{"id":15839,"date":"2021-04-25T03:55:35","date_gmt":"2021-04-25T02:55:35","guid":{"rendered":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/"},"modified":"2024-02-07T22:21:17","modified_gmt":"2024-02-07T21:21:17","slug":"human-freedom","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/","title":{"rendered":"Tweede Briefing: Die Uitdaging aan Menslike Vryheid"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-page\" data-elementor-id=\"15839\" class=\"elementor elementor-15839 elementor-2091\" data-elementor-post-type=\"page\">\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-8005507 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"8005507\" data-element_type=\"section\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-32719d66\" data-id=\"32719d66\" data-element_type=\"column\">\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-3daed83 elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"3daed83\" data-element_type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p class=\"western\">Die mensdom aankom by &#8216;n baie gevaarlike en baie belangrike tyd in sy gesamentlike ontwikkeling. Julle is op die rand van in &#8216;n Groter Gemeenskap van intelligente lewe op te kom. Julle sal ander rasse van wesens ontmoet wat na julle w\u00eareld kom soekend om hulle belangstellings te beskerm en watter geleenthede voor mag l\u00ea, te ontdek. Hulle is nie engele of engelagtige wesens nie. Hulle is nie geestelike entiteite nie. Hulle is wesens wat kom na julle w\u00eareld vir hulpbronne, vir bondgenootskape en om &#8216;n voordeel te kry in &#8216;n opkomende w\u00eareld. Hulle is nie boos nie. Hulle is nie heilig nie. In daardie, is hulle ook baie soos julle. Hulle is net deur hulle behoeftes, hulle assosiasies, hulle oortuigings en hulle gesamentlike doelwitte aangedrewe.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p154\"><\/a>Hierdie is &#8216;n baie groot tyd vir die mensdom, maar die mensdom is nie bereid nie. Van ons perspektief, ons kan hierdie op &#8216;n groter skaal sien. Ons raak nie betrokke in die daaglikse lewens van individue in die w\u00eareld nie. Ons probeer nie om regerings te oorreed nie of aanspraak maak aan sekere dele van die w\u00eareld of sekere hulpbronne wat daar bestaan nie. Pleks daarvan, ons waarneem, en ons wens om te rapporteer wat ons waarneem, want hierdie is ons sending om hier te wees.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p155\"><\/a>Die Onsigbares het ons vertel dat daar vandag baie is wat &#8216;n vreemde ongerieflikheid voel, &#8216;n sin van onduidelike dringendheid, &#8216;n gevoel dat iets gaan gebeur en dat iets gedoen moet word. Dalk is daar niks in hul daaglikse sfeer van ervaring nie wat hierdie dieper gevoelens regverdig, wat die belangrikheid van hierdie gevoelens bevestig, of wat substansie vir hulle uitdrukking gee. Ons kan hierdie verstaan omdat ons het deur gelyksoortige dinge onsself in ons eie geskiedenisse gewees. Ons verteenwoordig etlike rasse saam aangesluit in ons klein bondgenootskap om die verskyning van Kennis en Wysheid in die heelal te ondersteun, veral met rasse wat op die drumpel is van in die Groter Gemeenskap te verskyn. Hierdie opkomende rasse is besonder kwesbaar aan vreemde invloed en manipulering. Hulle is besonder kwesbaar om hulle situasie te misverstaan en dit is verstaanbaar, want hoe kan hulle die betekenis en die ingewikkeldheid van die lewe in die Groter Gemeenskap begryp? Die is waarom ons wens om ons kleine deel te speel om die mensdom voor te berei en te onderwys.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p156\"><\/a>In ons eerste diskoers, het ons &#8216;n wyde beskrywing van die besoekers se betrokkenheid in vier gebiede gegee. Die eerste gebied is die invloed op belangrike mense in posisies van mag in regerings en op die hof van godsdienstige instellings.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p157\"><\/a>Die tweede gebied van invloed is op mense wat &#8216;n geestelike geneigdheid h\u00ea en wat wens om hulleself oop te maak aan die groter magte wat in die heelal bestaan. Die derde gebied van betrokkenheid is die besoekers se bou van stigtings in die w\u00eareld in strategiese lokasies, naby bevolkingssentrums, waar hulle invloed op die Verstandelike Omgewing beoefen kan word. En laaste, ons het van hulle program van kruisteling met die mensdom gepraat, &#8216;n program wat vir &#8216;n baie lank tyd aan die gang is.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p158\"><\/a>Ons verstaan hoe troeblend hierdie nuus mag wees en dalk hoe teleurstellend dit mag wees vir baie mense wat ho\u00eb hope en verwagtings gehad het dat besoekers van buite sou se\u00ebnings en groot voordeel vir die mensdom bring. Dit is dalk natuurlik om hierdie dinge te aanneem en te verwag, maar die Groter Gemeenskap waarin die mensdom verskyn is &#8216;n moeilike en mededingende omgewing, veral in gebiede in die heelal waar baie verskillende rasse ding mee en inwerk op mekaar vir ruil en koophandel. Julle w\u00eareld bestaan in so &#8216;n gebied. Hierdie mag ongelooflik lyk vir jou omdat dit het altyd gelyk dat julle in isolasie geleef het, alleen in die uitgestrekte leegheid van die ruimte. Maar werklik leef julle in &#8216;n pragtige w\u00eareld \u2013 &#8216;n w\u00eareld van groot biologiese diversiteit, &#8216;n pragtige plek in kontras met die kaalheid van so baie ander w\u00earelde.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p159\"><\/a>Maar hierdie gee julle situasie groot dringendheid en veroorsaak &#8216;n ware risiko, want julle besit wat baie andere vir hulleself wil h\u00ea. Hulle soek nie om julle te vernietig nie maar om julle getrouheid en julle bondgenootskap te kry sodat julle bestaan in die w\u00eareld en julle bedrywighede hier vir hulle voordeel kan wees. Julle verskyn in &#8216;n rype en ingewikkelde stel omstandighede. Hier julle kan nie soos kleine kinders wees en glo en hoop vir al die se\u00ebnings van almal wat jy mag ontmoet nie. Julle moet wys en onderskeidend word, soos ons, deur ons moeilike geskiedenisse, moes wys en onderskeidend word. Nou sal die mensdom moet leer oor die maniere van die Groter Gemeenskap, oor die ingewikkeldhede van interaksie tussen rasse, oor die ingewikkeldhede van handel en oor die subtiele manipulerings van assosiasies en bondgenootskappe wat tussen w\u00earelde gestig word. Dit is &#8216;n moeilike maar belangrike tyd vir die mensdom, &#8216;n tyd van groot belofte as ware voorbereiding onderneem kan word.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p160\"><\/a>In hierdie, ons tweede diskoers, wil ons in groter detail praat oor die ingryping in menslike sake deur etlike groepe besoekers, wat hierdie vir julle kan beteken en wat hierdie sal verg. Ons kom nie om vrees te oproer nie maar &#8216;n sin van verantwoordelikheid uit te lok, &#8216;n groter bewustheid voort te bring en voorbereiding vir die lewe waarin julle ingaan aan te moedig, &#8216;n groter lewe maar &#8216;n lewe met groter probleme en uitdagings ook.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p161\"><\/a>Ons het hier gestuur geword deur die geestelike mag en teenwoordigheid van die Onsigbares. Dalk sal jy van hulle in &#8216;n vriendelike manier as engele dink, maar in die Groter Gemeenskap hulle rol is groter en hulle betrokkenheid en hulle bondgenootskappe is diep en deurdringend. Hulle geestelike mag is hier om gevoelende wesens in alle w\u00earelde en in alle plekke te se\u00ebn en die ontwikkeling van die dieper Kennis en Wysheid te bevorder wat die vreedsame verskyning van verhoudings, albei tussen w\u00earelde en in w\u00earelde, moontlik sal maak. Ons is hier op hulle behoewe. Hulle het ons gevra om te kom. En hulle het ons baie van die inligting wat ons h\u00ea gegee, inligting wat ons nie onsself kon versamel nie. Van hulle het ons baie oor julle natuur geleer. Ons het baie oor julle vermo\u00ebns, julle sterktes, julle swakhede en julle groot kwesbaarheid geleer. Ons kan hierdie dinge begryp omdat die w\u00earelde waarvandaan ons gekom het, het deur hierdie groot draaipunt van verskyning in die Groter Gemeenskap deurgegaan. Ons het baie geleer, en ons het baie gely van ons eie foute, foute wat ons hoop die mensdom sal vermy.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p162\"><\/a>Ons kom dan nie slegs met ons eie ervaring nie, maar met &#8216;n dieper bewustheid en &#8216;n dieper sin van bedoeling wat vir ons deur die Onsigbares gegee geword het. Ons waarneem julle w\u00eareld van &#8216;n naby lokasie, en ons monitor die kommunikasies van diegene wat julle besoek. Ons weet wie hulle is. Ons weet waarvandaan hulle gehom het en waarom hulle hier is. Ons ding nie mee hulle nie, want ons is nie hier om die w\u00eareld te ontgin nie. Ons beskou onsself om die Bondgenote van die Mensdom te wees, en ons hoop dat met tyd julle ons as sulke sal beskou, want sulke is ons. En hoewel ons nie hierdie kan beproef nie, ons hoop om hierdie te betoon deur ons woorde en deur die wysheid van ons raad. Ons hoop om julle voor te berei vir wat voor julle l\u00ea. Ons kom in ons sending met &#8216;n sin van dringendheid, want die mensdom is ver agter in sy voorbereiding vir die Groter Gemeenskap. Baie vroe\u00ebr pogings dekade gelede om kontak met mense te maak en mense voor te berei vir hulle toekoms het onsuksesvol geblyk. Slegs &#8216;n weinige mense kon bereik geword, en as vir ons vertel geword het, baie van hierdie kontakte was verkeerd opvat en baie was deur andere vir verskillende doelwitte gebruik.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p163\"><\/a>Daarom het ons gestuur geword in die plek van diegene wat tevore ons gekom het om hulp aan die mensdom te lewer. Ons werk saam in ons verenigde saak. Ons verteenwoordig nie &#8216;n groot milit\u00eare krag nie maar meer &#8216;n geheime en heilige bondgenootskap. Ons wil nie die soort sake wat in die Groter Gemeenskap bestaan sien in julle w\u00eareld bedrywe nie. Ons wil nie die mensdom sy vryheid en sy self-bepaling sien verloor nie. Hierdie is werklike risikos. Weens hierdie, ons moedig jou aan om ons woorde diep te beskou, sonder vrees, as daardie moontlik is, en met die soort oortuiging en vasberadenheid wat ons weet in alle menslike harte woon.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p164\"><\/a>Vandag en m\u00f4re en die volgende dag, groot bedrywigheid is aan die gang en sal aan die gang wees om &#8216;n netwerk van invloed oor die menseras te stig deur diegene wat die w\u00eareld vir hulle eie doelwitte besoek. Hulle voel dat hulle kom hier om die w\u00eareld van die mensdom te red. Sommige eens glo dat hulle hier is om die mensdom van sigself te red. Hulle voel dat hulle in die reg is en beskou nie dat hulle aksies onvanpas of on-eties is nie. Volgens hulle etieke, hulle doen wat as redelik en belangrik beskou word. Maar vir alle vryheid-liewende wesens, kan so &#8216;n benaderingswyse nie regverdig word nie.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p165\"><\/a>Ons waarneem die besoekers se bedrywighede, wat groeiend is. Elke jaar, is daar meer van hulle hier. Hulle kom van ver af. Hulle bring voorrade. Hulle verdiep hulle inwikkeling en betrokkenheid. Hulle stig stasies van kommunikasie in baie plekke in julle sonnestelsel. Hulle waarneem alle van julle aanvanklike invalle in die ruimte, en hulle sal teenwerk en vernietig enigiets wat hulle voel met hulle bedrywighede sal inmeng. Hulle soek om beheersing te stig nie slegs van julle w\u00eareld nie maar van die gebied om julle w\u00eareld. Hierdie is omdat daar mededingende kragte hier is. Elkeen verteenwoordig die bondgenootskap van etlike rasse.<\/p><p class=\"image-quote float-right\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-book1-briefing2-1.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-2\" class=\"text-quote float-right bg-gray\">Ons wil nie die mensdom sy vryheid en sy self-bepaling sien verloor nie. Hierdie is werklike risikos.<\/blockquote><p class=\"western\"><a name=\"p166\"><\/a>Laat ons nou die laaste van die vier gebiede aanspreek waaroor ons in ons eerste diskoers gepraat het. Hierdie betref met die besoekers se kruisteling met die menslike spesies. Laat ons eers vir jou &#8216;n bietjie geskiedenis gee. Baie duisende jare gelede, in julle tyd, het etlike rasse gekom om met die mensdom te kruisteel om die mensdom &#8216;n groter intelligensie en aanpassingsvermo\u00eb te gee. Hierdie het tot die baie skielike verskyning van wat ons verstaan &#8220;Moderne Mens&#8221; genoem word. Hierdie het julle oorheersing en mag in julle w\u00eareld gegee. Hierdie het lank gelede gebeur.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p167\"><\/a>Maar die kruistelingsprogram wat nou gebeur is glad nie dieselfde nie. Dit word onderneem deur &#8216;n verskillende stel wesens en deur verskillende bondgenootskappe. Deur kruisteling, soek hulle om &#8216;n mens te stig wat deel van hulle assosiasie is tog wat in julle w\u00eareld kan oorleef en wat &#8216;n natuurlike affiniteit met die w\u00eareld kan h\u00ea. Julle besoekers kan nie op die oppervlak van julle w\u00eareld leef nie. Hulle moet \u00f3f skuiling ondergrond soek, wat hulle nou doen, of hulle moet op hulle eie voertuie leef, wat hulle dikwels versteek in groot massas van water hou. Hulle wil met die mensdom kruisteel om hulle belangstellings hier te beskerm, wat hoofsaaklik die hulpbronne van julle w\u00eareld is. Hulle wil menslike getrouheid verseker, en so vir &#8216;n weinige generasies het hulle in &#8216;n kruistelingsprogram betrokke gewees, wat in die laaste ongeveer twintig jare het baie ekstensief geword.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p168\"><\/a>Hulle doelwit is tweeledig. Eerste, soos ons het ges\u00ea, wil die besoekers &#8216;n mensagtige wesen skep wat in julle w\u00eareld kan leef maar wat verband aan hulle sal wees en wat &#8216;n groter stel gevoelighede en vermo\u00ebns sal h\u00ea. Die tweede doelwit van hierdie program is om al diegene wat hulle ontmoet te invloed en mense aan te moedig om hulle by te staan in hulle onderneming. Die besoekers soek en nodig menslike bystand. Hierdie verder hulle program in alle betreffe. Hulle beskou julle as waardevol. Maar hulle beskou julle nie as hulle eweknie\u00eb of hulle gelykes nie. Nuttig, daardie is hoe julle waargeneem word. So, in almal wat hulle sal ontmoet, in almal wat hulle sal wegneem, sal die besoekers soek om hierdie sin van hulle meerderwaardigheid, hulle waarde en hulle werd en die beduidendheid van hulle ondernemings in die w\u00eareld voort te bring. Die besoekers sal vertel vir almal wat hulle kontak dat hulle hier vir die goed is, en hulle sal verseker diegene wat hulle gevang het dat hulle hoef nie bang te wees nie. En met diegene wat besonder ontvanklik lyk, sal hulle probeer om bondgenootskappe te stig \u2013 &#8216;n gedeelde sin van bedoeling, selfs &#8216;n gedeelde sin van indenteit en familie, van erfenis en bestemming.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p169\"><\/a>In hulle program, het die besoekers menslike fisiologie en psigologie baie extensief gestudeer, en hulle sal voordeel neem van wat mense wil h\u00ea, veral daardie dinge wat mense wil h\u00ea maar het nie in staat gewees om vir hulleself te kry nie, soos vrede en orde, skoonheid en rustigheid. Hierdie sal aanbied word en sommige mense sal glo. Andere sal net as benodig gebruik word.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p170\"><\/a>Hier is dit noodsaaklik om te verstaan dat die besoekers glo dat hierdie heeltemal verpas is ten einde om die w\u00eareld te volhou. Hulle voel dat hulle die mensdom &#8216;n groot diens doen, en so hulle is heelhartig in hulle oorredings. Ongelukkig, betoon hierdie &#8216;n groot waarheid oor die Groter Gemeenskap \u2013 dat ware Wysheid en ware Kennis so ongewoon in die heelal is as hulle in julle w\u00eareld moet lyk. Dit is natuurlik vir julle om te hoop en te verwag dat ander rasse kronkelendheid, selfsugtige natrewings, mededinging en konflik uitgegroei het. Maar, helaas, hierdie is nie die geval nie. Groter tegnologie verhoog nie die verstandelike en geestelike sterkte van individue nie.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p171\"><\/a>Vandag is daar baie mense wat herhaaldelik teen hulle wil weggeneem word. Omdat die mensdom baie bygelowig is en soek om dinge wat dit nie kan verstaan nie te ontken, hierdie ongelukkige bedrywigheid word met groot sukses aangedra. Selfs nou, is daar hibridiese individue, deel-menslik, deel-buiteaards, lopend in julle w\u00eareld. Daar is nie baie van hulle nie, maar in die toekoms sal hulle getalle groei. Dalk sal jy eendag een ontmoet. Hulle sal dieselfde soos jou lyk maar verskillend wees. Jy sal dink hulle mense is, maar iets wesenlik sal lyk om vermis in hulle te wees, iets wat in julle w\u00eareld gewaardeer is. Dit is moontlik om in staat te wees om hierdie individue te onderskei en te identifiseer, maar ten einde om so te doen, sou jy vaardig in die Verstandelike Omgewing moet word en leer wat Kennis en Wysheid in die Groter Gemeenskap beteken.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p172\"><\/a>Ons voel dat hierdie lering van die grootste belangrikheid is, want ons sien van ons uitsigspunt alles wat in julle w\u00eareld gebeur, en die Onsigbares aanraai ons betreffend dinge ons nie kan sien nie of toegang daaraan h\u00ea nie. Ons verstaan hierdie gebeure, want hulle het ontelbaar keer in die Groter Gemeenskap gebeur, as invloed en oorreding gewerp word op rasse wat \u00f3f te swak of te kwesbaar is om doeltreffend te beantwoord.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p173\"><\/a>Ons hoop en ons vertrou dat geen van julle wat hierdie boodskap mag hoor sal dink dat hierdie indringings in die mense se lewe voordelik is nie. Diegene wat geraak word sal be\u00efnvloed word om te dink dat hierdie ontmoetings voordelik is, albei vir hulleself en vir die w\u00eareld. Mense se geestelike verlangste, hulle wens vir vrede en ooreenstemming, familie en insluiting sal almal deur die besoekers aanspreek word. Hierdie dinge wat iets so spesiaal oor die menseras verteenwordig is, sonder Wysheid en voorbereiding, &#8216;n teken van julle groot kwesbaarheid. Slegs daardie individue wat sterk met Kennis en Wysheid is kon die bedrie\u00ebry agter hierdie oorredings sien. Slegs hulle is in &#8216;n posisie om die bedrog te sien wat op die menseras bedrywe word. Slegs hulle kan hulle verstande beskerm teen die invloed wat vandag in die Verstandelike Omgewing in so baie plekke in die w\u00eareld gewerp word. Slegs hulle sal sien en weet.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p174\"><\/a>Ons woorde sal nie genoeg wees nie. Manne en vroue moet leer om te sien en te weet. Ons kan slegs hierdie aanmoedig. Ons aankoms hier by julle w\u00eareld het in ooreenstemming met die opvoering van die lering in Groter Gemeenskap Geestelikheid gebeur, want nou is die voorbereiding hier en daardie is waarom ons &#8216;n bron van aanmoediging kan wees. As die voorbereiding nie hier was nie, sou ons weet dat ons vermanings en ons aanmoediging nie sou genoegsaam wees en nie suksesvol sou wees. Feitlik, is hierdie die belangrikste behoefte van die mensdom op hierdie tyd.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p175\"><\/a>Daarom ons moedig jou aan om nie te glo dat die wegneem van mense en hulle kinders en hulle gesinne het enige voordeel maar enigsins vir die mensefamilie nie. Ons moet hierdie beklemtoon. Julle vryheid is kosbaar. Jou individuele vryheid en julle vryheid as &#8216;n ras is kosbaar. Dit het ons so lank geneem om ons vryheid te herkry. Ons wil nie sien julle julle s&#8217;n verloor nie.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p176\"><\/a>Die kruistelingsprogram wat in die w\u00eareld gebeur sal aanhou. Die enigste manier dat dit gestop kan word is deur mense hierdie groter bewustheid en sin van innerlike gesag te kry. Slegs hierdie sal hierdie indringings tot &#8216;n einde bring. Slegs hierdie sal die bedrie\u00ebry agter hulle ontdek. Dit is moeilik vir ons om te verbeeld hoe aaklig hierdie vir julle volk moet wees, vir daardie manne en vroue, vir daardie klein ene, wat hierdie behandeling, hierdie heronderwys, hierdie pasifikasie ondergaan. Vir ons waardes, lyk hierdie afskuwelik, en tog weet ons dat hierdie dinge gebeur in die Groter Gemeenskap en het sedert tevore herinnering gebeur.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p177\"><\/a>Dalk sal ons woorde meer en meer vrae genereer. Hierdie is gesond en hierdie is natuurlik, maar ons kan nie al julle vrae beantwoord nie. Julle moet die middels vind om die antwoorde vir julleself te kry. Maar julle kan nie hierdie sonder &#8216;n voorbereiding doen nie, en julle kan nie hierdie sonder &#8216;n or\u00efentering doen nie. Op hierdie tyd, die mensdom as &#8216;n heel, ons verstaan, kan nie tussen &#8216;n Groter Gemeenskap betoning en &#8216;n geestelike betoning onderskei nie. Hierdie is wragtig &#8216;n moeilike toestand omdat julle besoekers kan beelde uitsteek, en hulle kan aan mense praat deur die Verstandelike Omgewing en hulle stemme kan deur mense ontvang en uitdruk word. Hulle kan hierdie soort invloed werp omdat die mensdom nog nie hierdie soort vaardigheid of onderskeiding het nie.<\/p><p class=\"image-quote float-left\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-book1-briefing2-2.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-4\" class=\"text-quote float-left bg-red\">Julle vryheid is kosbaar. Jou individuele vryheid en julle vryheid as \u2018n ras is kosbaar. Dit het ons so lank geneem om ons vryheid te herkry. Ons wil nie sien julle julle s\u2019n verloor nie.<\/blockquote><p class=\"western\"><a name=\"p178\"><\/a>Die mensdom is nie verenig nie. Dit is afsonder gebreek. Dit is in stryding met sigself. Hierdie maak julle uiters kwesbaar aan buitekantse inmenging en manipulering. Dit word verstaan deur julle besoekers dat julle geestelike begeerte en neigings maak julle besonder kwesbaar en besonder goeie onderwerpe vir hulle gebruik. Hoe moeilik is dit om ware objektiwiteit te kry betreffend hierdie dinge. Selfs waarvandaan ons gekom het, het dit &#8216;n groot uitdaging gewees. Maar vir diegene wat wens om vry te bly en self-bepaling te oefen in die Groter Gemeenskap, hulle moet hierdie vaardighede ontwikkel, en hulle moet hulle eie hulpbronne volhou ten einde om te vermy om vereis te word om hulle van andere te soek. As julle w\u00eareld sy selfgenoegsaamheid verloor, sal dit baie van sy vryheid verloor. As jy buite julle w\u00eareld moet gaan om die hulpbronne te soek wat julle nodig om te leef, dan sal julle baie van julle mag aan andere verloor. Omdat die hulpbronne van julle w\u00eareld vinnig verminderend is, is hierdie &#8216;n ernstige besorging vir di\u00e9 van ons wat van ver af kyk. Dit is ook van besorging vir julle besoekers, want hulle wil die vernitieging van julle omgewing verhoed, nie vir julle nie maar vir hulle.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p179\"><\/a>Die kruistelingsprogram het slegs een doelwit, en hierdie is om die besoekers in staat te stel om &#8216;n teenwoordigheid en &#8216;n beheersende invloed in die w\u00eareld te stig. Moenie dink dat die besoekers ontbreek iets wat hulle van julle nodig ander as julle hulpbronne nie. Moenie dink dat hulle julle menslikheid nodig nie. Hulle wil slegs julle menslikheid h\u00ea om hulleself van hulle posisie in die w\u00eareld te verseker. Moenie gevlei wees nie. Moenie jouself in sulke gedagtes toegee nie. Hulle is ongeregverdig. As jy kan leer om die situasie helder as dit werklik is te sien, sal jy hierdie dinge sien en weet vir jouself. Jy sal verstaan waarom ons hier is en waarom die mensdom bondgenote nodig in &#8216;n Groter Gemeenskap van intelligente lewe. En jy sal die belangrikheid sien van groter Kennis en Wysheid te leer en van Groter Gemeenskap Geestelikheid te leer.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p180\"><\/a>Omdat julle in &#8216;n omgewing verskyn waar hierdie dinge vitaal word vir sukses, vir vryheid, vir gelukkigheid en vir sterkte, sal julle groter Kennis en Wysheid nodig ten einde om julleself as &#8216;n onafhanklike ras te stig in die Groter Gemeenskap. Maar julle onafhanklikheid word met elke verbygaande dag verloor. En julle mag nie die verlies van julle vryheid sien, hoewel dalk sal julle dit voel in sommige manier. Hoe kon julle dit sien? Julle kan nie buite julle w\u00eareld gaan en getuig van die gebeure wat dit omring nie. Julle het nie toegang aan die politieke en kommersi\u00eble betrokkenhede van die buiteaardse kragte opererend vandag in die w\u00eareld om hulle ingewikkeldheid, hulle etieke of hulle waardes te verstaan nie.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p181\"><\/a>Moet nooit dink dat enige ras wat vir koophandel reis geestelik bevorderd is nie. Diegene wat koophandel soek, soek voordeel. Diegene wat van w\u00eareld tot w\u00eareld reis, diegene wat hulpbronsondersoekers is, diegene wat soek om hulle eie vlae te plant is nie wat julle sou beskou as geestelik bevorderd nie. Ons beskou nie hulle as geestelik bevorderd nie. Daar is w\u00eareldlike mag, en daar is geestelike mag. Jy kan die verskil tussen hierdie dinge verstaan, en nou is dit noodsaaklik om hierdie verskil binne &#8216;n groter omgewing te sien.<\/p><p class=\"western\"><a name=\"p182\"><\/a>Ons kom, dan, met &#8216;n sin van toewyding en sterk aanmoediging vir julle om julle vryheid vol te hou, om sterk en onderskeidend te word en nie in oorredings of beloftes van vrede, mag en insluiting van diegene wat julle nie ken nie in te gee nie. En moenie jouself laat vertroos word om te dink dat alles sal goed wees vir die mensdom of selfs jy persoonlik nie, want hierdie is nie Wysheid nie. Want die Wyse in enige plek moet leer om die werklikheid van die lewe om hulle te sien en leer om hierdie lewe in &#8216;n voordelike manier te onderhandel.<\/p><p class=\"image-quote float-right\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/quote-book1-briefing2-3.png\" alt=\"\" \/><\/p><blockquote id=\"quote-6\" class=\"text-quote float-right bg-black\">Julle onafhanklikheid word met elke verbygaande dag verloor. En julle mag nie die verlies van julle vryheid sien, hoewel dalk sal julle dit voel in sommige manier. <\/blockquote><p class=\"western\"><a name=\"p183\"><\/a>Daarom, ontvang ons aanmoediging. Ons sal weer praat betreffend hierdie sake en illustreer die belangrikheid van onderskeiding en diskresie te kry. En ons sal meer praat oor die betrokkenheid van julle besoekers in die w\u00eareld in gebiede wat baie belangrik is vir julle om te verstaan. Ons hoop dat julle ons woorde kan ontvang.<\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/section>\t\t\t\t<\/div><p>\t\t<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die mensdom aankom by &#8216;n baie gevaarlike en baie belangrike tyd in sy gesamentlike ontwikkeling. Julle is op die rand van in &#8216;n Groter Gemeenskap van intelligente lewe op te kom. Julle sal ander rasse van wesens ontmoet wat na julle w\u00eareld kom soekend om hulle belangstellings te beskerm en watter geleenthede voor mag l\u00ea, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":23,"featured_media":0,"parent":13574,"menu_order":2,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"page.php","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"class_list":["post-15839","page","type-page","status-publish","hentry"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.5 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Uitdaging aan Menslike Vryheid: Die Buiteaardse Alien Ingryping<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Buiteaardse alien groepe ingryp in die w\u00eareld vandag. Hulle teenwoordigheid en bedrywighede is \u2018n groot bedreiging aan menslike vryheid.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Uitdaging aan Menslike Vryheid: Die Buiteaardse Alien Ingryping\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Buiteaardse alien groepe ingryp in die w\u00eareld vandag. Hulle teenwoordigheid en bedrywighede is \u2018n groot bedreiging aan menslike vryheid.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"The Allies of Humanity\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-02-07T21:21:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"630\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:title\" content=\"Die Uitdaging aan Menslike Vryheid: Die Buiteaardse Alien Ingryping\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@earthallies\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"19 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/\",\"name\":\"Die Uitdaging aan Menslike Vryheid: Die Buiteaardse Alien Ingryping\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\"},\"datePublished\":\"2021-04-25T02:55:35+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-07T21:21:17+00:00\",\"description\":\"Buiteaardse alien groepe ingryp in die w\u00eareld vandag. Hulle teenwoordigheid en bedrywighede is \u2018n groot bedreiging aan menslike vryheid.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Die Briefings\",\"item\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Boek Een\",\"item\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Tweede Briefing: Die Uitdaging aan Menslike Vryheid\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/\",\"name\":\"The Allies of Humanity\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Uitdaging aan Menslike Vryheid: Die Buiteaardse Alien Ingryping","description":"Buiteaardse alien groepe ingryp in die w\u00eareld vandag. Hulle teenwoordigheid en bedrywighede is \u2018n groot bedreiging aan menslike vryheid.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Uitdaging aan Menslike Vryheid: Die Buiteaardse Alien Ingryping","og_description":"Buiteaardse alien groepe ingryp in die w\u00eareld vandag. Hulle teenwoordigheid en bedrywighede is \u2018n groot bedreiging aan menslike vryheid.","og_url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/","og_site_name":"The Allies of Humanity","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/","article_modified_time":"2024-02-07T21:21:17+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":630,"url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_title":"Die Uitdaging aan Menslike Vryheid: Die Buiteaardse Alien Ingryping","twitter_site":"@earthallies","twitter_misc":{"Est. reading time":"19 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/","name":"Die Uitdaging aan Menslike Vryheid: Die Buiteaardse Alien Ingryping","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website"},"datePublished":"2021-04-25T02:55:35+00:00","dateModified":"2024-02-07T21:21:17+00:00","description":"Buiteaardse alien groepe ingryp in die w\u00eareld vandag. Hulle teenwoordigheid en bedrywighede is \u2018n groot bedreiging aan menslike vryheid.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/human-freedom\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Die Briefings","item":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Boek Een","item":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-briefings\/book-one\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Tweede Briefing: Die Uitdaging aan Menslike Vryheid"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/","name":"The Allies of Humanity","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15839","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/23"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15839"}],"version-history":[{"count":12,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15839\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":21893,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15839\/revisions\/21893"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/13574"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15839"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}