{"id":15834,"date":"2021-04-25T03:43:44","date_gmt":"2021-04-25T02:43:44","guid":{"rendered":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/the-allies\/"},"modified":"2024-02-07T22:03:03","modified_gmt":"2024-02-07T21:03:03","slug":"the-allies","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/","title":{"rendered":"Die Bondgenote"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-page\" data-elementor-id=\"15834\" class=\"elementor elementor-15834 elementor-758\" data-elementor-post-type=\"page\">\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-13aff578 elementor-section-full_width elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"13aff578\" data-element_type=\"section\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-73bd0eae\" data-id=\"73bd0eae\" data-element_type=\"column\">\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-0581c07 elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"0581c07\" data-element_type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\t\t\t\t\t\t\t\t\t<h5>Die Bondgenote van die Mensdom word opgelewer om mense voor te berei vir \u2018n hele nuwe werklikheid wat grootendeels verborg en onerkend in die w\u00eareld vandag is. Dit voorsien \u2018n nuwe perspektief wat mense bemagtig om die grootste uitdaging en geleentheid wat ons, as \u2018n ras, ooit beleef het, onder die o\u00eb te sien.<\/h5><p>Die Bondgenote Briefings bevat \u2018n aantal kritieke as nie skrikwekkende verklarings oor die groeiende buiteaardse ingryping en integrasie na die menseras en oor die buiteaardse bedrywighede en verborge agenda.<\/p><p>Die doel van die Bondgenote Briefings is nie om harde bewys van die werklikheid van buiteaardse besoeking na ons w\u00eareld te voorsien nie, wat alreeds goed gedokumenteer in baie ander goeie boeke en ondersoek joernale op die vak is. Die doel van die Bondgenote Briefings is om die dramatiese en verreikende implikasies van hierdie verskynsel aan te spreek, om ons betreffende menslike neigings en aannames uit te daag en die mensefamilie bewus te maak van die groot draaipunt wat ons sien nou voor.<\/p><p>Die Briefings voorsien \u2018n vlugtige blik na die werklikheid van intelligente lewe in die Heelal en wat Kontak weklik sal beteken. Vir baie lesers, wat in die Bondgenote van die mensdom geopenbaar word sal heeltemal nuut wees. Vir andere, dit sal \u2018n bevestiging van dinge hulle lank al gevoel en geweet wees.<\/p><p>Hoewel hierdie Briefings \u2018n dringende boodskap voorsien, hulle is ook om na \u2018n ho\u00ebr bewussyn wat <a href=\"https:\/\/www.newmessage.org\/wiki\/Knowledge_Quotes\">\u201cKennis\u201d<\/a> genoem word te beweeg, wat \u2018n groter telepatiese vermo\u00eb onder mense en tussen rasse insluit. In lig hiervan was die Bondgenote Briefings na die skrywer, <a href=\"https:\/\/marshallsummers.com\">Marshall Vian Summers<\/a> gestuur van \u2018n multi-ras, buiteaardse groep individue wat na hulle as die \u201cBondgenote van die Mensdom\u201d verwys.<\/p><p>Hulle beskrywe hulleself as fisiese wesens van ander w\u00earelde wat in ons sonnsestel naby die Aarde vergader het vir die doeleinde van die kommunikasies en bedrywighede van die buiteaardse rasse wat in ons w\u00eareld is en wat in die mensdom se sake inmeng, te waarneem. Hulle beklemtoon dat hulle self nie fisies teenwoordig in die w\u00eareld is nie en voorsien noodsaaklike wysheid, nie tegnologie of inmenging nie.<\/p><p class=\"float-left bleed-left\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/06\/960x540-aoh-book-1.jpg\" alt=\"\" \/><\/p><p>Die Bondgenote Briefings was oor \u2018n een-jaar period vir die skrywer gegee. Hulle lewer op perspektief en visie na \u2018n ingewikkelde vak wat, in weervil van dekades van groeiende bewys, hou aan om ondersoekers te verwar. Tog is hierdie perspektief nie romanties, spekulatief of idealisties in sy benaderingswyse na die vak nie. Daarenteen, is dit albei realisties en enkompromiterend tot die punt dat dit baie uitdagend kan wees, selfs vir \u2018n leser wat goed geleer in hierdie vak is.<\/p><p>Daarom, om wat hierdie Briefings oplewer te ontvang verg dat jy opskort, vir ten minste \u2018n oomblik, baie van die oortuigings, aannames en vrae wat jy mag h\u00ea oor buiteaardse Kontak en selfs oor hoe hierdie Briefings ontvang was. Die inhoud van hierdie Briefings is soos \u2018n boodskap in \u2018n bottel van buite die w\u00eareld af gestuur. Dus behoort ons nie bekommerd oor die bottel te wees nie maar oor die boodskap sigself.<\/p><p>Om hierdie uitdagende boodskap waaragtig te verstaan moet baie van die heersende aannames en neigings betreffend die moontlikheid en die werklikheid van Kontak konfronteer en uitvraag. Hierdie insluit:<\/p><ul><li>ontkenning;<\/li><li>hopevolle verwagting;<\/li><li>om die bewys verkeerd te vertolk om ons oortuigings te bevestig;<\/li><li>om redding van die \u201cbesoekers\u201d te soek en verwag;<\/li><li>om te glo dat ET tegnologie ons sal red;<\/li><li>om hopeloos en gelate te voel na wat ons veronderstel &#8216;n superieur krag is;<\/li><li>om regerings onthulling te vereis maar nie buiteaardse onthulling nie;<\/li><li>om menslike leiers en instellings te veroordeel terwyl om onbetwiste aanvaarding van die \u201cbesoekers\u201d te hou;<\/li><li>om aan te neem dat omdat hulle ons nie aangetas of ingeval het, hulle moet hier vir ons goed wees;<\/li><li>om aan te neem dat bevorderde tegnologie gelyk aan bevorderde etieke en geestelikheid is;<\/li><li>om te glo dat hierdie verskynsel &#8216;n geheimenis is wanneer dit feitlik &#8216;n begrypbare gebeurtenis is;<\/li><li>om te glo dat ETs in sommige manier &#8216;n aanspraak op die mensdom en aan hierdie planeet h\u00ea;<\/li><li>en om te glo dat die mensdom onredbaar is en kan nie op sy eie oorleef nie.<\/li><\/ul><p>Die Bondgenote Briefings daag uit sulke aannames en neigings en ontplof baie van die mite wat ons tans h\u00ea oor wie besoek ons en waarom hulle hier is.<\/p><p>Die Bondgenote van die Mensdom Briefings gee vir ons &#8216;n grooter perspektief en &#8216;n dieper begrip van ons bestemming binne &#8216;n groter panorama van intelligente lewe in die Heelal. Ten einde om hierdie te bereik, die Bondgenote spreek nie aan ons analitiese verstand nie maar aan Kennis, die dieper deel van ons wese waarheen waarheid, hoe bewolk ook al, direk onderskeid en beleef kan wees.<\/p><p><em>Die Bondgenote van die Mensdom<\/em> sal baie vrae opbring, wat verder ondersoeking en oorweging sal verg. Die fokus is nie om name, datums en plekke te verskaf nie maar om &#8216;n perspektief te verskaf op die buiteaardse teenwoordigheid in die w\u00eareld en op lewe in die Heelal wat ons as mense nie andersins kon h\u00ea nie.<\/p><p class=\"float-right bleed-right\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2020\/06\/960x540-aoh-book-2.jpg\" alt=\"\" \/><\/p><p>Terwyl ons nog in isolasie leef op die oppervlak van ons w\u00eareld, ons kan nog nie sien en weet wat gebeur betreffend intelligente lewe buite ons grense nie. Vir hierdie nodig ons hulp, hulp van &#8216;n baie buitengewone soort. Ons mag nie herken of aanvaar sulke hulp in die begin nie. Tog is dit hier.<\/p><p>Die Bondgenote se verklaarde doel is om ons waaksaam te maak aan die risikos van in &#8216;n Groter Gemeenskap van intelligente lewe op te kom en ons te bystaan om hierdie groot draaipunt suksesvol te kruis in so &#8216;n manier dat menslike vryheid, soewereinteit en self-bepaling bewaar kan word.<\/p><p>Die Bondgenote is hier om ons te aanraai van die behoefte vir die mensdom om ons eie &#8220;Re\u00ebls van Verbintenis&#8221; te stig gedurende hierdie onvoorafgaande tyd. Volgens die Bondgenote, as ons wys, bereid en verenig is, sal ons dan in staat wees om ons bestemde plek te neem as &#8216;n ryp en vrye ras in die Groter Gemeenskap.<\/p><p>Oor die koers van tyd wat hierdie reeks briefings gebeur het, die Bondgenote het sekere sleutel-idees hergehaal wat hulle as vitaal vir ons begrip gevoel het. Ons het hierdie herhalings in die Briefings gehou ten einde om die voorneme en integriteit van hul kommunikasie te bewaar. Weens die dringende natuur van die Bondgenote se boosdkap en weens die kragte in die w\u00eareld wat hierdie boodskap sou teenstaan, daar is &#8216;n wysheid en &#8216;n noodsaaklikheid vir hierdie herhalings.<\/p><p>Na die publikasie van die Bondgenote van die Mensdom in 2001, die Bondgenote het &#8216;n tweede stel Briefings verskaf om hul vitale boodskap vir die mensdom vol te maak. <em>Die Bondgenote van die Mensdom Boek Twee<\/em>, wat in 2005 gepubliseer was, verteenwoordig skrikwekkende nuwe inligting op die interaksies tussen rasse in ons lokale Heelal en op die natuur, doel en mees verborge bedrywighede van daardie rasse wat in die mensdom se sake inmeng.<\/p><p>In 2008 het die Bondgenote kommunikasie weer begin en verder verduidelik die ingewikkelde omgewing waarin die mensdom verrys. Die derde stel Briefings was in 2012 gepubliseer.<\/p><p>Te danke aan daardie lesers wat die dringendheid van die Bondgenote se boodskap gevoel het en die Briefings in ander tale vertaal het, is daar &#8216;n uitstrekkende w\u00eareldwye bewustheid van die werklikheid van die Ingryping.<\/p><p>Ons in Die Vereniging vir die Nuwe Boodskap dink dat hierdie drie stel Briefings bevat een van die belangrikste boodskappe wat vandag in die w\u00eareld kommunikeer word.<\/p><p><em>Die Bondgenote van die Mensdom<\/em> is nie net nog &#8216;n boek spekulerend oor die UFO\/ET verskynsel nie. Dit is &#8216;n ongeveinsde transformasionele boodskap direk gemik na die grondige doel van die buiteaardse Ingryping ten einde om die bewustheid op te roep wat ons sal nodig om die uitdagings en die geleenthede voor onder die o\u00eb te sien. <\/p><p><a title=\"Go to newmessage.org\/af\" href=\"https:\/\/www.newmessage.org\/af\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die Verenging vir die Nuwe Boodskap<\/a><\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/div>\t\t\t\t\t<\/div>\t\t<\/section>\t\t\t\t<\/div><p>\t\t<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Bondgenote van die Mensdom word opgelewer om mense voor te berei vir \u2018n hele nuwe werklikheid wat grootendeels verborg en onerkend in die w\u00eareld vandag is. Dit voorsien \u2018n nuwe perspektief wat mense bemagtig om die grootste uitdaging en geleentheid wat ons, as \u2018n ras, ooit beleef het, onder die o\u00eb te sien. Die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":25,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":1,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"page.php","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"class_list":["post-15834","page","type-page","status-publish","hentry"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.5 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Inleiding na die Bondgenote van die Mensdom: Onthul die Buiteaardse Teenwoordigheid<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die Bondgenote Briefings bevat &#039;n aantal kritieke as nie skrikwekkende verklarings oor die groeiende buiteaardse ingryping en sy agenda.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Inleiding na die Bondgenote van die Mensdom: Onthul die Buiteaardse Teenwoordigheid\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Bondgenote Briefings bevat &#039;n aantal kritieke as nie skrikwekkende verklarings oor die groeiende buiteaardse ingryping en sy agenda.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"The Allies of Humanity\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-02-07T21:03:03+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"630\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:title\" content=\"Inleiding na die Bondgenote van die Mensdom: Onthul die Buiteaardse Teenwoordigheid\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@earthallies\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/\",\"name\":\"Inleiding na die Bondgenote van die Mensdom: Onthul die Buiteaardse Teenwoordigheid\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\"},\"datePublished\":\"2021-04-25T02:43:44+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-07T21:03:03+00:00\",\"description\":\"Die Bondgenote Briefings bevat 'n aantal kritieke as nie skrikwekkende verklarings oor die groeiende buiteaardse ingryping en sy agenda.\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/\"]}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/\",\"name\":\"The Allies of Humanity\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Inleiding na die Bondgenote van die Mensdom: Onthul die Buiteaardse Teenwoordigheid","description":"Die Bondgenote Briefings bevat 'n aantal kritieke as nie skrikwekkende verklarings oor die groeiende buiteaardse ingryping en sy agenda.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Inleiding na die Bondgenote van die Mensdom: Onthul die Buiteaardse Teenwoordigheid","og_description":"Die Bondgenote Briefings bevat 'n aantal kritieke as nie skrikwekkende verklarings oor die groeiende buiteaardse ingryping en sy agenda.","og_url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/","og_site_name":"The Allies of Humanity","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/alliesofhumanity\/","article_modified_time":"2024-02-07T21:03:03+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":630,"url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/og-socialmedia-aoh.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_title":"Inleiding na die Bondgenote van die Mensdom: Onthul die Buiteaardse Teenwoordigheid","twitter_site":"@earthallies","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/","name":"Inleiding na die Bondgenote van die Mensdom: Onthul die Buiteaardse Teenwoordigheid","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website"},"datePublished":"2021-04-25T02:43:44+00:00","dateModified":"2024-02-07T21:03:03+00:00","description":"Die Bondgenote Briefings bevat 'n aantal kritieke as nie skrikwekkende verklarings oor die groeiende buiteaardse ingryping en sy agenda.","inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/the-allies\/"]}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/#website","url":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/","name":"The Allies of Humanity","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15834","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/25"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15834"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15834\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":21887,"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/15834\/revisions\/21887"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.alliesofhumanity.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15834"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}