{"id":15854,"date":"2021-04-25T21:13:01","date_gmt":"2021-04-25T20:13:01","guid":{"rendered":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/"},"modified":"2024-04-01T20:46:31","modified_gmt":"2024-04-01T19:46:31","slug":"12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/","title":{"rendered":"12-Punt Opsomming"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-page\" data-elementor-id=\"15854\" class=\"elementor elementor-15854 elementor-2001\" data-elementor-post-type=\"page\">\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-28ebce47 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"28ebce47\" data-element_type=\"section\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-56ef9ab3\" data-id=\"56ef9ab3\" data-element_type=\"column\">\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-5c8d1469 elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"5c8d1469\" data-element_type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p>Om jou by te staan om Die Bondgenote se Boodskap en Briefings met andere te deel, insluit ons hierdie 12-punt opsomming van die vier stel Briefings. Hierdie opsomming verteenwoordig net &#8216;n generale samevatting en insluit nie baie van die belangrike details wat volle begrip van die Bondgenote Briefings moontlik maak nie.<\/p>\r<ol>\r<li>Die mensdom se bestemming is in &#8216;n Groter Gemeenskap van intelligente lewe in die heelal op te kom en in te wikkel.<\/li>\r<li>Kontak met ander vorme van intelligente lewe verteenwoordig die grootste draaipunt wat die mensdom ooit gesien het. Die gevolge van hierdie Kontak sal vir komende generasies die mensdom se toekoms bepaal. Hierdie Kontak gebeur nou.<\/li>\r<li>Die mensdom is onbereid vir Kontak. Navorsers is nog nie in staat om te sien wie besoek ons w\u00eareld en waarom nie. Regerings openbaar nie wat hulle weet nie, en meeste mense is nog in ontkenning dat hierdie verskynsel eens gebeur.<\/li>\r<li>Weens hierdie gebrek van voorbereiding, die mensdom se ware Bondgenote het verteenwoordigers na &#8216;n lokasie naby die Aarde gestuur om die buiteaardse teenwoordigheid en bedrywighede binne ons w\u00eareld te waarneem. Die Bondgenote van die Mensdom Briefings verteenwoordig hulle rapport.<\/li>\r<li>Die Briefings openbaar dat ons w\u00eareld ondergaan &#8216;n buiteaardse Ingryping deur kragte wat, as deur hulle dade betoon word, is hier om menslike gesag te ondermyn en in menslike samelewings te integreer vir hulle eie voordeel. Hierdie kragte verteenwoordig nie-milit\u00eare organisasies wat hier is om menslike en biologiese hulpbronne te soek. Die Bondgenote verwys na hierdie kragte as die &#8220;Kollektiefs.&#8221; Die Kollektiefs waardeer nie menslike vryheid nie.<\/li>\r<li>Omdat die Ingryping deur klein groepe van ingrypende kragte uitvoer word, dit moet staatmaak hoofsaaklik op bedrie\u00ebry en oorreding om sy doelwitte te bereik. Die Bondgenote Briefings beskryf in detail hoe hierdie bereik word en wat ons moet doen om dit te stop.<\/li>\r<li>Hierdie buiteaardse Ingryping word in vier arienas gefokus:<\/li>\r<ul>\r<li>Dit be\u00efnvloed sekere indiwiduele in posisies van mag en gesag in regering, koophandel en godsdiens om saam te werk met die Ingryping deur die belofte van groter rykdom, mag en tegnologie.<\/li>\r<li>Dit skep verborge stigtings in die w\u00eareld waarvandaan die Ingryping sy invloed in die verstandelike omgewing kan uitoefen, soekend om mense orals oop en toegewend aan sy wil te maak deur &#8216;n &#8220;Pasifikasie Program&#8221;.<\/li>\r<li>Dit manipuleer ons godsdienstige waardes en geestelike impulse ten einde om menslike getrouheid aan hulle saak te kry.<\/li>\r<li>Dit vat mense teen hulle wil, en dikwels sonder hulle bewustheid, om &#8216;n intertelingsprogram te ondersteun wat ontwerp is om &#8216;n hybridiese ras en &#8216;n nuwe leierskap te skep wat verband aan die &#8220;besoekers&#8221; sou wees.<\/li>\r<\/ul>\r<li>Die buiteaardse besoekers wat potensiaal voordelik vir die mensdom was het almal van die w\u00eareld terugtrek in die gesig van die Ingryping. Diegene wat bly oor is alien rasse wat nie hier vir ons voordeel is nie. Hierdie verlaat ons in &#8216;n ondubbelsinnige situasie betreffend die voorneme en bedrywighede van die buiteaardse teenwoordigheid. Hierdie stel ons in staat om waarmee ons behandel helder te sien. Andersins, dit sou onmoontlik wees vir ons om vriend van vyand te vertel.<\/li>\r<li>Die Bondgenote Briefings beklemtoon die ernstige gevaar van ons aanvaar en afhanklik word op BA (Buite-Aardse) tegnologie wat deur die Ingryping aangebied word. Hierdie sal lei net tot ons afhanklikheid op die &#8220;besoekers&#8221;, uitlopend in ons verlies van vryheid en self-genoegsaamheid. Geen ware bondgenoot van die mensdom sou hierdie vir ons aanbied nie. Die Bondgenote beklemtoon dat ons het aards-gebaseerde oplossings vir al die probleme wat ons voorl\u00ea. Wat ons ontbreek as &#8216;n ras is eenheid, wil en samewerking.<\/li>\r<li>In weervil van die groot uitdaging wat ons nou voorl\u00ea, die mensdom het nog steeds &#8216;n groot voordeel as ons betyds kan beantwoord. Die Bondgenote Briefings openbaar beide die Ingryping se sterktes en sy swakhede. Een van die Ingryping se swakhede is sy afhanklikheid op menslike toegewendheid en medewerking om sy doelwitte te bereik. Volgens Groter Gemeenskap gedragssre\u00ebls binne die streek van die ruimte waarin ons w\u00eareld bestaan, Ingryping word nie toegestaan nie tensy dit betoon kan word dat die inheemse volk dit verwelkom en daarvan goedkeur. Hier kan ons stemme mag h\u00ea in die Groter Gemeenskap. Op hierdie oomblik, die Ingryping het weinige kritikusse. Maar as genoeg mense bewys daarvan kan word en spreek uit daarteen, die Ingryping sal gedwarsboom wees en sal moet onttrek. Hierdie is die eerste stap in die mensdom se voorbereiding om die werklikhede van lewe in die heelal te behandel. Hierdie stap en al die stappe wat volg gee die mensdom sy een groot kans om sy lankstaande konflikte te oorkom en te verenig in sy eie beskerming vir die bewaring van die w\u00eareld. Die Bondgenote beklemtoon dat ons as mensewesens het die geestelike en kollektiewe mag om hierdie te doen, en dat ons moet hierdie doen as ons wil oorleef en voortgaan as &#8216;n vrye en onafhanklike ras in die heelal.<\/li>\r<li>Voorbereiding vir ons kontak met die Groter Gemeenskap begin met bewustheid, onderwys, en Kennis, ons geestelike Verstand.<\/li>\r<li>Om die Groter Gemeenskap onder die o\u00eb te sien, die mensdom moet eenheid, self-genoegsaamheid en diskresie bou. Hierdie is die drie vereistes wat alle vrye nasies moet stig om vry te wees in die heelal.<\/li>\r<\/ol>\r<p style=\"text-align: center; padding-left: 120px;\">___________________________<\/p>\r<p style=\"text-align: center; padding-left: 120px;\"><em>\u201cAs die mensdom gewoond in Groter Gemeenskap aff\u00eare was, <\/em><br><em>julle sou enige besoek van julle wereld teenstaan tensy <\/em><br><em>&#8216;n onderling ooreenkoms voorheen gestig was. <\/em><br><em>Julle sou genoeg weet om nie \r <\/em><br><em>julle w\u00eareld so kwesbaar te laat wees nie.&#8221;<\/em><\/p>\r<p style=\"text-align: center; padding-left: 120px;\"><em><a href=\"af\/the-briefings\/book-one\/\">Die Bondgenote van die Mensdom Boek Een<\/a>:<\/em> <a href=\"af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\">Derde Briefing<\/a><\/p>\r<p style=\"text-align: center; padding-left: 120px;\"><strong><a href=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\">www.AlliesofHumanity.org\/af<\/a><\/strong><\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/section>\t\t\t\t<\/div><p>\t\t<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Om jou by te staan om Die Bondgenote se Boodskap en Briefings met andere te deel, insluit ons hierdie 12-punt opsomming van die vier stel Briefings. Hierdie opsomming verteenwoordig net &#8216;n generale samevatting en insluit nie baie van die belangrike details wat volle begrip van die Bondgenote Briefings moontlik maak nie. Die mensdom se bestemming [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":23,"featured_media":0,"parent":4749,"menu_order":5,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"page.php","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"class_list":["post-15854","page","type-page","status-publish","hentry"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.5 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>12-Punt Opsomming van Die Bondgenote van die Mensdom Briefings<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"\u2018n Opsomming van die Bondgenote Briefings. Openbaar die buiteaardse alien teenwoordigheid in die w\u00eareld vandag en die vereistes vir etiese kontak.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"12-Punt Opsomming van die Bondgenote van die Mensdom Briefings\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u2018n Opsomming van die Bondgenote Briefings. Openbaar die buiteaardse alien teenwoordigheid in die w\u00eareld vandag en die vereistes vir etiese kontak.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"The Allies of Humanity\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-04-01T19:46:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"630\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:title\" content=\"12-Punt Opsomming van die Bondgenote van die Mensdom Briefings\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@earthallies\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/\",\"name\":\"12-Punt Opsomming van Die Bondgenote van die Mensdom Briefings\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\"},\"datePublished\":\"2021-04-25T20:13:01+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-01T19:46:31+00:00\",\"description\":\"\u2018n Opsomming van die Bondgenote Briefings. Openbaar die buiteaardse alien teenwoordigheid in die w\u00eareld vandag en die vereistes vir etiese kontak.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Die Briefings\",\"item\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"12-Punt Opsomming\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/\",\"name\":\"The Allies of Humanity\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"12-Punt Opsomming van Die Bondgenote van die Mensdom Briefings","description":"\u2018n Opsomming van die Bondgenote Briefings. Openbaar die buiteaardse alien teenwoordigheid in die w\u00eareld vandag en die vereistes vir etiese kontak.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"12-Punt Opsomming van die Bondgenote van die Mensdom Briefings","og_description":"\u2018n Opsomming van die Bondgenote Briefings. Openbaar die buiteaardse alien teenwoordigheid in die w\u00eareld vandag en die vereistes vir etiese kontak.","og_url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/","og_site_name":"The Allies of Humanity","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/","article_modified_time":"2024-04-01T19:46:31+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":630,"url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_title":"12-Punt Opsomming van die Bondgenote van die Mensdom Briefings","twitter_site":"@earthallies","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/","name":"12-Punt Opsomming van Die Bondgenote van die Mensdom Briefings","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website"},"datePublished":"2021-04-25T20:13:01+00:00","dateModified":"2024-04-01T19:46:31+00:00","description":"\u2018n Opsomming van die Bondgenote Briefings. Openbaar die buiteaardse alien teenwoordigheid in die w\u00eareld vandag en die vereistes vir etiese kontak.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/12-point-summary-of-the-allies-of-humanity-briefings\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Die Briefings","item":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"12-Punt Opsomming"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/","name":"The Allies of Humanity","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15854","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/23"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15854"}],"version-history":[{"count":14,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15854\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":22660,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15854\/revisions\/22660"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/4749"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15854"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}