{"id":15842,"date":"2021-04-25T20:43:31","date_gmt":"2021-04-25T19:43:31","guid":{"rendered":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/"},"modified":"2024-02-07T22:22:33","modified_gmt":"2024-02-07T21:22:33","slug":"the-visitors","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/","title":{"rendered":"Derde Briefing: \u2018n Groot Waarskuwing"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-page\" data-elementor-id=\"15842\" class=\"elementor elementor-15842 elementor-2095\" data-elementor-post-type=\"page\">\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-449d8ed4 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"449d8ed4\" data-element_type=\"section\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-74bc6a72\" data-id=\"74bc6a72\" data-element_type=\"column\">\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-49a55fc elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"49a55fc\" data-element_type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p class=\"western\">Ons het anstig gewees om meer met julle te praat betreffend die sake van julle w\u00eareld en julle te help kom om te sien, as dit moontlik is, wat ons van ons eie uitsigspunt sien. Ons besef hierdie is moeilik om te ontvang en sal baie angsvalligheid en besorg veroorsaak, maar julle moet ingelig wees.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p185\"><\/a>Die situasie is baie erg van ons perspektief, en ons dink dit sou &#8216;n enorme mislukking wees as mense nie korrek ingelig was nie. Daar is soveel bedrie\u00ebry in die w\u00eareld waarin julle leef, en in baie ander w\u00earelde ook, dat die waarheid, hoewel dit blykbaar en duidelik is, gaan onerkend, en sy voortekens en boodskappe word nie ontdek nie. Daarom hoop ons dat ons teenwoordigheid kan help om die prent te verhelder en help jou en andere om te sien wat wragtig daar is. Ons het nie hierdie kompromisse in ons waarneming nie, want ons was hiernatoe gestuur om dieselfde dinge wat ons beskryf te betuig.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p186\"><\/a>Dalk met tyd sal julle in staat wees om hierdie dinge vir julleself te weet, maar julle het nie hierdie soort tyd nie. Die tyd nou is kort. Die mensdom se voorbereiding vir die verskyning van kragte vanuit die Groter Gemeenskap is ver agter skedule. Baie belangrike mense het nie beantwoord nie. En die indringing in die w\u00eareld het versnel op &#8216;n ver groter tempo as oorspronklik as moontlik bedink was.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p187\"><\/a>Ons kom met min tyd om te spaar, en tog kom ons met aanmoediging vir julle om hierdie inligting te deel. Soos ons in ons vorige boodskappe bedui het, die w\u00eareld word ge\u00efnfiltreer en die Verstandelike Omgewing word beding en voorberei. Die voorneme is nie om mense te verdelg nie maar om hulle te gebruik, om hulle werkers te maak vir &#8216;n groter &#8220;kollektief&#8221;. Die instellings van die w\u00eareld en vir seker die natuurlike omgewing word gewaardeer, en dit is die voorkeur van die besoekers dat hierdie word vir hulle gebruik bewaar. Hulle kan nie leef hierso nie, en so om julle getrouheid te kry, gebruik hulle baie van die tegnieke wat ons beskryf het. Ons sal aanhou in ons beskrywing om hierdie dinge te verhelder.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p188\"><\/a>Ons aankoms hier het deur etlike faktore gefnuik geword, nie die minste daarvan nie is &#8216;n gebrek van gereedheid van diegene wat ons direk moet bereik. Ons spreker, die skrywer van hierdie boek, is die enigste een waarmee ons in staat gewees het om &#8216;n vas kontak te stig. Daar is &#8216;n weinige andere wat belofte wys, maar ons moet ons spreker die fondamentele inligting gee.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p189\"><\/a>Van die perspektief van die besoekers, soos ons het geleer, is die Verenigde State as die w\u00eareld leier beskou, en so die grootste beklemtoning sal hier geplaas word. Maar ander groot nasies ook sal gekontak word, want hulle word erkend om mag te hou, en mag word deur die besoekers verstaan, want hulle volg die bevele van mag sonder gevra en tot &#8216;n ver groter mate as dit selfs in julle w\u00eareld blykbaar is.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p190\"><\/a>Pogings sal gemaak word om die leiers van die sterkste nasies te oorred om ontvanklik te word aan die teenwoordigheid van die besoekers en om gawe en lokmiddels vir samewerking te ontvang met die belofte van onderling voordeel, en selfs die belofte van w\u00eareld oorheersing vir sommige daarvan. Daar sal di\u00e9 wees in die gange van mag in die w\u00eareld wat tot hierdie lokmiddels sal beantwoord, want hulle sal dink daar &#8216;n groot geleentheid hier is om die mensdom verby die spookbeeld van nukl\u00eare oorlog in &#8216;n nuwe gemeenskap op die aarde, &#8216;n gemeenskap wat hulle vir hulle eie doelwitte sal lei. Tog is hierdie leiers bedrog, want hulle sal nie die sleutels aan hierdie sfeer kry nie. Hulle sal net die skeidsmanne in die oorgang van mag wees.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p191\"><\/a>Hierdie jy moet verstaan. Dit is nie so ingewikkeld nie. Van ons waarneming en perspektief, is dit duidelik. Ons het hierdie gesien in ander plekke gebeur. Dit is een van die maniere dat gestigte organisasies van rasse wat hulle eie kollektiefs h\u00ea rekruteer opkomende w\u00earelde soos julle s&#8217;n. Hulle glo vas dat hulle agenda deugsaam en vir die verbetering van julle w\u00eareld is, want die mensdom word nie baie gerespekteer nie, en hoewel julle deugsaam in sekere maniere is, julle skulde ver swaarder weeg as julle potensiaal, van hulle perspektief. Ons hou nie hierdie perspektief nie of hulle sou nie in die posisie wees waarin ons is nie, en ons sou nie ons dienste as die Bondgenote van die Mensdom vir julle lewer nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p192\"><\/a>Daarom is daar nou &#8216;n groot moeilikheid in onderskeiding, &#8216;n groot uitdaging. Die uitdaging is vir die mensdom te verstaan wie sy bongenote werklik is en in staat te wees om hulle van sy potensiale teenstanders te onderskei. Daar is geen neutrale partye in hierdie saak nie. Die w\u00eareld is ver te waardevol, sy hulpbronne erkend as uniek en van groot waarde. Daar is geen neutrale partye wat in menslike sake betrokke is nie. Die ware natuur van die buiteaardse Ingryping is om invloed en beheersing te druk en uiteindelik om heerskappy hier te stig.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p193\"><\/a>Ons is nie die besoekers nie. Ons is die waarnemers. Ons maak aanspraak tot geen regte in julle w\u00eareld nie, en ons het geen agenda om onsself hier te stig nie. Vir hierdie rede, is ons name verborg, want ons soek nie verhoudings met julle buite ons vermo\u00eb om ons raad in hierdie manier te voorsien nie. Ons kan nie die uitkoms beheer nie. Ons kan julle net aanraai oor die keuse en besluite wat julle volk moet maak in lig van hierdie groter gebeure.<\/p>\r<p class=\"image-quote float-right\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-book1-briefing3-1.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-2\" class=\"text-quote float-right bg-black\">Pogings sal gemaak word om die leiers van die sterkste nasies te oorred om ontvanklik te word aan die teenwoordigheid van die besoekers en om gawe en lokmiddels vir samewerking te ontvang met die belofte van onderling voordeel, en selfs die belofte van w\u00eareld oorheersing vir sommige daarvan.<\/blockquote><p class=\"western\"><a name=\"p194\"><\/a>Die mensdom het groot belofte en het &#8216;n ryke geestelike erfenis ontwikkel, maar dit is sonder onderwys betreffend die Groter Gemeenskap waarin dit opkomend is. Die mensdom is verdeeld en strydend in sigself, dus raak dit kwesbaar aan manipulering en indringing van buite julle grense. Julle volke is voorbeset met die besorgings van die dag, maar die werklikheid van m\u00f4re word nie erkend nie. Watter gewin kan julle moontlik kry deur om die groter beweging van die w\u00eareld te ignoreer en deur om aan te neem dat die Ingryping wat vandag gebeur vir julle voordeel is? Seker is daar nie een onder julle wat hierdie kon s\u00ea nie as julle net die werklikheid van die situasie gesien het.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p195\"><\/a>In &#8216;n manier, dit is &#8216;n kwessie van perspektief. Ons kan sien en julle kan nie, want julle het nie die uitsigspunt nie. Julle sou buite julle w\u00eareld moet wees, buite die sfeer van julle w\u00eareld se invloed, om te sien wat ons sien. En tog, om te sien wat ons sien, moet ons verborg bly omdat as ons ontdek was, sou ons seker sterf. Want julle besoekers beskou hulle sending hier as van die grootste waarde, en hulle beskou die Aarde as hulle grootste prospek onder &#8216;n weinige andere. Hulle sal nie stop weens ons nie. So dit is julle eie vryheid wat julle moet waardeer en wat julle moet beskerm. Ons kan nie hierdie vir julle doen nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p196\"><\/a>Elke w\u00eareld, as dit soek om sy eie eenheid, vryheid en self-bepaling te stig in die Groter Gemeenskap, moet hierdie vryheid stig en dit beskerm as dit noodsaaklik is. Andersins, sal oorheersing seker gebeur en sal volledig wees.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p197\"><\/a>Waarom wil julle besoekers julle w\u00eareld h\u00ea? Dit is so baie duidelik. Dit is nie julle waarin hulle besonder belang stel nie. Dit is die biologiese hulpbronne van julle w\u00eareld. Dit is die strategiese posisie van hierdie sonnestelsel. Julle is nuttig vir hulle net vir sover hierdie dinge gewaardeer word en benut kan word. Hulle sal bied aan vir julle wat julle wil h\u00ea en hulle sal praat wat julle wil hoor. Hulle sal lokmiddels aanbied, en hulle sal julle godsdienste en julle godsdienstige ideale gebruik om vertroue te verkondig dat hulle, meer as julle, die behoeftes van julle w\u00eareld verstaan en sal in staat wees om hierdie behoeftes te dien om &#8216;n groter gelykmatigheid hier voort te bring. Omdat die mensdom lyk onbekwaam om eenheid en orde te stig, baie mense sal hulle verstande en hulle harte oopmaak aan diegene wat hulle glo &#8216;n groter moontlikheid sal h\u00ea om so te doen.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p198\"><\/a>In die tweede diskoers, ons het bietjie gepraat van die intertelingsprogram. Sommige mense het van hierdie gebeurtenis gehoor, en ons verstaan daar het sommige besprek oor hierdie gewees. Die Onsigbares het ons vertel dat daar &#8216;n groeiende bewustheid is dat so &#8216;n program bestaan, maar ongelooflik kan mense nie die duidelike implikasies sien nie, omdat hulle so oorgegee aan hulle voorkeure in die saak is en so sleg toegerus is om om te gaan met wat so &#8216;n Ingryping kon beteken. Duidelik, is &#8216;n intertelingsprogram &#8216;n poging om die mensdom se aanpassing by die fisieke w\u00eareld te ineensmelt met die besoekers se groep verstand en kollektiewe bewussyn. Sulke kroos sou in &#8216;n perfekte posisie wees om &#8216;n nuwe leierskap vir die mensdom te voorsien, &#8216;n leierskap wat van die besoekers se voorneme en die besoekers se kampanje gebore is. Hierdie individue sou bloed verwantskappe in die w\u00eareld h\u00ea, en so andere sou verwant aan hulle wees en aanvarend wees van hulle teenwoordigheid. En tog sou hulle verstande nie met julle wees nie, en ook nie hulle harte nie. En hoewel hulle mag meegevoelend voel vir julle in julle toestand en vir wat julle toestand mag wel blyk, hulle sou nie die individuele gesag h\u00ea, omdat hulle nie in Die Weg van Kennis en Insig hulleself geoefen is nie, om julle by te staan of die kollektiewe bewussyn te\u00eb te staan wat hulle hier opgelei het en lewe vir hulle gegee het.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p199\"><\/a>Jy sien, individuele vryheid word nie gewaardeer deur die besoekers nie. Hulle beskou dit as roekeloos en onverantwoordelik. Hulle verstaaan slegs hulle eie kollektiewe bewussyn, wat hulle sien as bevoorreg en gese\u00ebnd. En tog kan hulle nie ware geestelikheid reik, wat Kennis genoem is in die heelal, want Kennis is gebore van &#8216;n individu se self-ontdekking en word in bestaan gebring deur verhoudings van &#8216;n ho\u00eb kaliber. Geen van hierdie twee verskynsels is teenwoordig in die besoekers se sosiale samestelling nie. Hulle kan nie vir hulleself dink nie. Hulle wil is nie hulle s&#8217;n alleenlik nie. En so natuurlik kan hulle nie waardeer die prospekte van hierdie twee groot verskynsels in julle w\u00eareld te ontwikkel nie, en hulle is seker in geen posisie om sulke dinge te verkondig nie. Hulle soek slegs konformiteit en getrouheid. En die geestelike lerings wat hulle in die w\u00eareld sal verkondig sal net dien om mense toegewend, oop en argeloos te maak ten einde om &#8216;n vertroue te verkry wat nooit bedien was nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p200\"><\/a>Ons het hierdie dinge tevore in ander plekke gesien. Ons het hele w\u00earelde sien geval onder beheersing van sulke kollektiefs. Daar is baie sulke kollektiefs in die heelal. Omdat sulke kollektiefs omgaan met interplanet\u00eare handel en strek uit oor uitgestrekte streke, adhere hulle aan &#8216;n streng konformiteit sonder afwyking. Daar is geen individualiteit onder hulle nie, ten minste nie in enige manier dat julle kon herken nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p201\"><\/a>Ons is nie seker dat ons &#8216;n voorbeeld kan gee in julle w\u00eareld van hoe hierdie kon wees nie, maar ons het vertel geword daar kommersiele belangstellings is wat kulture oorspan in julle w\u00eareld, wat enorme mag hou en tog wat deur net &#8216;n weinige beheer word. Hierdie is dalk &#8216;n goeie analogie vir wat ons beskryf. Hoewel, wat ons beskryf is soveel meer magtig, deurtrekkend en wel gestig as enigiets wat julle kon aanbied as &#8216;n goeie voorbeeld in die w\u00eareld.<\/p>\r<p class=\"image-quote float-left\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-book1-briefing3-2.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-4\" class=\"text-quote float-left bg-gray\">Sulke kroos sou in \u2018n perfekte posisie wees om \u2018n nuwe leierskap vir die mensdom te voorsien, \u2018n leierskap wat van die besoekers se voorneme en die besoekers se kampanje gebore is.<\/blockquote><p class=\"western\"><a name=\"p202\"><\/a>Dit is waar van intelligente lewe orals dat vrees &#8216;n verwoestige krag kan wees. Tog dien vrees een en slegs een doel as dit korrek waargeneem kan wees en daardie is om jou van die teenwoordigheid van gevaar in kennis te stel. Ons is besorg, en daardie is die natuur van ons vrees. Ons verstaan wat op risiko is. Die is die natuur van ons besorging. Julle vrees word gebore omdat julle weet nie wat gebeur nie, so dit is &#8216;n verwoestige vrees. Dit is &#8216;n vrees wat julle nie kan bemagtig nie of julle die perseptie gee wat julle nodig om te begryp wat in julle w\u00eareld gebeur nie. As julle in kennis gestel kan word, dan word vrees in besorging getransformeer en besorging word in opbouende aksie getransformeer. Ons weet geen ander manier om hierdie te beskryf nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p203\"><\/a>Die intertelingsprogram word baie suksesvol. Alreeds is daar diegene lopend op julle Aarde wat van die besoekers se bewussyn en kollektiewe onderneming gebore is. Hulle kan nie vir lank periode van tyd hier woon nie, maar in net &#8216;n weinige jare, sal hulle in staat wees om permanent op die oppervlak van julle w\u00eareld te woon. Sulke sal die perfeksie van hulle genetiese ingenieuring wees dat hulle sal net effens verskillend lyk as julle, meer in hulle manier en in hulle teenwoordigheid as in hulle fisieke voorkoms, tot so &#8216;n punt dat hulle sal waarskynlik onopmerk en onherkend wees. Maar, hulle sal groter verstandelike fakulteite h\u00ea. En hierdie sal vir hulle &#8216;n voordeel gee wat julle nie die gelyke van kon kry nie tensy julle in Die Maniere van Insig geoefen was.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p204\"><\/a>Sulke is die groter werklikheid waarin die mensdom opkomend is \u2013 &#8216;n heelal vol wondere en gruwele, &#8216;n heelal van invloed, &#8216;n heelal van mededinging, tog ook &#8216;n heelal vol Genade, baie soos julle eie w\u00eareld maar oneindig groter. Die Hemel wat julle soek is nie hier nie. Maar, die kragte waarmee julle moet worstel is hier. Hierdie is die grootste draaipunt dat julle ras ooit onder die o\u00eb sal sien. Elkeen van ons in ons groep het hierdie in ons eie betreklike w\u00earelde onder die o\u00eb gesien, en daar het baie mislukking gewees, met slegs &#8216;n bietjie sukses. Rasse van wesens wat hulle vryheid en afsondering in stand kan hou moet sterk en verenigd word en sal waarskynlik onttrk van Groter Gemeenskap interaksies tot &#8216;n baie groot mate ten einde om daardie vryheid te beseskerm.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p205\"><\/a>As julle van hierdie dinge dink, sal jy dalk gevolgtrekkings in julle eie w\u00eareld sien. Die Onsigbares het ons baie vertel betreffend julle geestelike ontwikkeling en sy groot belofte, maar hulle het ons ook aanraai dat julle geestelike predisposisie en ideale word baie manipuleer op hierdie tyd. Daar is hele lerings wat nou in die w\u00eareld inlei word wat menslike toegeeflikheid en die opskorting van kritieke vermo\u00ebns leer en waardeer slegs daardie wat aangenaam en gerieflik is. Hierdie lerings word gegee om mense se vermo\u00eb onbekwaam te maak om Kennis binne hulleself te bereik totdat mense &#8216;n punt bereik waar hulle voel heeltemal afhanklik op groter kragte wat hulle nie kan identifiseer nie. Op daardie punt, sal hulle volg wat ook al hulle gegee is om te doen, en selfs as hulle voel iets verkeerd is, hulle sal nie meer die mag h\u00ea om te weerstaan nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p206\"><\/a>Die mensdom het vir &#8216;n baie lank tyd in isolasie geleef. Dalk word dit geglo dat so &#8216;n Ingryping nie moontlik kan gebeur nie en dat elke persoon eiendomsregte h\u00ea oor sy of haar eie bewussyn of verstand. Maar hierdie is slegs aanmatigings. Tog was ons vertel dat die Wyse in julle w\u00eareld het geleer om hierdie aannames te oorkom en het die sterkte gekry om hulle eie Verstandelike Omgewing te stig.<\/p>\r<p class=\"image-quote float-right\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-book1-briefing3-3.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-6\" class=\"text-quote float-right bg-gray\">Alreeds is daar diegene lopend op julle Aarde wat van die besoekers se bewussyn en kollektiewe onderneming gebore is. <\/blockquote><p class=\"western\"><a name=\"p207\"><\/a>Ons is bang dat ons woorde mag te laat wees en te min impak h\u00ea en dat die een ons gekose het om ons te ontvang te min bystand en ondersteuning h\u00ea om hierdie inligting beskikbaar te maak. Hy sal ongeloof en bespotting ontmoet, want mense sal nie hom glo nie, en waarvan hy praat sal teenspreek wat baie aanneem om waar te wees. Diegene wat onder buiteaardse oorreding geval het, hulle besonder sal hom teenstaan, want hulle h\u00ea geen keus in die saak nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p208\"><\/a>In hierdie erg situasie het die Skepper van alle lewe &#8216;n voorbereiding gestuur, &#8216;n lering van geestelike vermo\u00eb en onderskeiding, mag en prestasie. Ons is studente van so &#8216;n lering, soos baie dwarsdeur die heelal. Hierdie lering is &#8216;n vorm van Goddelike ingryping. Dit behoort nie aan enige een w\u00eareld nie. Dit is nie die eienskap van enige een ras nie. Dit word nie enige held of heldin gesentreer nie, enige een individu nie. So &#8216;n voorbereiding is nou beskikbaar. Dit sal benodig wees. Van ons perspektief, is dit die enigste ding vandag wat die mensdom &#8216;n geleentheid kan gee om wys en onderskeidend te word betreffend julle nuwe lewe in die Groter Gemeenskap.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p209\"><\/a>Soos het gebeur in julle w\u00eareld en in julle eie geskiedenis het gebeur, die eerste om die nuwe lande te bereik is die ondersoekers en die oorwinnare. Hulle kom nie vir altru\u00efstiese redes nie. Hulle kom soekend mag, hulpbronne en heerskappy. Hierdie is die natuur van die lewe. As die mensdom gewoond was in Groter Gemeenskap sake, sou julle enige besoeking van julle w\u00eareld weerstaan tensy &#8216;n onderling ooreenkoms voorheen gestig geword was. Julle sou genoeg weet om nie julle w\u00eareld so kwesbaar te laat wees nie.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p210\"><\/a>Op hierdie tyd, daar is meer as een kollektief wat ding mee vir voordeel hier. Die plaas die mensdom in die sentrum van &#8216;n baie ongewone en tog inligtende stel omstandighede. Die is waarom die boodskappe van die besoekers dikwels teenstrydig sal lyk. Daar het konflik onder hulle gewees, tog sal hulle met mekaar onderhandel as onderling voordeel erkend is. Hoewel is hulle nog in mededinging. Vir hulle, is hierdie die landsgrens. Vir hulle, word julle net as nuttig gewaardeer. As julle nie meer as nuttig erkend word nie, sal julle net weggegooi word.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p211\"><\/a>Hier is daar &#8216;n groot uitdaging vir die mense van julle w\u00eareld en besonder vir diegene wat in posisies van mag en verantwoordelikheid is om die verskil tussen &#8216;n geestelike teenwoordigheid en &#8216;n besoeking vanuit die Groter Gemeenskap te herken. Tog hoe kan julle die fraamwerk h\u00ea om hierdie distinksie te maak? Waar kan julle sulke dinge leer? Wie in julle w\u00eareld is in die posisie om iets oor die werklikheid van die Groter Gemeenskap aan andere te leer? Slegs &#8216;n lering van buite die w\u00eareld af kan julle voorberei vir lewe buite die w\u00eareld, en nou is lewe buite die w\u00eareld in julle w\u00eareld, soekend om sigself hier te stig, soekend om sy invloed te uitstrek, soekend om die verstande en harte en siele van mense orals te wen. Dit is so eenvoudig. En tog so verwoestig.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p212\"><\/a>Daarom is ons taak in hierdie boodskappe om &#8216;n groot waarskuwing te bring, maar die waarskuwing is nie genoeg nie. Daar moet &#8216;n erkenning wees onder julle volk. Ten minste onder genoeg mense hier, daar moet &#8216;n begrip wees van die werklikheid wat julle nou voor julle sien. Hierdie is die grootste gebeurtenis in die menslike geskiedenis \u2013 die grootste bedreiging aan menslike vryheid en die grootste geleentheid vir menslike eenheid en samewerking. Ons erken hierdie groot voordele en moontlikhede, maar met elke dag wat verbygaan hulle belofte vervaag \u2013 as meer en meer mense gevang word en hulle bewussyn herontwikkel en herkonstitueer word, as meer en meer mense leer van die geestelike lerings wat deur die besoekers verkondig word en as meer en meer mense word meer toegewend en minder in staat om te onderskei.<\/p>\r<p class=\"western\"><a name=\"p213\"><\/a>Ons het hiernatoe gekom per die aanvra van die Onsigbares om as waarnemers in hierdie vermo\u00eb te dien. As ons suksesvol is, sal ons in die nabyheid van julle w\u00eareld bly slegs lank genoeg om te aanhou om julle hierdie inligting te gee. Buite daardie, sal ons na ons eie tuistes terugkeer. As ons feil en as die gety teen die mensdom draai en as die groot donkerheid oor die w\u00eareld kom, die donkerheid van oorheersing, dan sal ons moet vertrek, ons sending onvervuld. In albei gevalle, ons kan nie met julle bly nie, hoewel as julle belofte wys sal ons bly totdat julle beskerm is, totdat julle vir julleself kan voorsien. Ingesluit in hierdie is die vereiste dat julle self-genoegsaam wees. As julle standig word op handel met ander rasse, skep hierdie &#8216;n baie groot risiko van manipulering van buite af, want die mensdom is nog nie sterk genoeg om die mag in die Verstandelike Omgewing te weerstaan wat hier uitgedruk kan word en word nou hier uitgedruk.<\/p>\r<p class=\"image-quote float-right\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-book1-briefing3-4.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-8\" class=\"text-quote float-right bg-red\">Op hierdie tyd, daar is meer as een kollektief wat ding mee vir voordeel hier. Die plaas die mensdom in die sentrum van \u2018n baie ongewone en tog inligtende stel omstandighede. <\/blockquote><p class=\"western\"><a name=\"p214\"><\/a>Die besoekers sal probeer om die indrukking te skep dat hulle &#8220;die bondgenote van die mensdom&#8221; is. Hulle sal s\u00ea hulle is hier om die mensdom van sigself te red, dat slegs hulle kan die groot hoop lewer wat die mensdom nie vir sigself kan lewer nie, dat slegs hulle kan ware orde en ooreenstemming in die w\u00eareld stig. Maar hierdie orde en ooreenstemming sal hulle s&#8217;n wees, nie julle s&#8217;n nie. En die vryheid wat hulle belofte sal nie julle s&#8217;n wees om te geniet nie.<\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/section>\t\t\t\t<\/div><p>\t\t<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons het anstig gewees om meer met julle te praat betreffend die sake van julle w\u00eareld en julle te help kom om te sien, as dit moontlik is, wat ons van ons eie uitsigspunt sien. Ons besef hierdie is moeilik om te ontvang en sal baie angsvalligheid en besorg veroorsaak, maar julle moet ingelig wees. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":23,"featured_media":0,"parent":13574,"menu_order":3,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"page.php","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"class_list":["post-15842","page","type-page","status-publish","hentry"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.5 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>\u2018n Groot Waarskuwing oor die Buiteaardse Besoekers:<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Ons moet \u2018n groot waarskuwing voorsien omdat die buiteaardse groepe wat Aarde besoek is nie hier vir die mensdom se voordeel en bevordering nie.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"\u2018n Groot Waarskuwing oor die Buiteaardse Besoekers\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons moet \u2018n groot waarskuwing voorsien omdat die buiteaardse groepe wat Aarde besoek is nie hier vir die mensdom se voordeel en bevordering nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"The Allies of Humanity\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-02-07T21:22:33+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"630\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:title\" content=\"\u2018n Groot Waarskuwing oor die Buiteaardse Besoekers\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@earthallies\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"18 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/\",\"name\":\"\u2018n Groot Waarskuwing oor die Buiteaardse Besoekers:\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\"},\"datePublished\":\"2021-04-25T19:43:31+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-07T21:22:33+00:00\",\"description\":\"Ons moet \u2018n groot waarskuwing voorsien omdat die buiteaardse groepe wat Aarde besoek is nie hier vir die mensdom se voordeel en bevordering nie.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Die Briefings\",\"item\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Boek Een\",\"item\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Derde Briefing: \u2018n Groot Waarskuwing\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/\",\"name\":\"The Allies of Humanity\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"\u2018n Groot Waarskuwing oor die Buiteaardse Besoekers:","description":"Ons moet \u2018n groot waarskuwing voorsien omdat die buiteaardse groepe wat Aarde besoek is nie hier vir die mensdom se voordeel en bevordering nie.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"\u2018n Groot Waarskuwing oor die Buiteaardse Besoekers","og_description":"Ons moet \u2018n groot waarskuwing voorsien omdat die buiteaardse groepe wat Aarde besoek is nie hier vir die mensdom se voordeel en bevordering nie.","og_url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/","og_site_name":"The Allies of Humanity","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/","article_modified_time":"2024-02-07T21:22:33+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":630,"url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_title":"\u2018n Groot Waarskuwing oor die Buiteaardse Besoekers","twitter_site":"@earthallies","twitter_misc":{"Est. reading time":"18 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/","name":"\u2018n Groot Waarskuwing oor die Buiteaardse Besoekers:","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website"},"datePublished":"2021-04-25T19:43:31+00:00","dateModified":"2024-02-07T21:22:33+00:00","description":"Ons moet \u2018n groot waarskuwing voorsien omdat die buiteaardse groepe wat Aarde besoek is nie hier vir die mensdom se voordeel en bevordering nie.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/the-visitors\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Die Briefings","item":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Boek Een","item":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Derde Briefing: \u2018n Groot Waarskuwing"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/","name":"The Allies of Humanity","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15842","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/23"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15842"}],"version-history":[{"count":9,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15842\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":21895,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15842\/revisions\/21895"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/13574"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15842"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}