek om te skuil nie, daar is geen skuilplek in die wêreld wat veilig is van die alien teenwoordigheid wat hier is nie. Daardie is waarom daar net twee keuse is: julle kan ingee of julle kan staan vir julle vryheid.

Die besoekers se invloed groei met elke verbygaande dag. Elke persoon wat hierdie kan hoor, hierdie kan voel en weet moet Die Pad van Kennis leer, Die Groter Gemeenskap Pad van Kennis. Hierdie is ‘n roeping. Dit is ‘n gawe. Dit is ‘n uitdaging.

Onder meer aangename omstandighede, wel, die behoefte mag nie so groot lyk nie. Maar die behoefte is baie groot, want daar is geen sekuriteit nie, daar is geen plek om te skuil nie, daar is geen skuilplek in die wêreld nie wat veilig is van die alien teenwoordigheid wat hier is nie. Daardie is waarom daar net twee keuse is: julle kan ingee of julle kan staan vir julle vryheid.

Hierdie is die groot besluiting wat voor elke persoon geplaas word. Hierdie is die groot draaipunt. Julle kan nie dwaas wees in die Groter Gemeenskap nie. Dit is te vereisend ‘n omgewing. Dit verg voortreflikheid, toewyding. Julle wêreld is te waardevol. Die hulpmiddels hier word deur andere begeer. Die strategiese posisie van julle wêreld word in hoë ag gehou. Selfs as julle lewend was in sommige ver af wêreld ver van enige handelsroete, ver van alle kommersiële verbintenisse, uiteindelik sou julle deur iemand ontdek wees. Daardie gebeurlikheid het nou vir julle gekom. En dit is goed aan die gang.

Hou moed, dan. Hierdie is ‘n tyd vir dapperheid, nie vir ambivalensie nie. Die gewigtigheid van die situasie wat nou julle in die gesig staar bevestig net die belangrikheid van julle lewe en julle antwoord en die belangrikheid van die voorbereiding wat vandag in die wêreld gegee word. Dit is nie slegs vir julle opbouing en bevordering nie. Dit is vir julle beskerming en julle oorleef ook.