{"id":15847,"date":"2021-04-25T20:49:29","date_gmt":"2021-04-25T19:49:29","guid":{"rendered":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/"},"modified":"2024-02-07T22:25:38","modified_gmt":"2024-02-07T21:25:38","slug":"threshold-alien-presence","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/","title":{"rendered":"Vyfde Briefing:\u00a0\u00a0 Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-page\" data-elementor-id=\"15847\" class=\"elementor elementor-15847 elementor-2179\" data-elementor-post-type=\"page\">\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-132b9211 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"132b9211\" data-element_type=\"section\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-2ea3e2a6\" data-id=\"2ea3e2a6\" data-element_type=\"column\">\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-e6ad873 elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"e6ad873\" data-element_type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p class=\"western\">Ten einde om voor te berei vir die buiteaardse teenwoordigheid wat in die w\u00eareld is, dit is noodsaaklik om meer te leer oor lewe in die Groter Gemeenskap, lewe wat in die toekoms julle w\u00eareld sal omvou, lewe wat julle deel daarvan sal wees.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p266\"><\/a>Die mensdom se bestemming was altyd om in &#8216;n Groter Gemeenskap van intelligente lewe op te kom. Hierdie is onontkombaar en gebeur in alle w\u00earelde waar intelligente lewe gesaai is en ontwikkel het. Uiteindelik, sou julle kom om te besef dat julle in &#8216;n Groter Gemeenskap leef. En, uiteindelik, sou julle vind dat julle nie alleen in julle eie w\u00eareld was nie, dat besoeking gebeur en dat julle sou moet leer om te worstel met uiteenlopende rasse, kragte, oortuigings en houdings wat algemeen is in die Groter Gemeenskap waarin julle leef.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p267\"><\/a>Om in die Groter Gemeenskap op te kom is julle bestemming. Nou is julle isolasie klaar. Hoewel julle w\u00eareld baie keer in die verlede besoek was, julle ge\u00efsoleerde staat het tot &#8216;n einde gekom. Nou is dit noodsaaklik vir julle om te besef dat julle nie meer alleen is nie \u2013 in die heelal of selfs in julle eie w\u00eareld. Hierdie begrip word meer volledig voorgestel in die Lering in Groter Gemeenskap Geestelikheid wat vandag in die w\u00eareld voorgestel word. Ons rol hier is om lewe soos dit bestaan in die Groter Gemeenskap te beskryf sodat julle &#8216;n dieper begrip mag h\u00ea van die groter panorama van lewe waarin julle opkomend is. Hierdie is noodsaaklik ten einde vir julle in staat te wees om hierdie nuwe werklikheid met groter objektiwiteit, begrip en wysheid te benader. Die mensdom het vir so lank in relatiewe isolasie geleef dat dit natuurlik is vir julle om te beskou dat die res van die heelal fungeer volgens die idees, beginsels en wetenskap wat julle as geheiligde hou en waarop julle baseer julle bedrywighede en julle waarnemings van die w\u00eareld.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p268\"><\/a>Die Groter Gemeenskap is uitgestrek. Sy verste strekte het nooit ondersoek geword nie. Dit is groter as enige ras kan begryp. Binne hierdie manjifieke skepping, bestaan intelligente lewe op alle vlakke van evolusie en in ontelbaar uitdrukkings. Julle w\u00eareld bestaan in &#8216;n deel van die Groter Gemeenskap wat taamlik wel bevolk is. Daar is baie gebiede van die Groter Gemeenskap wat nooit ondersoek geword het nie en ander gebiede waar rasse in die geheim leef. Alles bestaan in die Groter Gemeenskap in terme van die tonings van lewe. En hoewel lewe soos ons dit beskryf het lyk moeilik en uitdagend, die Skepper werk orals, terugeisend die afgeskeidene deur Kennis.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p269\"><\/a>In die Groter Gemeenskap, daar kan geen een godsdiens, een ideologie of een vorm van regering wees wat by alle rasse en alle volke aangepas kan word nie. Daarom, wanneer ons van godsdiens praat, praat ons van die geestelikheid van Kennis, want hierdie is die mag en die teenwoordigheid van Kennis wat in alle intelligente lewe woon \u2013 binne julle, binne julle besoekers en binne ander rasse wat julle in die toekoms sal ontmoet.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p270\"><\/a>Dus, word universele geestelikheid &#8216;n groot fokus punt. Dit bring bymekaar die uiteenlopende begripte en idees wat algemeen in julle w\u00eareld is en gee julle eie geestelikheid &#8216;n gedeelde fondasie. Tog is die studie van Kennis nie net opbouend nie, dit is wesenlik vir oorlewing en bevordering in die Groter Gemeenskap. Vir julle in staat te wees om julle vryheid en onafhanklikheid in die Groter Gemeenskap te stig en in stand te hou, moet julle hierdie groter vermo\u00eb ontwikkeld h\u00ea onder genoeg mense in julle w\u00eareld. Kennis is die enigste deel van jou wat nie gemanipuleer of be\u00efnvloed kan word nie. Dit is die bron van alle wyse begrip en aksie. Dit word &#8216;n noodsaaklikheid binne &#8216;n Groter Gemeenskap omgewing as vryheid gewaardeer is en as julle wens om julle eie bestemming te stig sonder om in &#8216;n kollektief of &#8216;n ander samelewing integreer te word.<\/p>\r<p class=\"image-quote float-right\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-book1-briefing5-1.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-2\" class=\"text-quote float-right bg-gray\">Om in die Groter Gemeenskap op te kom is julle bestemming. Nou is julle isolasie klaar. Hoewel julle w\u00eareld baie keer in die verlede besoek was, julle ge\u00efsoleerde staat het tot \u2018n einde gekom. Nou is dit noodsaaklik vir julle om te besef dat julle nie meer alleen is nie \u2013 in die heelal of selfs in julle eie w\u00eareld.<\/blockquote><p class=\"western\"><a name=\"p271\"><\/a>Daarom, terwyl ons opvoer &#8216;n erge situasie in die w\u00eareld vandag, ons opvoer ook &#8216;n groot gawe en &#8216;n groot belofte vir die mensdom, want die Skepper sou nie julle onbereid laat vir die Groter Gemeenskap nie, wat die grootste van alle draaipunte is wat julle as &#8216;n ras voor julle sal sien. Ons is ook gese\u00ebnde met hierdie gawe. Dit het vir baie van julle eeue in ons besitting gewees. Ons moes dit leer uit keus en uit noodsaaklikheid beide.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p272\"><\/a>Inderdaad, is dit die teenwoordigheid en die mag van Kennis wat ons in staat stel om as julle Bondgenote te praat en die inligting te voorsien wat ons in hierdie diskoerse gee. As ons nooit hierdie groot Openbaring gevind het nie, sou ons in ons eie w\u00earelde ge\u00efsoleerd wees, nie in staat nie om die groter kragte in die heelal te verstaan wat ons toekoms en ons bestemming sou vorm. Want die gawe wat vandag in julle w\u00eareld gegee word het vir ons gegee word en vir baie ander rasse ook wat belofte gewys het. Hierdie gawe is besonder belangrik vir opkomende rasse soos julle eie s&#8217;n wat sulke belofte hou en tog so kwesbaar is in die Groter Gemeenskap.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p273\"><\/a>Daarom, terwyl daar geen een godsdiens of ideologie in die heelal kan wees nie, is daar &#8216;n universele beginsel, begrip en geestelike werklikheid wat vir almal beskikbaar is. So volledig is dit dat dit kan spreek aan diegene wat baie verskillend as julle is. Dit spreek aan die diversiteit van lewe in al sy tonings. Julle, lewend in julle w\u00eareld, het nou die geleentheid om van so &#8216;n groot werklikheid te leer, om sy mag en genade vir julleself te ervaar. Inderdaad, is hierdie uiteindelik die gawe wat ons wens om te versterk, want hierdie sal julle vryheid en julle self-bepaling bewaar en sal die deur oopmaak aan &#8216;n groot belofte in die heelal.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p274\"><\/a>Maar julle h\u00ea teenspoed en &#8216;n groot uitdaging by die begin. Hierdie verg julle om &#8216;n dieper Kennis en &#8216;n groter bewustheid te leer. As jy aan uitdaging beantwoord, word jy die begunstigde nie slegs vir jouself nie, maar vir jou hele ras.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p275\"><\/a>Die lering in Groter Gemeenskap Geestelikheid word vandag in die w\u00eareld voorgestel. Dit het nooit tevore hier voorgestel geword nie. Dit word deur een persoon gegee, wat as die tussenpersoon en spreker vir hierdie Tradisie bedien. Dit word op hierdie kritieke tyd in die w\u00eareld gestuur wanneer die mensdom moet leer van sy lewe in die Groter Gemeenskap en van die groter kragte wat die w\u00eareld vandag vormend is. Slegs &#8216;n lering en begrip van buite die w\u00eareld af kon julle hierdie voordeel en hierdie voorbereiding gee.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p276\"><\/a>Julle is nie alleen in so &#8216;n groot taak te onderneem nie, want daar is andere in die heelal wat hierdie onderneem, selfs by julle fase van ontwikkeling. Julle is maar een van baie rasse opkomend op hierdie tyd in die Groter Gemeenskap. Elkeen hou belofte en tog is elkeen kwesbaar aan die moeilikhede, uitdagings en invloede wat in hierdie groter omgewing bestaan. Inderdaad, het baie rasse hulle vryheid verloor voordat dit ooit bereik was slegs om deel te word van kollektiewes of kommersi\u00eble gildes of kli\u00ebntstate aan groter magte.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p277\"><\/a>Ons wens nie om hierdie vir die mensdom te sien gebeur nie, want hierdie sou &#8216;n groot verlies wees. Dit is vir hierdie rede dat ons hier is. Dit is vir hierdie rede dat die Skepper vandag aktief in die w\u00eareld is, bringend &#8216;n nuwe begrip vir die mensefamilie. Dit is tyd vir die mensdom om sy onophoudelike konflikte met sigself te einde en te voorberei vir lewe in die Groter Gemeenskap.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p278\"><\/a>Julle leef in &#8216;n gebied wat baie bedrywigheid h\u00ea buite die sfeer van julle klein sonnestelsel. In hierdie gebied, word handel volgens sekere lane aangedra. W\u00earelde inwerk op mekaar, ding mee en somtyds konflikteer met mekaar. Geleenthede word gesoek deur almal wat kommersi\u00eble belangstellings h\u00ea. Hulle soek nie net hulpbronne nie maar ook bondgenootskappe van w\u00earelde soos julle s&#8217;n. Sommige is deel van groter kollektiewes. Andere hou in stand hulle eie bondgenootskappe op &#8216;n baie kleiner skaal. W\u00earelde wat in staat is om suksesvol in die Groter Gemeenskap op te kom moes hulle selfregering en self-genoegsaamheid tot &#8216;n groot mate in stand gehou. Hierdie vry hulle van blootstel aan andere kragte wat sou soek net om hulle te ontgin en manipuleer.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p279\"><\/a>Dit is inderdaad julle self-genoegsaamheid en die ontwikkeling van julle begrip en eenheid wat die mees wesenlik word vir julle welstand in die toekoms. En hierdie toekoms is nie ver af nie, want alreeds word die invloed van die besoekers groter in julle w\u00eareld. Baie individue het alreeds aan hulle ingee en dien nou as hulle sendelings en tussenpersone. Baie ander individue dien net as hulpbronne vir hulle genetiese program. Hierdie het gebeur, soos ons het ges\u00ea, baie keer in baie plekke. Dit is nie &#8216;n geheimenis vir ons hoewel dit onverstaanbaar vir julle moet lyk.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p280\"><\/a>Die Ingryping is albei &#8216;n ongeluk en &#8216;n vitale geleentheid. As julle in staat is om te reageer, as julle in staat is om voor te berei, as julle in staat is om Groter Gemeenskap Kennis en Wysheid te leer, dan sal julle in staat wees om die kragte wat in julle w\u00eareld inmeng te\u00eb te werk en die fondasie vir groter eenheid onder julle eie volke en volkstamme te bou. Ons, natuurlik, moedig hierdie aan, want dit versterk die verband van Kennis orals.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p281\"><\/a>In die Groter Gemeenskap, oorlog op &#8216;n groot skaal selde gebeur. Daar is bedwingende kragte. Om een ding te noem, oorlog verontrus koophandel en hulpbronsontwikkeling. As &#8216;n gevolg, is groot nasies nie toegestaan om roekeloos op te tree nie, want dit belemmer of teenwerk die doelwitte van ander partye, ander nasies en ander belangstellings. Burgeroorlog gebeur periodiek in w\u00earelde, maar groot-skaal oorlog tussen samelewings en tussen w\u00earelde is inderdaad skaars. Dit is deels vir hierdie rede dat vaardigheid in die Verstandelike Omgewing gestig is, want nasies ding mee en probeer om mekaar te be\u00efnvloed. Sindsien niemand wil hulpbronne en geleenthede vernietig nie, hierdie groter vaardighede en vermo\u00ebns word ontwikkel met wisselende mates van sukses onder baie samelewings in die Groter Gemeenskap. Wanneer hierdie soort invloede teenwoordig is, die behoefte vir Kennis is eens groter.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p282\"><\/a>Die mensdom is sleg bereid vir hierdie. Tog weens julle ryk geestelike erfenis en die mate waarnatoe persoonlike vryheid vandag in julle w\u00eareld bestaan, is daar belofte dat julle in staat mag wees om voort te gaan in hierdie begrip en dus jou vryheid te beveilig en dit te bewaar.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p283\"><\/a>Daar is ander gedwongenhede teen oorlog in die Groter Gemeenskap. Meeste handelssamelewings behoort aan groot gildes wat wette en gedragskode vir hulle lidde gestig het. Hierdie bedien om die bedrywighede van baie wat sou soek om krag te gebruik om toegang aan ander w\u00earelde en hulle eiendomshulpbronne te kry, te bedwing. Vir oorlog op &#8216;n groot skaal te uitbreek, sou baie rasse betrokke moet wees, en hierdie gebeur nie gereeld nie. Ons verstaan dat die mensdom baie oorlogagtig is en beskou konflik in die Groter Gemeenskap in terme van oorlog, maar in die werklikheid sal julle vind dat hierdie nie wel toegestaan is nie en dat andere lane van oorreding word gebruik in plek van krag.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p284\"><\/a>Dus, kom julle besoekers na julle w\u00eareld toe nie met groot bewapenings nie. Hulle kom nie bringend groot milit\u00eare kragte nie, want hulle gebruik die vaardighede wat hulle in ander maniere bedien het \u2013 vaardighede om die gedagtes, die impulse en die gevoelens van diegene wat hulle ontmoet, te manipuleer. Die mensdom is baie kwesbaar aan sulke oorredings aangesien die mate van bygeloof, konflik en wantroue wat op hierdie tyd algemeen in julle w\u00eareld is.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p285\"><\/a>Daarom, om julle besoekers te verstaan en andere wat julle in die toekoms sal ontmoet te verstaan, moet julle &#8216;n meer ryp benaderingswyse stig tot die gebruik van mag en invloed. Hierdie is &#8216;n vitale deel van julle Groter Gemeenskap onderwys. Deel van die voorbereiding vir hierdie sal gegee word in die Lering in Groter Gemeenskap Geestelikheid, maar julle moet ook leer deur direk ervaring.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p286\"><\/a>Hede, ons verstaan, is daar &#8216;n baie denkbeeldige perspektief van die Groter Gemeenskap onder baie mense. Dit word geglo dat diegene wat tegnologies bevorderd is ook geestelik bevorderd is, tog kan ons julle verseker dat hierdie nie die geval is nie. Julle julleself, hoewel meer tegnologies bevorderd nou as julle voorheen was, het nie tot &#8216;n baie groot mate geestelik bevorder nie. Julle het meer mag, maar met mag kom die behoefte vir groter selfbedwang.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p287\"><\/a>Daar is diegene in die Groter Gemeenskap wat ver meer magtig as julle is by &#8216;n tegnologiese vlak en selfs op die vlak van gedagte. Julle sal evolueer om met hulle om te gaan, maar bewapening sal nie julle fokus wees nie. Want oorlog op &#8216;n interplanet\u00eare skaal is so verwoestig dat elkeiemand verloor. Wat is die buit van so &#8216;n konflik? Watter voordele beveilig dit? Inderdaad, wanneer so &#8216;n konflik bestaan, gebeur dit in die ruimte self en selde in terrestriale omgewinge. Skelm nasies en diegene wat verwoestig en aggressief is word vinnig teengewerk, veral as hulle bestaan in wel-bevolkte gebiede waar koophandel aangedra word.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p288\"><\/a>Daarom is dit noodsaaklik vir julle om te verstaan die natuur van konflik in die heelal want hierdie sal insig vir julle gee by die besoekers en hulle behoeftes \u2013 waarom hulle fungeer in die manier hulle doen, waarom individuele vryheid onbekend onder hulle is en waarom hulle staatmaak op hulle kollektiewes. Hierdie gee hulle vastigheid en mag, maar dit lewer hulle ook kwesbaar aan diegene wat vaardig met Kennis is.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p289\"><\/a>Kennis stel jou in staat om in enige getal maniere te dink, om spontaan te optree, om die werklikheid te waarneem buite die duidelik en die toekoms en die verlede te ervaar. Sulke vaardighede is buite die bereik van diegene wat net die regimens en die diktats van hulle kulture kan volg. Julle is ver agter die besoekers tegnologies, maar julle het ook die belofte om vaardighede in Die Weg van Kennis te ontwikkel, vaardighede wat julle sal nodig en moet leer om meer en meer daarop te staatmaak.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p291\"><\/a>Ons sou nie die Bondgenote van die Mensdom wees nie as ons nie vir julle leer oor lewe in die Groter Gemeenskap nie. Ons het soveel gesien. Ons het baie verskillende dinge ontmoet. Ons w\u00earelde was oorwin en ons moes ons vryheid herkry. Ons weet, van dwaling en van ervaring, die natuur van die konflik en die uitdaging wat julle vandag voorl\u00ea. Die is waarom ons wel gepas is vir hierdie sending in ons diens vir julle. Maar julle sal nie ons ontmoet nie, en ons sal nie kom om met die leiers van julle nasies te ontmoet nie. Die is nie ons doelwit nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p294\"><\/a>Inderdaad, julle nodig so min inmenging as moontlik is, maar julle nodig groot bystaan. Daar is nuwe vaardighede wat julle moet ontwikkel en &#8216;n nuwe begrip wat julle moet kry. Selfs &#8216;n goedgunstige samelewing, as hulle na julle w\u00eareld toe kom, sou so &#8216;n invloed en so &#8216;n impak h\u00ea op julle dat julle sou afhanklik op hulle word en sou nie julle eie sterkte, julle eie mag en julle eie self-genoegsaamheid stig nie. Julle sou so afhanklik wees op hulle tegnologie en op hulle begrip dat hulle sou nie in staat wees om julle te verlaat nie. En inderdaad, sou hulle aankoms hier julle selfs meer kwesbaar maak aan inmenging in die toekoms. Want julle sou hulle tegnologie begeer, en julle sou wil om langs die gange van handel in die Groter Gemeenskap te reis. Tog sou julle nie bereid wees nie, en julle sou nie wys wees nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p295\"><\/a>Die is waarom julle toekomstige vriende nie hier is nie. Die is waarom hulle kom nie om julle te help nie. Want julle sou nie sterk word nie as hulle het so gedoen. Julle sou wil om met hulle te assosieer, julle sou wil om bondgenootskappe met hulle te h\u00ea, maar julle sou so swak wees dat julle kon nie julleself beskerm nie. Wesenlik, sou julle deel van hulle kultuur word, wat hulle wil nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p296\"><\/a>Dalk sal baie mense nie in staat wees om wat ons s\u00ea hier te verstaan nie, maar met tyd sal hierdie perfekte sin maak vir julle, en julle sal sien sy wysheid en sy noodsaaklikheid. Op hierdie oomblik, is julle ver te swak, te afgetrokke en te gekonflik om sterk bondgenootskappe te vorm, selfs met diegene wat julle toekomstige vriende kon wees. Die mensdom kan nog nie as een stem praat nie, en julle is so geneigd aan ingryping en manipulering van buite af.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p297\"><\/a>As die werklikheid van die Groter Gemeenskap word meer wel bekend in julle w\u00eareld, en as ons boodskap genoeg mense kan bereik, dan sal daar &#8216;n groeiende konsensus wees dat daar &#8216;n groter probleem voor die mensdom is. Hierdie kon &#8216;n nuwe basis vir samewerking en konsensus skep. Want watter moontlike voordeel kan een nasie in julle w\u00eareld oor &#8216;n ander h\u00ea wanneer die hele w\u00eareld deur die Ingryping bedreig is? En wie kon individuele mag soek in &#8216;n omgewing waar buiteaardse kragte ingrypend is? As vryheid in julle w\u00eareld werklik sal wees, moet dit meegedeel wees. Dit moet ge-erken en bekend wees. Dit kan nie die voorreg van die weiniges wees nie of daar sal geen werklike sterkte hier wees nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p298\"><\/a>Ons verstaan van die Onsigbares dat daar alreeds mense is wat w\u00eareld heerskappy soek omdat hulle glo dat hulle die besoekers se se\u00ebnings en ondersteuning h\u00ea. Hulle h\u00ea die besoekers se versekering dat hulle sal bygestaan word in hulle soektog vir mag. En tog, wat gee hulle weg maar die sleutels aan hulle eie vryheid en die vryheid van die w\u00eareld? Hulle is onwetend en onwys. Hulle kan nie hulle dwaling sien nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p299\"><\/a>Ons ook verstaan dat daar diegene is wat glo dat die besoekers hier is om &#8216;n geestelike renaissance en &#8216;n nuwe hoop vir die mensdom te verteenwoordig, maar hoe kan hulle weet, hulle wat niks weet van die Groter Gemeenskap nie? Dit is hulle hoop en hulle wens dat hierdie die geval kan wees, en sulke wense word akkommodeer deur die besoekers, vir baie duidelike redes.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p300\"><\/a>Wat ons s\u00ea hier is dat daar niks kort van werklike vryheid in die w\u00eareld kan wees, werklike mag en werklike eenheid. Ons maak ons boodskap beskikbaar vir elkeiemand, en ons vertrou dat ons woorde ernstig ontvang en beskou kan word. Tog het ons geen beheersing oor julle reagering nie. En die bygelowe en die vrese van die w\u00eareld mag maak ons boodskap buite die bereik vir baie. Maar die belofte is nog daar. Om meer vir julle te gee, sou ons julle w\u00eareld moet oorneem, wat ons wil nie doen nie. Daarom gee ons alles wat ons kan gee sonder om in julle sake in te meng. Tog is daar baie wat inmenging wil h\u00ea. Hulle wil gered word deur iemand anders. Hulle vertrou nie moontlikhede vir die mensdom nie. Hulle glo nie in die mensdom se aangebore sterktes of vermo\u00ebns nie. Hulle sal hulle vryheid gewillig oorgee. Hulle sal glo wat hulle deur die besoekers vertel word. En hulle sal hulle nuwe meesters dien, dinkend dat wat hulle gegee word, hulle eie bevryding is.<\/p>\r<p class=\"image-quote float-left\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-book1-briefing5-2.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-4\" class=\"text-quote float-left bg-black\">As die werklikheid van die Groter Gemeenskap word meer wel bekend in julle w\u00eareld, en as ons boodskap genoeg mense kan bereik, dan sal daar \u2018n groeiende konsensus wees dat daar \u2018n groter probleem voor die mensdom is. Hierdie kon \u2018n nuwe basis vir samewerking en konsensus skep. <\/blockquote><p class=\"western\"><a name=\"p301\"><\/a>Vryheid is &#8216;n kosbare ding in die Groter Gemeenskap. Moet nooit hierdie vergeet nie. Julle vryheid, ons vryheid. En wat is vryheid maar die vermo\u00eb om Kennis, die werklikheid wat die Skepper vir jou gegee het, te volg en Kennis te uitdruk en Kennis by te dra in al sy tonings?<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p302\"><\/a>Julle besoekers h\u00ea nie hierdie vryheid nie. Dit is onbekend vir hulle. Hulle kyk na die chaos van julle w\u00eareld, en hulle glo dat die orde wat hulle hier sal opl\u00ea verlossend vir julle sal wees en sal julle red van julle eie self-vernietiging. Hierdie is alles wat hulle kan gee, want hierdie is alles wat hulle h\u00ea. En hulle sal julle gebruik, maar hulle beskou hierdie nie as onverpas nie, want hulle hulself word gebruik en weet van geen alternatief vir hierdie nie. hulle programmering, hulle bedinging, is so volkome dat om hulle te bereik op die vlak van hulle dieper geestelikheid hou net afgele\u00eb moontlikhede. Julle h\u00ea nie die sterkte om hierdie te doen nie. Julle sou soveel sterker moet wees as julle vandag is om &#8216;n verlossende invloed op julle besoekers te h\u00ea. En tog, is hulle konformiteit nie so ongewoon in die Groter Gemeenskap nie. Dit is baie gewoon in groot kollektiewes, waar eenvormigheid en toegewing wesenlik is vir doeltreffende fungering, veral oor uitgestrekte gebiede van die ruimte.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p303\"><\/a>Daarom, moenie na die Groter Gemeenskap met vrees kyk nie, maar met objektiwiteit. Die toestande wat ons beskryf bestaan alreeds in julle w\u00eareld. Julle kan hierdie dinge verstaan. Manipulering is bekend vir julle. Invloed is bekend vir julle. Julle het hulle nie op so &#8216;n groot skaal ontmoet nie net, en ewemin het julle ooit mee ander vorme van intelligente lewe moet ding nie. As &#8216;n gevolg, h\u00ea julle nog nie die vaardighede om so te doen nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p304\"><\/a>Ons praat van Kennis omdat dit julle grootste vermo\u00eb is. Ongeag watter tegnologie julle oor tyd kan ontwikkel, Kennis is julle grootste belofte. Julle is eeue agter die besoekers in julle tegnologiese ontwikkeling, so julle moet op Kennis staatmaak. Dit is die grootste krag in die heelal, en julle besoekers gebruik dit nie. Dit is julle enigste hoop. Die is waarom die Lering in Groter Gemeenskap Geestelikheid leer Die Weg van Kennis, voorsien die Stappe na Kennis en leer Groter Gemeenskap Wysheid en Insig. Sonder hierdie voorbereiding, sou julle nie die vaardigheid of die perspektief h\u00ea om julle dilemma te verstaan of dit doeltreffend te beantwoord nie. Dit is te groot. Dit is te nuut. En julle is nie aangepas by hierdie nuwe omstandighede nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p305\"><\/a>Die besoekers se invloed groei met elke verbygaande dag. Elke persoon wat hierdie kan hoor, hierdie kan voel en weet moet Die Weg van Kennis leer, Die Groter Gemeenskap Weg van Kennis. Hierdie is &#8216;n roeping. Dit is &#8216;n gawe. Dit is &#8216;n uitdaging.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p306\"><\/a>Onder meer aangename omstandighede, wel, die behoefte mag nie so groot lyk nie. Maar die behoefte is baie groot, want daar is geen sekuriteit nie, daar is geen plek om te skuil nie, daar is geen skuilplek in die w\u00eareld nie wat veilig is van die buiteaardse teenwoordigheid wat hier is nie. Die is waarom daar net twee keuse is: julle kan ingee of julle kan staan vir julle vryheid.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p307\"><\/a>Hierdie is die groot besluiting wat voor elke persoon geplaas word. Hierdie is die groot draaipunt. Julle kan nie dwaas wees in die Groter Gemeenskap nie. Dit is te vereisend &#8216;n omgewing. Dit verg voortreflikheid, toewyding. Julle w\u00eareld is te waardevol. Die hulpbronne hier word deur andere begeer. Die strategiese posisie van julle w\u00eareld word in ho\u00eb ag gehou. Selfs as julle lewend is in sommige ver af w\u00eareld ver van enige handelsroete, ver van alle kommersi\u00eble inwikkelinge, uiteindelik sou julle deur iemand ontdek word. Daardie gebeurlikheid het nou vir julle gekom. En dit is wel aan die gang.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p308\"><\/a>Hou moed, dan. Hierdie is &#8216;n tyd vir dapperheid, nie vir ambivalensie nie. Die gewigtigheid van die situasie wat julle nou voorl\u00ea bevestig net die belangrikheid van julle lewe en julle antwoord en die belangrikheid van die voorbereiding wat vandag in die w\u00eareld gegee word. Dit is nie slegs vir julle opbouing en bevordering nie. Dit is vir julle beskerming en julle oorlewing ook.<\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t<\/div><p class=\"image-quote float-right\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-book1-briefing5-3.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-6\" class=\"text-quote float-right bg-red\">Maar die behoefte is baie groot, want daar is geen sekuriteit nie, daar is geen plek om te skuil nie, daar is geen skuilplek in die w\u00eareld nie wat veilig is van die buiteaardse teenwoordigheid wat hier is nie. Die is waarom daar net twee keuse is: julle kan ingee of julle kan staan vir julle vryheid.<\/blockquote>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/section>\t\t\t\t<\/div><p>\t\t<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ten einde om voor te berei vir die buiteaardse teenwoordigheid wat in die w\u00eareld is, dit is noodsaaklik om meer te leer oor lewe in die Groter Gemeenskap, lewe wat in die toekoms julle w\u00eareld sal omvou, lewe wat julle deel daarvan sal wees. Die mensdom se bestemming was altyd om in &#8216;n Groter Gemeenskap [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":23,"featured_media":0,"parent":13574,"menu_order":5,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"page.php","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"class_list":["post-15847","page","type-page","status-publish","hentry"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.5 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom in lig van die Buiteaardse Teenwoordigheid<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Dit is noodsaaklik om die buiteaardse teenwoordigheid in jou w\u00eareld te besef. Hierdie is grootste van alle draaipunte wat die mensdom sal sien.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom in lig van die Buiteaardse Teenwoordigheid\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit is noodsaaklik om die buiteaardse teenwoordigheid in jou w\u00eareld te besef. Hierdie is grootste van alle draaipunte wat die mensdom sal sien.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"The Allies of Humanity\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-02-07T21:25:38+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"630\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:title\" content=\"Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom in lig van die Buiteaardse Teenwoordigheid\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@earthallies\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"20 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/\",\"name\":\"Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom in lig van die Buiteaardse Teenwoordigheid\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\"},\"datePublished\":\"2021-04-25T19:49:29+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-07T21:25:38+00:00\",\"description\":\"Dit is noodsaaklik om die buiteaardse teenwoordigheid in jou w\u00eareld te besef. Hierdie is grootste van alle draaipunte wat die mensdom sal sien.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Die Briefings\",\"item\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Boek Een\",\"item\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vyfde Briefing:\u00a0\u00a0 Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/\",\"name\":\"The Allies of Humanity\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom in lig van die Buiteaardse Teenwoordigheid","description":"Dit is noodsaaklik om die buiteaardse teenwoordigheid in jou w\u00eareld te besef. Hierdie is grootste van alle draaipunte wat die mensdom sal sien.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom in lig van die Buiteaardse Teenwoordigheid","og_description":"Dit is noodsaaklik om die buiteaardse teenwoordigheid in jou w\u00eareld te besef. Hierdie is grootste van alle draaipunte wat die mensdom sal sien.","og_url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/","og_site_name":"The Allies of Humanity","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/","article_modified_time":"2024-02-07T21:25:38+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":630,"url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_title":"Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom in lig van die Buiteaardse Teenwoordigheid","twitter_site":"@earthallies","twitter_misc":{"Est. reading time":"20 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/","name":"Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom in lig van die Buiteaardse Teenwoordigheid","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website"},"datePublished":"2021-04-25T19:49:29+00:00","dateModified":"2024-02-07T21:25:38+00:00","description":"Dit is noodsaaklik om die buiteaardse teenwoordigheid in jou w\u00eareld te besef. Hierdie is grootste van alle draaipunte wat die mensdom sal sien.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/threshold-alien-presence\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Die Briefings","item":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Boek Een","item":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vyfde Briefing:\u00a0\u00a0 Draaipunt: \u2018n Nuwe Belofte vir die Mensdom"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/","name":"The Allies of Humanity","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15847","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/23"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15847"}],"version-history":[{"count":7,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15847\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":21899,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15847\/revisions\/21899"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/13574"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15847"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}