{"id":15856,"date":"2021-04-25T21:19:25","date_gmt":"2021-04-25T20:19:25","guid":{"rendered":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/marshall-vian-summers\/"},"modified":"2024-02-07T22:47:09","modified_gmt":"2024-02-07T21:47:09","slug":"marshall-vian-summers","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/","title":{"rendered":"Marshall Vian Summers"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-page\" data-elementor-id=\"15856\" class=\"elementor elementor-15856 elementor-2912\" data-elementor-post-type=\"page\">\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-7fac8697 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"7fac8697\" data-element_type=\"section\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-1195357f\" data-id=\"1195357f\" data-element_type=\"column\">\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-ba0d783 elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"ba0d783\" data-element_type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\t\t\t\t\t\t\t\t\t<h5>Vir die verlede 35 jaar is ek in \u2018n religeuse ervaring ingesteek. Hierdie het uiteenloop in my ontvang van \u2018n uitgestrekte liggaam van lerings oor die natuur van menslike geestelikheid en die mensdom se bestemming binne \u2018n groter panorama van intelligente lewe in die heelal.<\/h5>\r<p>Hierdie lerings, omvat in die Lering in <a title=\"Gaan na newmessage.org\/af\" href=\"https:\/\/newmessage.org\/af\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die Nuwe Boodskap<\/a>, bevat \u2018n teologiese fraamwerk wat die lewe en die teenwoordigheid van God verduidelik in die \u201cGroter Gemeenskap\u201d, die groot uitspansel van die ruimte en tyd wat ons as die Heelal ken.<br><\/p>\r<p>Die kosmologie wat ek ontvang het bevat baie boodskappe, een daarvan dat die Mensdom opkom in \u2018n Groter Gemeenskap van intelligente lewe en hiervoor moet ons voorberei. Onafskeidelik in hierdie boodskap is die begrip dat die mensdom nie alleen in die Heelal of selfs in ons eie w\u00eareld is nie. En dat binne hierdie Groter Gemeenskap, die mensdom sal vriende, mededingers en vyande h\u00ea.<\/p>\r<p>Hierdie groter werklikheid was dramaties bevestig deur die skielike en on onverwagte transmissie van die eerste stel Bondgenote van die Mensdom Briefings in 1997. Drie jaar vroe\u00ebr in 1994, ek het die teologiese fraamwerk vir die begrip van die Bondgenote van die Mensdom ontvang in my boek <a title=\"Gaan na newmessage.org\" href=\"https:\/\/www.newmessage.org\/the-message\/volume-2\/greater-community-spirituality\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Groter Gemeenskap Geestelikheid \u2013 \u2018n Nuwe Openbaring<\/a>.<\/p>\r<p>Op daardie punt, as \u2018n gevolg van my geestelike werk en skrywings, dit het vir my bekend geword dat die mensdom het bondgenote in die Heelal wat besorg oor die welstand en toekomstige vryheid van ons ras is. Binne die groeiende kosmologie wat vir my geopenbaar word was die begrip dat, in die geskiedenis van intelligente lewe in die Heelal, etiese-bevorderde rasse het \u2018n verpligting gehad om hulle wysheid na te laat vir jong opkomende rasse soos ons eie s\u2019n, en dat hierdie nalating moet plek neem <em>sonder<\/em> direk inmenging of ingryping in die sake van daardie jong ras. Die voorneme hier is om te inlig, nie om in te meng nie.<\/p>\r<p>Hierdie \u201cnalating van wysheid\u201d verteenwoordig \u2018n lank-bestaandende etiese fraamwerk betreffend Kontak met opkomende rasse en hoe die bestuur moet word. Die twee stel van Bondgenote van die Mensdom Briefins is \u2018n helder toning van hierdie voorbeeld van nie-inmenging en etiese Kontak. Hierdie voorwerp behoort \u2018n leidende lig en \u2018n standerd te wees waaraan ons behoort te verwag dat ander rasse sal hou, in hulle poging om ons te kontak of ons w\u00eareld te besoek. Tog staan hierdie toning van etiese Kontak in bloot kontras met die Ingryping wat in die w\u00eareld vandag nou gebeur.<\/p>\r<p class=\"float-left\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/06\/mvs-greater-power-decisive-action.jpg\" alt=\"Marshall Vian Summers\" \/><\/p><p>Ons beweeg na \u2018n posisie van uiters kwesbaarheid. Met die spookbeeld van hulpbronsvermindering, ongewings verlaging en die risiko van \u2018n verder verdeling van die mensefamilie groeiend elke dag, ons is ryp vir Ingryping. Ons leef in o\u00ebskynlik isolasie in \u2018n ryk en waardevolle w\u00eareld wat deur andere van buite ons oewers gesoek word. Ons is afgetrok en verdeeld en sien nie die groot gevaar ingrypend by ons grense. Dit is \u2018n verskynsel wat die geskiedenis weer en weer herhaal het betreffend die noodlot van ge\u00efsoleerdse inheemse volke wat ingryping vir die eerste keer gesien het. Ons is onrealisties in ons aanname oor die krag en goedgunstigheid van intelligente lewe in die Heelal. En ons slegs nou begin om die voorraad te neem van die toestand wat ons in ons eie w\u00eareld vir onsself geskep het.<\/p>\r<p>Die onpopul\u00eare waarheid is dat die mensdom nie gereed vir \u2018n direk ervaring van Kontak is en seker nie gereed vir \u2018n ingryping is nie. Ons moet eers ons eie koningryk na orde bring. Ons het nog nie rypheid as \u2018n spesie om betrokke te raak met ander rasse in die Groter Gemeenskap van posisie van eenheid, sterkte en onderskeiding nie. En totdat ons so \u2018n posisie kan bereik, as ons ooit kan, dan behoort geen ras te probeer om direk in ons w\u00eareld in te meng nie. Die Bondgenote voorsien ons grootliks benodige wysheid en perspektief, tog ingryp hulle nie. Hulle s\u00ea vir ons dat ons noodlot is en behoort in ons hande te wees. Sulke is die las van vryheid in die Heelal.<\/p>\r<p>Ongeag ons gebrek van gereedheid, hoewel, Ingryping gebeur nou. Die mensdom moet nou voorberei vir hierdie, die mees beslissende draaipunt in die mensegeskiedenis. Eerder as net kasuele getuie van hierdie verskynsel te wees, ons is by die sentrum daarvan. Dit gebeur of ons bewus daarvan is of nie. Dit het die mag om die uitkoms vir die mensdom te verander. En dit het alles om te doen met wie ons is en waarom ons in die w\u00eareld op hierdie tyd is.<\/p>\r<p><a title=\"Gaan na newmessage.org\/af\" href=\"http:\/\/www.newmessage.org\/af\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die Nuwe Boodskap<\/a> word gegee om beide die lering en die voorbereiding te voorsien wat ons nou nodig om hierdie groot draaipunt onder die o\u00eb te sien, om die menslike gees te hernuwe en \u2018n nuwe koers te stel vir die mensefamilie. Dit spreek aan die dringende behoefte vir menslike eenheid en samewerking, die voorrang van Kennis, ons geestelike intelligensie, en die groter verantwoordelikhede wat ons nou moet aanneem op die drumpel van die ruimte. Dit verteenwoordig \u2018n Nuwe Boodskap van die Skepper van alle lewe.<\/p>\r<p class=\"image-quote float-right\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-mvs.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-3\" class=\"text-quote float-right bg-gray\">Ons beweeg in 'n posisie van uiters kwesbaarheid. Met die spookbeeld van hulpbronsvermindering, ongewings verlaging en die risiko van 'n verder verdeling van die menslike familie groeiend elke dag, ons is ryp vir Ingryping.<\/blockquote><p>My sending is om hierdie groter kosmologie en voorbereiding na die w\u00eareld te bring en saam daarmee, \u2018n nuwe hoop en belofte vir \u2018n sukkelende mensdom. My lang voorbereiding en die onmeetlike lering die Nuwe Boodskap is hier vir hierdie doel. Die Bondgenote van die Mensdom Briefings is maar \u2018n klein deel van hierdie groter boodskap. Nou is dit tyd om ons onophoudelike konflikte te eindig en voor te berei vir lewe in die Groter Gemeenskap. Om hierdie te doen, nodig ons \u2018n nuwe begrip van onsself as een volk, die inheemse volk van hierdie w\u00eareld, van een geestelikheid gebore, en van ons kwesbare posisie as \u2018n jong, opkomende ras in die Heelal. Hierdie is my boodskap vir die mensdom en hierdie is waarom ek gekom het.<\/p>\r<p>&nbsp;<\/p>\r<p align=\"center\"><b> Marshall Vian Summers<\/b><\/p>\r<p align=\"center\"><a title=\"Gaan na marshallsummers.com\" href=\"https:\/\/www.marshallsummers.com\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">marshallsummers.com<\/a><\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/section>\t\t\t\t<\/div><p>\t\t<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vir die verlede 35 jaar is ek in \u2018n religeuse ervaring ingesteek. Hierdie het uiteenloop in my ontvang van \u2018n uitgestrekte liggaam van lerings oor die natuur van menslike geestelikheid en die mensdom se bestemming binne \u2018n groter panorama van intelligente lewe in die heelal. Hierdie lerings, omvat in die Lering in Die Nuwe Boodskap, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":23,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":4,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"page.php","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"class_list":["post-15856","page","type-page","status-publish","hentry"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.5 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Marshall Vian Summers | Die Bondgenote van die Mensdom Briefings<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Marshall Vian Summers het \u2018n uitgestrekte liggaam van lerings oor die werklikheid van buiteaardse kontak, spiritualiteit en menslike bestemming ontvang.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Marshall Vian Summers | Die Bondgenote van die Mensdom Briefings\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Marshall Vian Summers het \u2018n uitgestrekte liggaam van lerings oor die werklikheid van buiteaardse kontak, spiritualiteit en menslike bestemming ontvang.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"The Allies of Humanity\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-02-07T21:47:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"630\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:title\" content=\"Marshall Vian Summers | Die Bondgenote van die Mensdom Briefings\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@earthallies\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/\",\"name\":\"Marshall Vian Summers | Die Bondgenote van die Mensdom Briefings\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\"},\"datePublished\":\"2021-04-25T20:19:25+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-07T21:47:09+00:00\",\"description\":\"Marshall Vian Summers het \u2018n uitgestrekte liggaam van lerings oor die werklikheid van buiteaardse kontak, spiritualiteit en menslike bestemming ontvang.\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/\"]}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/\",\"name\":\"The Allies of Humanity\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Marshall Vian Summers | Die Bondgenote van die Mensdom Briefings","description":"Marshall Vian Summers het \u2018n uitgestrekte liggaam van lerings oor die werklikheid van buiteaardse kontak, spiritualiteit en menslike bestemming ontvang.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Marshall Vian Summers | Die Bondgenote van die Mensdom Briefings","og_description":"Marshall Vian Summers het \u2018n uitgestrekte liggaam van lerings oor die werklikheid van buiteaardse kontak, spiritualiteit en menslike bestemming ontvang.","og_url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/","og_site_name":"The Allies of Humanity","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/","article_modified_time":"2024-02-07T21:47:09+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":630,"url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_title":"Marshall Vian Summers | Die Bondgenote van die Mensdom Briefings","twitter_site":"@earthallies","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/","name":"Marshall Vian Summers | Die Bondgenote van die Mensdom Briefings","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website"},"datePublished":"2021-04-25T20:19:25+00:00","dateModified":"2024-02-07T21:47:09+00:00","description":"Marshall Vian Summers het \u2018n uitgestrekte liggaam van lerings oor die werklikheid van buiteaardse kontak, spiritualiteit en menslike bestemming ontvang.","inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/marshall-vian-summers\/"]}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/","name":"The Allies of Humanity","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15856","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/23"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15856"}],"version-history":[{"count":6,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15856\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":21909,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15856\/revisions\/21909"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15856"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}